Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gatiep en Maraai
Gatiep en Maraai [boodskap #120595] Ma, 23 Augustus 2004 13:42
Killaloop  is tans af-lyn  Killaloop
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Meraai loop in die straat met 'n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"
Vorige onderwerp: Meel
Volgende onderwerp: Hoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:42:58 MGT 2024