Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grapie
Grapie [boodskap #120592] Do, 19 Augustus 2004 09:06
Killaloop  is tans af-lyn  Killaloop
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
'n Oom stop langs 'n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.
"As jy inklim sal ek jou 'n suigstokkie gee."
Die dogtertjie hou net aan loop.
Die oom ry stadig agter haar aan.
Weer sê die oom "As jy inklim dan gee ek jou hierdie hele sak suigstokkies!"
Die dogtertjie draai om en sê: "Pa, ek het al hoeveel keer vir jou
gesê, ek ry nie in die flippen Ford nie!!"
Vorige onderwerp: Goeie ou dae.
Volgende onderwerp: blou mannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:23:34 MGT 2024