Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Rooms katolieke kerk
Rooms katolieke kerk [boodskap #120586] Wo, 02 Junie 2004 20:41
Wizzard  is tans af-lyn  Wizzard
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
'n Man man kom by die Vader van die Rooms katolieke kerk: "Meneer jy het jou
hemp verkeerd om aan!" tune hy die Vader: "Ek weet meneer, maar ek is 'n
vader, daarom dra ek dit so." Man: "Maar ek is ook 'n vader en ek dra dan my
hemp reg om." Vader: "Ja, maar ek is 'n vader van duisende." Man: "Wel, dan
moet jy liewers jou broek verkeerd om dra!!"
Vorige onderwerp: Deur die oë van 'n kind
Volgende onderwerp: 'Fancy dress' partyjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:41:52 MGT 2024