Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Jona en die Byble
Jona en die Byble [boodskap #120580] Di, 21 Mei 2002 05:46
ME[2]  is tans af-lyn  ME[2]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jonas: Oubaas ekke wil vat die vrou by daai stroois. Darie ene met die
groot vet sterre.
Oubaas: Wil jy trou met die vrou, Jonas?
Jonas: Ja Oubaas, mette die tjint en als.
Oubaas: Het jy haar lief Jonas?
Jonas: Oubaas vra nog. Ekke soek hom sterrik. Ekke wil hom lief.
Oubaas: As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel. Ken jy jou
Bybel?
Jonas: Auk Oubaas, ekke ken hom soos die bennekant van my hand.
Oubaas: Nou vertel bietjie dat ek hoor.
Jonas: Eendag daar was twee mense, Adam en Eve. Hulle bly by die tyn. Nou
hulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hulle mag
nie eet nie. Toe die boomslang hy sê vir Eve " Auk, wat se nonsens jy
praat, die jam perretjies is nou mooi gar en soet en too much lekker." Nou
hulle gasteel die jam perretjies. Auk, nou Adam hy sien sy broek is weg en
die nooi se rok is ok weg. Shame, die nooi kry so skaam, hy kryp sommer weg
en Adam hy gou-gou maak die kleer van troksvy se blaar maar nou moet hulle
yt by die Radys se akker. Twee groot Engelsman staan by die hek met skerp
asgaai. Nou hulle sweet baie sos hulle loop en Eve sy loer so by die skouer
oor, net so bietjies. Sy word sommer sout en die beeste het hom kant en
klaar opgevreet die volgend dag al. Nou Adam, die
arme baas, hy het ok nie nou vrou nie. Hy loop nog so toe vra die tsotsie:
Ja? Wat jy gemaak? Hulle slat hom met die knopkiere en gooi hom met die
kleppe. Gelokkig daar kom parmantige Samertaan hy gery met sy doinkie.
Sos hy gaan onder by die doringbos, sy kroesies hak by die dorings en hy
gehang daar 40 days en 40 nights tot Delliah, nooi van die Tempentyne, sny
sy kroesies af en hy val by die leeukuil in, maar die leeus vreet hom nie
eers nie want hy stenk too much. Nou hy gably daar tot Ruben wil hom verkoop
aan die parasiete maar galokkig hy hardloop weg dat
hy so bars tot hy kom by die groot water. Sommer so vennig hy plik die
knopkierie eit by sy kombers en hy slaat en hy slaat die water tot hy maak
oop en wat gesien? Big national road van skoon teer en white stripes en
yellow stripes, die lot. Nou hy loep by die national road met sy strykwa-os
en perre tot hy kom halfpad. Sjoeps, die water net gemaak soos twaksak, dit
lyk of dit gereent het 40 days en 40 nights. Gelokkig, hy die groot
snoekves hy slek hom in. Nou hy gebly binnekant die ves se pens. Oubaas,
ekke gelieg nie vir jou nie, 40 days en 40 nights. Mar omdat hy stenk al
weer too much en die ves hy kan nie toehou sy neus by die water nie, hy
gaspoeg hom uit by die land van siermelk en putupap.

Oubaas sien, ekke ken hom die bybel.

------------o0o-------------------------------

'n Bankbestuurder is 'n verskynsel. Hy leen jou 'n sambreel as die sonskyn
en vra dit terug as dit reën.

---------------------------o0o------------------------------ -
Die huwelik werk op 50 - 50 basis. Helfte van die tyd is sy reg en helfte
van die tyd is hy verkeerd.

----------------------------------------------
More @ http://shortcut.to/have-a-smile
http://connect.to/compute-it
----------------------------------------------
Vorige onderwerp: Sien die verskille
Volgende onderwerp: Nog 'n lekker lawwe een...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:57:24 MGT 2024