Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die baas
Die baas [boodskap #120531] Wo, 01 Maart 2000 00:00
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Philemon kom by sy eienaar op die plaas aan een oggend en klop aan die
agterdeur. Sy baas maak die deur oop en kyk hom geskok aan. "Goeie
Bliksem Philemon" skree hy, "Wat de hel het jou oorgekom....!" vra hy
verbaas toe hy na Phillemon se stukkende klere en persoon kyk.
"Die baas het my gaslaan" se Phillemon.
"Wie was dit..!?" skreeu vra die boer.
"Was dit baas Piet ?".
"Nee" se Phillemon.
"Was dit baas Koos?" vra die boer.
"Nee" se Phillemon "dit was die PUTCO baas".
Vorige onderwerp: Neem aan
Volgende onderwerp: Nog 'n blond grap :-(
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:45:45 MGT 2024