Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Neem aan
Neem aan [boodskap #120517] Di, 14 September 1999 00:00
NVS  is tans af-lyn  NVS
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Juffrou sê vir haar Gr.1 klas:

"Gaan vanmiddag huistoe en dink aan 'n sin
wat julle kan maak met die woorde 'neem aan'."

Die volgende dag vra sy vir Susan om haar sin
vir die klas voor te sê.

"My Ma maak die ketel vol en sit hom aan en ek
neem aan sy gaan tee maak."

"Pragtig Susan. Ja Jannie, sê maar jou sinnetjie."

"My Pa neem die kar se sleutels en loop by die
deur uit en en neem aan hy gaan ry."

"Pragtig Jannie."

Klein Maria Mathebula sit heel voor in die klas
en probeer om haarself so klein as moontlik te
hou met die hoop dat juffrou haar nie sien nie.

"Kom nou Maria, dis nie so moeilik nie. Jy het
mos gehoor hoe klink Jannie en Sannie se sinne."

Maria staan op en sê: "My Ma sit die koerant onder
haar arm en stap bosse toe en ek neem aan sy
gaan kak, want sy kan nie lees nie."

NVS
Vorige onderwerp: Grap: die man met die drankbottels
Volgende onderwerp: Die nagevolge van drankmisbruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:08:41 MGT 2024