Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: Cat bathing as a martial art
Re: Cat bathing as a martial art [boodskap #120506] Ma, 31 Mei 1999 00:00
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het bo...@hotmailnospam.com
die volgende te sê gehad ...

Laat my dink aan hierdie (ou) een:

Hoe maak jy 'n kat blaf?
en
Hoe maak jy 'n hond miau?

Maklik.
Week die kat in petrol, en gooi hom met 'n vuurhoutjie: 'Woef!'
Vries die hond, en druk hom deur 'n vleissaag: 'Miau, miau!'

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Vorige onderwerp: weird boere humour
Volgende onderwerp: Matriek Wiskundevraestel in die nuwe SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:20:19 MGT 2024