Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: Give me some humour!!! Baby!
Re: Give me some humour!!! Baby! [boodskap #120498] Vr, 14 Mei 1999 00:00
opp...  is tans af-lyn  opp...
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 5/14/99 7:00PM, in message , "Marqcel" wrote:
>
>
Die kinders in die klas was gevra om 'n sin te maak met die woord "TOLLENAAR"

Jannie se sin was as volg.

Juffrou , my pa was gisteraand laat uit, toe hy by die huis kom maak my ma vir
hom die deur oop, toe word hy tussen haar tolle-naar.
Vorige onderwerp: Oom Sjert en Ta' Ralie
Volgende onderwerp: rooikappie en die wolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:36:01 MGT 2024