Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » rooikappie en die wolf
rooikappie en die wolf [boodskap #120494] Vr, 07 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
die groot skipaan[2]  is tans af-lyn  die groot skipaan[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Rooikappie huppel deur die bos, op pad na ouma se huisie daar in die middel van
die woud. Net so 'n entjie of wat voor sy daar arriveer, sien sy hier langs
die paadjie sit Wolf. Hy sit so agter 'n bos en net sy kop steek uit.

Rooikappie is natuurlik heel ontsteld, en sê: "Ag asseblief oom wolf, moenie my
ouma eet nie."

Maar Wolf antwoord nie. Hy sit net daar met 'n uitdrukking van intense
konsentrasie op sy gesig.

Rooikappie sê weer: "Oom wolf, ek vra mooi. Moet asseblief nie my ouma eet
nie"

Maar Wolf sê niks. Hy sit net daar en konsentreer so hard dat die are in sy
kop sommer blou uitstaan, en sy neksenings trek sommer styf soos hy
konsentreer.

Arme Rooikappie raak heel huilerig en sê: "Ag oom wolf asseblief. Ek is lief
vir my ouma. Moet haar asseblief nie eet nie."

Wolf kyk na haar, heel nors en sê:

" Fokof Rooikappie, EK KAK !!"
================================================
Die Groot Skippaan eet kaas en kyk na die sterre
================================================
Re: rooikappie en die wolf [boodskap #120499 is 'n antwoord op boodskap #120494] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het mir...@mweb.co.za die volgende te sê gehad ...
>>
>> I've always liked the one where the Big Bad Wolf says to Little Red
>> Riding Hood "I'm gonna eat you!" and she responds with a "wassamatter
>> with you guys? Don't any of you screw anymore?"
>>

Ken hom as:
Rooikappie en die Wolf klim op die trein by Kaapstad Stasie. Voordat
hulle by Woodstock verby is, eet die Wolf vir Rooikappie. By Wynberg eet
hy haar weer en by Claremont weer en by ....

--
___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Vorige onderwerp: Re: Give me some humour!!! Baby!
Volgende onderwerp: Boere joke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:15:59 MGT 2024