Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Voorbehoeding
Voorbehoeding [boodskap #120489] Vr, 09 April 1999 00:00
Eugene Griessel  is tans af-lyn  Eugene Griessel
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jakes wrote:

> Twee pas getroude vrouens praat oor voorbehoeding.
>
> "Watter vorm van voorbehoeding gebruik julle?" wou een weet.
> "Die emmer en piering metode" kom die antwoord.
> "Nou wat is dit?"
> "Maklik. Jy sien my man is maar 'n kort kêreltjie. As hy die behoefte
> het dan doen ons dit terwyl hy op 'n emmer staan om mooi by te kom.
> Ek hou hom dan fyn dop en sodra sy oë so groot soos pierings word,
> dan skop ek net die emmer onder hom uit!"

Laat my dink aan die voorbehoed pil vir Katolieke wat deur die pous
goedgekeur word. Dit weeg drie en 'n half ton. Die vrou rol die ding
voor die slaapkamerdeur sodat die man nie kan inkom nie.

Eugene L Griessel

Support the Ban on Dihydrogen Monoxide now!
http://www.cis.udel.edu/~way/DMRD/

It is better to be the object of a noisy demonstration than
a quiet assassination.
Voorbehoeding [boodskap #120490 is 'n antwoord op boodskap #120489] Vr, 09 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Twee pas getroude vrouens praat oor voorbehoeding.

"Watter vorm van voorbehoeding gebruik julle?" wou een weet.
"Die emmer en piering metode" kom die antwoord.
"Nou wat is dit?"
"Maklik. Jy sien my man is maar 'n kort kêreltjie. As hy die behoefte
het dan doen ons dit terwyl hy op 'n emmer staan om mooi by te kom.
Ek hou hom dan fyn dop en sodra sy oë so groot soos pierings word,
dan skop ek net die emmer onder hom uit!"

Jakes
Vorige onderwerp: Mafia
Volgende onderwerp: Pretoria op horings!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:31:33 MGT 2024