Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Ek wonder
Ek wonder [boodskap #120437] Wo, 11 Maart 1998 00:00
Dawid van der Merwe  is tans af-lyn  Dawid van der Merwe
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Sienende dat Sixto Rodriguez nie dood is nie maar wel in die Standardbank
area (of iewers) besig om 'n paar shows te gee dink ek dis tyd vir 'n
Afrikaanse weergawe van I wonder:

Ek wonder hoevel keer is jy al gekry
en ek wonder hoeveel drome moes ly

Ek wonder hoeveel keer is jy al geskroef
en ek wonder, kry jy ooit genoeg

ens...
Vorige onderwerp: Dis al...
Volgende onderwerp: Adam en Eva
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:01:38 MGT 2024