Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nog Afrikaanse grapies
Nog Afrikaanse grapies [boodskap #120428] Vr, 05 Desember 1997 00:00
JC Engelbrecht  is tans af-lyn  JC Engelbrecht
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Gammat en Meraai stap daar in die Oos Kaap tussen twee klein dorpies. Dit is
verskriklik warm. Kort-kort kla Meraai oor die hitte, en dan sê Gammat vir
haar om haar pantie uit te trek want dan sal sy nie so warm kry nie. Meraai
wil egter niks daarvan weet nie. Sy sê sy weet wat Gammat wil doen. So 'n
ent verder stap hulle in 'n dorpie in en Meraai kla weer oor die hitte.
Gammat sê toe weer vir haar om haar pantie uit te trek. Toe sy weer nie wil
nie wys hy vir haar 'n ou aia wat op die trappie van 'n winkel sit. Hy wys
haar dat die ou aia nie 'n pantie aan het nie en hy sê vir haar dat dit is
omdat die aia warm kry. Meraai wil weer nie aan die storie byt nie en sy
stap toe nader aan die ou aia wat besig is om 'n lekker stuk vleis te eet.
Meraai sê toe vir haar dat sy sien sy dra nie 'n pantie nie en vra of dit is
omdat sy warm kry. Nee, sê die aia vir Meraai, dit is om die vlieë van my
vleis af te hou.

Gammat en Meraai stap ook daar iewers in die Kaap tussen twee dorpies en
Meraai ontwikkel 'n groot nood. Sy sê toe vir Gammat sy wil gou gaan pee.
Gammat wat sy kans sien vra toe vir haar of hy maar aan die agterkant van
die bossie kan gaan sit en terwyl sy besig is maar net kan voel. Na baie
redekawel en beloftes van Gammat om hom te gedra stem Meraai toe in. Gammat
is toe ook nie links nie en druk sy hand tussen die bossies deur en voel. Hy
voel toe dat iets nie reg is nie en vra toe vir Meraai Haai Meraai, het jy
'n sexchange gehad. Nee antwoord Meraai, ek het my mind ge change.
Vorige onderwerp: Afrikaans translations of some popular band/singer names
Volgende onderwerp: WAAROM HET 'N BRANDWEERWA 'N ROOI LEER?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:16:02 MGT 2024