Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gatiep-hulle
Gatiep-hulle [boodskap #120410] Ma, 28 Julie 1997 00:00
v9516778.8....  is tans af-lyn  v9516778.8....
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Aangesien daar die afgelope week Gatiep-tipe grappe deurgekom het, voel ek
vrymoedig genoeg dat ek nie voor die waarheid en versoenings kommissie
gedaag sal word nie :)

Gatiep bly in 'n HOË woonstelblok innie bo-kaap. Een aand kom hy by die
huis en betrap Gammat waar hy "besig" is met sy geliefde Meraai. Hy
stormloop Gammat en wil hom net by die venster uitgooi. Gammat pleit:"
Mercy! Gatjiepie"

Gatiep vra hom toe:"Mercy, sê djy? Djou insek! As djy kan steek soos 'n
insek kan djy sieker vlieg soos een ok!"
Vorige onderwerp: GRAFPARTYTJIE
Volgende onderwerp: Blondes in New SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:13:25 MGT 2024