Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nakkie die Nar se Uitnodiging
Nakkie die Nar se Uitnodiging [boodskap #120399] Di, 01 Oktober 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai,

In hierdie mooi land van ons het lag en glimlag deesdae 'n skaars ding
geword. Omdat narre veronderstel is om mense te laat lag, het ons 'n
tuisblad saamgestel om juis dit te doen.

Ons wil jou uitnooi om 'n draai te gaan maak by:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

en ons waarborg jou daardie glimlag. Jy kan selfs 'n geldprys wen.

Sien jou daar,
groete,

Nakkie die Nar
Vorige onderwerp: Uitnodiging - Nakkie.die.Nar
Volgende onderwerp: Kinder sê-goed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:31:24 MGT 2024