Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Uitnodiging - Nakkie.die.Nar
Uitnodiging - Nakkie.die.Nar [boodskap #120398] Ma, 30 September 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hi,

In hierdie mooi land van ons het lag en glimlag 'n baie skaars ding geword.
Ons wil probeer help dat ouens weer 'n glimlag op die gesig kry. Ons wil
jou uitnooi om by ons tuisblad te gaan inloer en ons waarborg jou daardie
beloofde glimlag.

Gaan kuier gerus by: http://www.pix.za/nakkie-die-nar

Baie nar-groete,

Nakkie die Nar
Vorige onderwerp: Nakkie die nar se uitnodiging
Volgende onderwerp: Nakkie die Nar se Uitnodiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:05:17 MGT 2024