Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Army jokes
Army jokes [boodskap #120383] Do, 21 Desember 1995 00:00
kon...  is tans af-lyn  kon...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
How about some more army jokes?? Especially true stories from army life in
S.A.?? There must hundreds. Here's one which I prefer to tell in Afrikaans:

Dit was die dag toe ons moes aanmeld vir 'n kamp in Middelburg. Die samjoor ,
een van daardie met 'n GROOT stem, het uiteindelik die hele regiment op die
paradegrond aangetree. Een van die troepe was baie lank laas in die army en hy
het nog een van hierdie ou snaakse uniforms aan (bunny jacket, kamaste, ens.)
Die samjoor sien hierdie ou raak en met 'n "WAT HET ONS HIER!!" stewel hy op
die troep af.
Samjoor: "WAT'S DIT HIERDIE??!!!!" terwyl hy na die troep se uniform beduie.
Troep: "Ek's hiermee uitgereik, samjoor"
Samjoor: "MAGTIG MAN, JY WAS SEKER LAAS IN DIE ARMY TOE GENERAL MOTORS NOG
KORPORAAL MOTORS WAS!!!!"

Gert Koning
Vorige onderwerp: After sex?
Volgende onderwerp: Grappe in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:07:17 MGT 2024