Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Bloed skenk
Bloed skenk [boodskap #120360] Di, 03 Augustus 2004 12:09
Killaloop  is tans af-lyn  Killaloop
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
News Captian, this one is for you :oP


Meraai kom in 'n moerse ongeluk en moet dringend bloed kry anders maak

sy dit nie. Gatiepie is die enigste een wie se bloed hulle kan gebruik

en so red hy toe Meraai se lewe.

Die twee raak toe baie geheg aan mekaar, so met die bloed saam verbind

en trou toe.

Na so 'n paar jaar besluit Meraai sy is gatvol vir Gatiepie se

rondneukery en op 'n dag sê sy toe vir hom dat sy haar goedjies gaan vat

en loop.

Af by die flatjie se trappe en straat af, Gatiepie is geworried en roep

agterna. 'Meraai, daai rok wat djy aanhet het ek gakoep'

Sy trek net daar die rok uit en gooi dit na Gatiepie toe, 'vat djou rok

en stiekit in djou gat' en sy loop aan.

'Meraai, daai skoene wat djy aanhet het ek gakoep'.

Sy trek die skoene uit en gooi dit na Gatiepie toe, 'man vat djou

skoene, hulle mak my in elk geval seer' en sy loop aan.

'Meraai, daai pantie & bra het ok gakoep'.

Sy trek die pantie en bra uit en gooi dit na Gatiepie toe, 'dis robbish

anyway' en sy loop aan.

Nou's Gatiepie geworried en skielik strike dit hom - bloed. 'Meraai,

onthou djy so paar jaar trug toe djy amper dood is, toe't ek my bloed

vir djou gegee.'

Meraai draai om, sy buk en trek die tampon uit en gooi dit na Gatiepie

toe en skree vir hom, 'ek sal djou monthly afbetaal djou vark.!

Vorige onderwerp: Jannie en sy maatjie
Volgende onderwerp: Die verhaal van die 3 bere.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:37:35 MGT 2024