Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Mooi
Mooi [boodskap #120354] Vr, 22 Mei 1998 00:00
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Sorry Anglo's, this joke doesn't do too well in English.

Die Juffrou gee die klas die opdrag om huis toe te gaan
en gaan kyk wat is nou werklik mooi. Die volgende dag kom die
antwoorde toe:

Sannie: "Die sonsondergang gister was vir my sooo mooi Juffrou."
Pietie: "My ma het 'n bos blomme van my Pa gekry en dit was vir my baie mooi."
Jannie: " 'n Vyftienjarige meisie wat verwag Juffrou."
Juffrou: "Wat?"
Jannie: "Ja Juffrou, dit is so. My sussie wat vyftien is kom
gister by die huis van skool af en sê toe vir my Pa dat sy
verwagtend is. My Pa sê toe "Dis nou mooi! Dis nou f@$$&n mooi!"

Jakes
Vorige onderwerp: wisdom
Volgende onderwerp: Slim woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:49:17 MGT 2024