Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » EK HAAT TELKOM!!!!!
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119036 is 'n antwoord op boodskap #119035] Vr, 13 Maart 2009 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Mar 2009 03:45:27 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> On 12 Mar, 17:47, Dave wrote:
>> On Wed, 11 Mar 2009 16:23:33 -0700 (PDT), Jottie

>> wrote:
>>> On 8 Mar, 19:41, p....@eskom.co.za wrote:
>>>> Ferdi maar jy is n' vieslike mens. Gewoonlik is dit gesante van satan wat so
>>>> praat, ek neem aan hy is jou god, so vloek hom en jy sal okey wees. Sies
>>>> maar jy is n' onding. Kry vir jou n' Cell foon of is jy te agterlik, dalk
>>>> agterbeblewende.
>>>> Vieslike ongedierte jy, satans kind, skuim, afdrifsels van vuilgoed.

>>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>>> Enige sukses gehad daarmee?
>>> hihihihihi

>> ha ha... skerper as wat selfs die skerpe ek gedog het, Jottie..:-0))
>> Toe vang jy die vieslike mens met sy broek op sy knieë!
>> Jy het die ding so poppey gemaak nou, dat hy sal
>> terugkeer na die modderhokke waar hy vandaan is.
>> Jy sal jou haarstyl moet verander, want jy is toe
>> nie naastenby so dom soos jy lyk nie.
>> Jy besef natuurlik dat jy, tussen die week se duisende bydraes
>> 'n goue sterretjie kry. As die anti nie afgetree het nie
>> sou sy jou 'n spesiale toekenning laat kry het.. en top punte.
>
> Ek het nie regtig 'n probleem met die feit dat hy smag na kontak met
> die fynere geslag nie. Miskien was/is hy baie eensaam. Dis seker sy
> saak maar as ek na sy woordkeuse in daardie een pos kyk "pls sent more
> of cassie wet and horny" dan vind ek dit komies dat iemand met sy
> "voorkeure" vir Ferdi aanvat oor sy taalgebruik.
> Ek sal nogtans graag wil weet of hy enige sukses gehad het met sy
> soeke na... ahem... "penpals".. ahem... ;-)

Maar volgens jou lyk dit of hy 'n pedofiel kan wees, maar ook soekend
na enige sletterige geselsskap. Intussen, doen hy ook sy bes om Ferdi
se aandag te kry. Laat mens wonder of hy weet waar sy belangstelling
lê, né.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119048 is 'n antwoord op boodskap #119032] Sa, 14 Maart 2009 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Greg Landry  is tans af-lyn  Greg Landry
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Toe nou nie ek daai een nie. Probeer Rassie.erasmus@eskom . Ek het
perongeluk op die chatroom afgekom en was verbaas dat daar n' afrikaanse
site is. Dink ek moet liewers verby hou hier.
EK vra ook omverskoning aan Ferdi en hoop julle chat leker verder.

> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
> Enige sukses gehad daarmee?
> hihihihihi
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119050 is 'n antwoord op boodskap #119048] Sa, 14 Maart 2009 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Mar 2009 05:31:46 +0200, po...@eskom.co.za wrote:

> Toe nou nie ek daai een nie. Probeer Rassie.erasmus@eskom . Ek het
> perongeluk op die chatroom afgekom en was verbaas dat daar n' afrikaanse
> site is. Dink ek moet liewers verby hou hier.
> EK vra ook omverskoning aan Ferdi en hoop julle chat leker verder.
>
>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>> Enige sukses gehad daarmee?
>> hihihihihi
>

ha ha.. Jottie, hoe vinnig snoer jy die klein gek se bek.
Hy het per ongeluk op ons chatroom afgekom?
Per ongeluk ja, maar ons'n, nie sy ongeluk nie.
Hy's toe reg toe hy besluit om liewers hier verby te hou..
waarheen nou? Terug na die pedofielkamers en hoerhuise?
Ons sal hom moet dophou waarheen hy nou gaan
en sommer uitvind of hy getroud is en sy pos aan die 'penpals'
na haar (sy vrou) forward.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119051 is 'n antwoord op boodskap #119050] Sa, 14 Maart 2009 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Mar 2009 13:36:46 +0200, Dave wrote:

> en sy pos aan die 'penpals' na haar (sy vrou) forward.

en na Eskom. So, Erasmus, jy het kak comming.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119052 is 'n antwoord op boodskap #119048] Sa, 14 Maart 2009 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Mar, 04:31, p....@eskom.co.za wrote:
> Toe nou nie ek daai een nie. Probeer Rassie.erasmus@eskom . Ek het
> perongeluk op die chatroom afgekom en was verbaas dat daar n' afrikaanse
> site is. Dink ek moet liewers verby hou hier.
>  EK vra ook omverskoning aan Ferdi en hoop julle chat leker verder.
>
>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>> Enige sukses gehad daarmee?
>> hihihihihi

Gaaf as dit nie jy is nie. Maar ek sien jy pos nogsteeds via dieselfde
proxy server by Eskom as Rassie en volgens jou Google Groups profile
is julle dieselfde ou. Is daar nie voorskrifte teen die gebruik van
maatskappybates vir private gebruik nie? Onthou net as ek dit kan sien
dan kan jou IT departement dit definitief ook sien... Miskien is dit
veiliger om 'n posduif te gebruik.. ;-)
Ek wil jou nie vals beskuldig nie en het dit juis as 'n vraag gestel.
Nou sal ek seker ook nooit weet of ou Rassie suksesvol was of nie...
Maar dit daar gelaat..
Moet in elkgeval nie onwelkom voel hier nie! Hier staan elke ou op sy
eie teekis en as daar gepraat word dan praat almal gelyk en niemand
luister nie. Nogtans 'n goeie plek om uiting te gee aan jou diep en
donkere emosies indien enige. Niks fout daarmee nie.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119055 is 'n antwoord op boodskap #119052] Sa, 14 Maart 2009 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Mar 2009 04:51:48 -0700 (PDT), Jottie .

> Nogtans 'n goeie plek om uiting te gee aan jou diep en
> donkere emosies indien enige. Niks fout daarmee nie.

Toe suffer Ferdi onder sy diep en donker emosies..
Ferdi wil nie sy 'penpal' wees nie:-)
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119056 is 'n antwoord op boodskap #119050] Sa, 14 Maart 2009 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Mar, 12:36, Dave wrote:
> On Sat, 14 Mar 2009 05:31:46 +0200, p....@eskom.co.za wrote:
>> Toe nou nie ek daai een nie. Probeer Rassie.erasmus@eskom . Ek het
>> perongeluk op die chatroom afgekom en was verbaas dat daar n' afrikaanse
>> site is. Dink ek moet liewers verby hou hier.
>> EK vra ook omverskoning aan Ferdi en hoop julle chat leker verder.
>
>>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>>> Enige sukses gehad daarmee?
>>> hihihihihi
>
> ha ha.. Jottie, hoe vinnig snoer jy die klein gek se bek.
> Hy het per ongeluk op ons chatroom afgekom?
> Per ongeluk ja, maar ons'n, nie sy ongeluk nie.
> Hy's toe reg toe hy besluit om liewers hier verby te hou..
> waarheen nou? Terug na die pedofielkamers en hoerhuise?
> Ons sal hom moet dophou waarheen hy nou gaan
> en sommer uitvind of hy getroud is en sy pos aan die 'penpals'
> na haar (sy vrou)  forward.

Nee fok Dave! Pedofiel? Dis darem bietjie vergevat. Dat nie almal se
smaak dieselfde is nie is waar maar die ou het darem niks onwettigs
gedoen waarvan ek weet nie. Die ergste wat jy hom van kan beskuldig is
dat hy maatskappybates vir privaatdoeleindes gebruik. En dit is Eskom
se saak nie myne nie.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119058 is 'n antwoord op boodskap #119056] Sa, 14 Maart 2009 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Mar 2009 05:01:59 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> On 14 Mar, 12:36, Dave wrote:
>> On Sat, 14 Mar 2009 05:31:46 +0200, p....@eskom.co.za wrote:
>>> Toe nou nie ek daai een nie. Probeer Rassie.erasmus@eskom . Ek het
>>> perongeluk op die chatroom afgekom en was verbaas dat daar n' afrikaanse
>>> site is. Dink ek moet liewers verby hou hier.
>>> EK vra ook omverskoning aan Ferdi en hoop julle chat leker verder.

>>>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>>>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>>>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>>>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>>>> Enige sukses gehad daarmee?
>>>> hihihihihi

>> ha ha.. Jottie, hoe vinnig snoer jy die klein gek se bek.
>> Hy het per ongeluk op ons chatroom afgekom?
>> Per ongeluk ja, maar ons'n, nie sy ongeluk nie.
>> Hy's toe reg toe hy besluit om liewers hier verby te hou..
>> waarheen nou? Terug na die pedofielkamers en hoerhuise?
>> Ons sal hom moet dophou waarheen hy nou gaan
>> en sommer uitvind of hy getroud is en sy pos aan die 'penpals'
>> na haar (sy vrou)  forward.
>
> Nee fok Dave! Pedofiel? Dis darem bietjie vergevat. Dat nie almal se
> smaak dieselfde is nie is waar maar die ou het darem niks onwettigs
> gedoen waarvan ek weet nie. Die ergste wat jy hom van kan beskuldig is
> dat hy maatskappybates vir privaatdoeleindes gebruik. En dit is Eskom
> se saak nie myne nie.

Hy's 73 en jy sê dat hy na meisies van 25 soek, Jottie. En hy jaag my
elektrisiteitrekeing op met sy Internetrekening.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119059 is 'n antwoord op boodskap #119058] Sa, 14 Maart 2009 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Mar, 13:05, Dave wrote:
> Hy's 73 en jy s dat hy na meisies van 25 soek, Jottie.
As hy werklik 73 is wil ek soveel te meer weet of hy suksesvol was
want dan het ek baie respek vir sy optimisme en
deursettingsvermoe! ;-)
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119060 is 'n antwoord op boodskap #119059] Sa, 14 Maart 2009 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Mar 2009 05:09:17 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> On 14 Mar, 13:05, Dave wrote:
>> Hy's 73 en jy s dat hy na meisies van 25 soek, Jottie.
> As hy werklik 73 is wil ek soveel te meer weet of hy suksesvol was
> want dan het ek baie respek vir sy optimisme en
> deursettingsvermoe! ;-)

Ja, maar wie ly nou daaronder? Jy moet sien hoe hét die briewe
van die 25jarige girls minder geword..!
Die bliksem kanalliseer dit na hom.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119061 is 'n antwoord op boodskap #119052] So, 15 Maart 2009 02:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Greg Landry  is tans af-lyn  Greg Landry
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jottie" wrote in message >
Gaaf as dit nie jy is nie. Maar ek sien jy pos nogsteeds via dieselfde proxy
server by Eskom as Rassie en volgens jou Google Groups profile
is julle dieselfde ou. Is daar nie voorskrifte teen die gebruik van
maatskappybates vir private gebruik nie? Onthou net as ek dit kan sien
dan kan jou IT departement dit definitief ook sien... Miskien is dit
veiliger om 'n posduif te gebruik.. ;-)
Ek wil jou nie vals beskuldig nie en het dit juis as 'n vraag gestel.
Nou sal ek seker ook nooit weet of ou Rassie suksesvol was of nie...
Maar dit daar gelaat..
Moet in elkgeval nie onwelkom voel hier nie! Hier staan elke ou op sy
eie teekis en as daar gepraat word dan praat almal gelyk en niemand
luister nie. Nogtans 'n goeie plek om uiting te gee aan jou diep en
donkere emosies indien enige. Niks fout daarmee nie.

Ag dankie ou Jottie. Ek sal nou nie weet of daai ou suksesvol was nie. Sien
ons gebruik net 3 servers, Proxy 1, proxy 2 en eskom news proxy. Ek kan kies
wat ek wil en ook enige naam, ook is ek op google, MSM en Gmail.. En raai
wat, ek is n perde boer. Sal jou spesiaal die July wenner gee die jaar. Sal
nie weer Pocket Power wees wat wen nie en siende dat ek 73 is sal daai
meisies beslis nie in my belang stel nie. En vir Dave wil ek net se, kak ga
jy kak want ek sit my broer op jou met sy hele stomer span en ek met my
Bulls span. Toemaar ek joke net. PS: my ou vrou stuur groete.
Jottie noudat jy weet, die is rerig my laaste ou skrywetjie, miskien sweef
ek weer eendag hier verby net om te sien watse humor julle kwyt raak as ek
nog leef. 73 is nie n' man se speelmaat nie.
Groete.
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119062 is 'n antwoord op boodskap #119061] So, 15 Maart 2009 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Mar 2009 04:01:58 +0200, po...@eskom.co.za wrote:

> Jottie" wrote in message >
> Gaaf as dit nie jy is nie. Maar ek sien jy pos nogsteeds via dieselfde proxy
> server by Eskom as Rassie en volgens jou Google Groups profile
> is julle dieselfde ou. Is daar nie voorskrifte teen die gebruik van
> maatskappybates vir private gebruik nie? Onthou net as ek dit kan sien
> dan kan jou IT departement dit definitief ook sien... Miskien is dit
> veiliger om 'n posduif te gebruik.. ;-)
> Ek wil jou nie vals beskuldig nie en het dit juis as 'n vraag gestel.
> Nou sal ek seker ook nooit weet of ou Rassie suksesvol was of nie...
> Maar dit daar gelaat..
> Moet in elkgeval nie onwelkom voel hier nie! Hier staan elke ou op sy
> eie teekis en as daar gepraat word dan praat almal gelyk en niemand
> luister nie. Nogtans 'n goeie plek om uiting te gee aan jou diep en
> donkere emosies indien enige. Niks fout daarmee nie.
>
> Ag dankie ou Jottie. Ek sal nou nie weet of daai ou suksesvol was nie. Sien
> ons gebruik net 3 servers, Proxy 1, proxy 2 en eskom news proxy. Ek kan kies
> wat ek wil en ook enige naam, ook is ek op google, MSM en Gmail.. En raai
> wat, ek is n perde boer. Sal jou spesiaal die July wenner gee die jaar. Sal
> nie weer Pocket Power wees wat wen nie en siende dat ek 73 is sal daai
> meisies beslis nie in my belang stel nie. En vir Dave wil ek net se, kak ga
> jy kak want ek sit my broer op jou met sy hele stomer span en ek met my
> Bulls span. Toemaar ek joke net. PS: my ou vrou stuur groete.
> Jottie noudat jy weet, die is rerig my laaste ou skrywetjie, miskien sweef
> ek weer eendag hier verby net om te sien watse humor julle kwyt raak as ek
> nog leef. 73 is nie n' man se speelmaat nie.
> Groete.
>

ha haha.... hoekom is oom nou so haastig. Ons het nou blad geskud en
vir mekaar hallo gesê, en nou word die mouterbike met sy sidecar weer
gestart..! En sê vir die tannie ek sê "hallo". Jammer Ferdi is nie nou
hier om ook te groet nie, maar ek sal oom se groete oordra.
Kom kuier gerus weer:-)
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #120331 is 'n antwoord op boodskap #118771] Vr, 03 Maart 2017 22:46 Na vorige boodskap
vjaa...  is tans af-lyn  vjaa...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2017
Karma: 0
Junior Lid
On Friday, February 13, 2009 at 7:01:34 PM UTC+2, Ferdi wrote:
> EK FOKKIN HAAT HULLE!!!!!!!!! EK FOKKIN HAAT HULLE!!!!!!!!!!
>
> DIE FOK WEET EK HAAT HULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> ARROGANTE INCOMPETENT DONNERSE IDIOTE!!!!!!!
>
> DAAR SAL "N DAG KOM. DAAR GAAN 'N FOKKEN DAG KOM EK SE JULLE!!!!!!!!!

dit is die K faktor wat teenwoordig is en ja sorry, nou wonder n' mens waar kom rasisme vandaan. I mean Really??????
Vorige onderwerp: Voorstel...
Volgende onderwerp: Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:07:57 MGT 2024