Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Dis in die kas.
Re: Dis in die kas. [boodskap #46800 is 'n antwoord op boodskap #46608] Di, 17 Julie 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vriende van ons groei dit is hul visdam. Ek het die idee gekry hulle eet
die groen gedeelte, wat ek maar aanvaar die blare is. Hoe lyk die blomme?
(Ek het maar gesit en hoop daar was nie visse in die visdam nie!)

pop wrote in message
news:9ish51$ngg$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Ja well fine, ek het nog altyd die blommetjies geëet, nog nooit gehoor
> dat mense die blare eet nie - seker die dat ek nie impressed was nie.
> Heh heh, hoekom noem hulle dit waterblommetjie, en waterblaartjiebredie nie?
>
> Pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:4rg3ltgfhsnnoe0bmomh95lpq9hd6i0oan@4ax.com...
>> On Sun, 15 Jul 2001 17:18:14 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ja hulle doen dit - maar ek sal in die vrieskas gaan loer om te sien of ek
>>> nie nog 'n pak "regte gepluktes" hier het nie.
>>
>> Jy meen dat dalk het Pop se waterblommetjies soos blomkool geproe
>> omdat die verkeerd gepluk was? :-))))
>>
>
Re: Dis in die kas. [boodskap #46809 is 'n antwoord op boodskap #46800] Di, 17 Julie 2001 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Shannon, daar moet natuurlik visse in die visdam wees:)))
En ja, daar is blommetjies - so witterig of pienkerig - hang glo af waar
mens is.
Annette

Shannon wrote in message
news:3b543bd2.0@news1.mweb.co.za...
> Vriende van ons groei dit is hul visdam. Ek het die idee gekry hulle eet
> die groen gedeelte, wat ek maar aanvaar die blare is. Hoe lyk die blomme?
> (Ek het maar gesit en hoop daar was nie visse in die visdam nie!)
>
> pop wrote in message
> news:9ish51$ngg$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Ja well fine, ek het nog altyd die blommetjies geëet, nog nooit gehoor
>> dat mense die blare eet nie - seker die dat ek nie impressed was nie.
>> Heh heh, hoekom noem hulle dit waterblommetjie, en waterblaartjiebredie nie?
>>
>> Pop
>>
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:4rg3ltgfhsnnoe0bmomh95lpq9hd6i0oan@4ax.com...
>>> On Sun, 15 Jul 2001 17:18:14 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ja hulle doen dit - maar ek sal in die vrieskas gaan loer om te sien of ek
>>>> nie nog 'n pak "regte gepluktes" hier het nie.
>>>
>>> Jy meen dat dalk het Pop se waterblommetjies soos blomkool geproe
>>> omdat die verkeerd gepluk was? :-))))
>>>
>>
>
Re: Dis in die kas. [boodskap #120277 is 'n antwoord op boodskap #46562] So, 27 Maart 2016 16:27 Na vorige boodskap
dj...  is tans af-lyn  dj...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2016
Karma: 0
Junior Lid
Linus, waar het jy die waterblommetjies in 'n blik gekry. Ek soek orals hier in Pretoria maar kry dit nêrens nie. Waterblommetjie bredie is net so lekker soss groenboontjie bredie. Help asb. My mond water as ek net daaraan ding
Groete Joey
dj...@vodamail.co.za
Vorige onderwerp: Bees Biltong
Volgende onderwerp: Viskoekies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:53:14 MGT 2024