Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrymesselaarsvrugte...
Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118324] Di, 19 Augustus 2008 20:20 na volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
[Hierdie kom vanaf die HNP se gesprekforum, geskryf
deur JW12...]

Vrymesselaarsvrugte

Ja, soos reeds genoem is, vind ons dat die Vrymesselaars
hulself inderdaad ORALS ingewurm het, en hulself steeds
in wurm.

Die probleem is : Hulle doen dit uiters SUBTIEL en STEL-
SELMATIG. Hulle infiltreer, verskans en kamoefleer hulself
binne liggame, bewegings, organisasies, groepe en par-
tye, vanwaar hulle dit (stelselmatig en subtiel) van binne
besoedel, besmet en verrot. Hulle is bedrewe en geslepe
akteurs met ‘n bose, sataniese agenda.

Ja, en hulle sit verál binne die “regse” organisasies, want
hulle het nódig om daar te sit. En moenie dink hulle gaan
erken dat hulle Vrymesselaars is nie ! Wanneer hulle aan
hulle vrugte uitgeken en ontmasker is... sal hulle fisies,
genadeloos en hardhandig moet verwyder word en mee
afgereken word.

Die vraag is nou : Kan ons die Vrymesselaars (se invloed)
herken ?

Die antwoord is JA.

HOE kan ons maklik (altyd en vir seker) die (invloed van)
die Vrymesselaars herken ? Waaraan kan ons hulle uitken ?
Wat is die onvermydelike vrugte (beginsels) wat hulle dra ?

Die vrugte (“beginsels”) van die Vrymesselary is dieselfde
as dié van Teosofie. Die Vrymesselaars huldig die Teosofie-
se beginsels van “vryheid, gelykheid en broederskap”.

Hierdie sataniese leuse word verder as volg ekstrapoleer
en ingedeel :

1) "All men (all races) have spiritually and physically the
same origin ...which is the fundamental teaching of Theo-
sophy."

2) "The aim of Theosophy is to promote and form a nucleus
of the Universal Brotherhood of Humanity, without distinction
of race, creed, sex, caste or colour."

Dan word hierdie twee punte hierbo verder ingevoer en aan-
gewend onder twee afdelings (nl op twee vlakke) :

A) Op geestelike vlak (nl geestelike gelykmaking -en vermenging).

B) Op fisiese vlak (nl fisiese gelykmaking -en vermenging).

Hulle heel eerste doel is om hierdie Teosofiese beginsels op
geestelike vlak (subtiel) in te stel en te laat slaag, waarna
hulle dit dan maklik op fisiese vlak in werking kan stel.

Want as jy eers mense (rasse) geestelik gelyk gestel en
vermeng het, dan kan jy hulle maklik op fisiese vlak ge-
lyk stel en vermeng.

En wanneer jy hulle op beide geestelike én fisiese vlakke
gelyk gestel het, dan kan jy hulle maklik sonder weerstand
vermeng, integreer en laat verbaster. – Dws vernietig.

So...

Waar het die Vrymesselary begin met hulle program van
vermenging en integrasie ? – Op geestelike vlak, naamlik
by die Kerk, natuurlik. Waar anders ?

Daarom het hulle reeds LANKAL die Kerk geïnfiltreer (ge-
rysmier) vanwaar hulle ‘n ongenaakbare aanslag teen die
blanke se geestelike waardes geloods het. Hulle het sub-
tiel begin om die Bybel te hervertaal en te verdraai, so-
dat die Evangelie (die Woord) naderhand subtiel met die
Leer van Bíleam en Teosofie (gelykheidsleer en vermen-
ingsleer) besmet geword het.

Die resultaat daarvan was dat die blankes alle rasse as
“gelykes”, sg “medemense”, (potensiële) “naastes” en
“broeders” begin beskou het ; en sodoende die naturel
as ‘n “mede-afstammeling van Adam”, as “gelyke”, en
as ‘n “medemens” begin behandel het - alles omdat die
naturel (dmv sending) as sg “medegelowige” voorgestel
en aangeneem / aanvaar was. Dit alles is dinge wat nie
Bybels-korrek of binne God se Wil is nie.

Daarna was dit maklik...

Die volgende logiese stelling (wat die blankes natuurlik
soos soetkoek opgevreet het) was dat apartheid “ver-
keerd”, “onbybels”, “onmenslik” en “sonde” was / is –
júís omdat die naturelle (nie-blankes) dan gesien was
as “medemense”, sg “naastes”, “broeders” en “mede-
gelowiges”. - En hierdie broeders was ingedoen.

Van daar af ken ons die resultaat en die geskiedenis.

Die blankes het baie skuldig gevoel omdat hulle die
naturelle so “ingedoen” en “verdruk” het, en omdat
hulle so teen hulle ‘geliefde naturel-naastes’ “gedis-
krimineer” het ; en omdat hulle die naturelle nie
stemreg, ens, gegee het nie.

En nie lank daarna nie – toe draai die blankes maar
hulle ander wang, gee hulle bo –én onderkleed weg,
en toe stem die blankes twee maal “JA” en gee hulle
die land sodoende op ‘n skinkbord weg aan hulle ar-
me, agtergeblewe boggom-naastes.

Al hierdie dinge het die blankes gedoen, júís omdat
hulle die naturelle as sg “gelykes”, “medemense”,
“naastes” en “broeders” beskou / anvaar het.

Ek stel dit dat : Die blankes sou NOOIT al hierdie bg
dinge gedoen het (“JA” gestem het en oorgegee het)
indien hulle NIE die naturelle as gelykes, medemense,
naastes en broers beskou het nie. Sou die blankes die
naturelle tot vandag toe as ongelykes, verstes en sub-
mense beskou het – dan was daar NIE ‘N KANS dat die
blankes “JA” sou gestem het nie ! Trouens : Geen blan-
ke sou dán (geestelik) liberaal of humanisties (...pro-
vermenging) durf wees het nie - tot vandag toe. Hulle
sou ook GEEN skuldgevoelens of bejammering jeëns
die naturelle gekoester het nie. Hulle almal sou dán
ten volle apart en nasionalisties (pro-blank) gewees
het.

Maar helaas !

So...

Die probleem (en oplossing) en prioriteit lê NIE eerste
by die Politieke nie. Dit lê by die volk se BEGINSELS –
naamlik by hulle GEESTELIKE BEGINSELS. Daarom sal
ons eers weer die korrekte Bybelse beginsels aan hulle
moet openbaar en hulle eers korrek moet leer aangaan-
de die Bybelse beginsels van diskriminasie en apartheid.

Want as ons Politiek nie ook EERSTE op hierdie Bybelse
beginsels gebasseer is nie, dan sal enige Politieke oefe-
ning eenvoudig FUTIEL wees. Want mense wat reeds
geestelike gelykheid en geestelike vermenging (Teoso-
fiese beginsels) as ‘waarheid’ aanvaar het, sal NIE dán
nog (ten volle) bereikbaar en oortuigbaar wees om fi-
sies ongelyk, afgesonder (apart) en nasionalisties te
wees nie.


Hoe gaan ons die Vrymesselaars (Teosofiste) [en/of hulle
ondersteuners] onder ons uitken ? En waarna (na watter
vrugte) moet ons op die uitkyk wees...?

1) Hulle verkondig of suggereer dat alle rasse (geestelik)
“gelyk” is.

2) Hulle verkondig of suggereer dat alle rasse van Adam
(of een gemeenskaplike oorsprong) afstam.

3) Hulle verkondig of suggereer dat alle rasse sg “mede-
mense” is en dus ook kwalifiseer om sg “medegelowiges”
te kan wees.

4) Hulle het geen besware teen geestelike gelykheid
en geestelike vermenging (sg “geestelike israel”) nie
en hulle gaan selfs so ver om dit te bevorder.

5) Hulle noem hulleself ook sg “konserwatief” – terwyl
hulle altyd subtiel die agterdeur vir geestelike vermen-
ging oop hou.

6) Hulle is diegene wat “sending” onder die naturelle
bevorder – sodat hulle daardeur nóg meer “medege-
lowiges” (“naastes” en “broeders”) kan ‘kweek’, wat
hulle dan later suksesvol aanwend om met die naïe-
we blanke samelewing te vermeng.

7) Hulle suggereer (of verklaar) dat (pro-blanke) dis-
kriminasie en apartheid “sonde” (verkeerd) is. – Vra
maar bv vir Eerwaarde Aartappelmoer Angus Buchan...

8) Die openlike en onbeskaamde liberalis het geen
besware om met ander rasse (nie-blankes) te meng
en te sosialiseer nie ; en hulle moedig ander blankes
aan om daaraan mee te doen.

9) Hulle is geneig om hulself met die naturel (nie-
blanke) te bemoei, te besmet, te verswaer en mee
te onderhandel ; en hulle (mis)lei ander blankes om
óók dieselfde te doen (daaraan deel te neem). Kyk
maar na die Afrikanerbond ; die VF+ ; Solidariteit ;
Afriforum ; die ATKV ; die FAK ; die Voortrekkers ;
die Raportryers, die Tafelrondes (Round Table) ens,
ens. Flip Buys is ‘n goeie voorbeeld.

10) Hulle sit in regse groepe/organisasies/partye waar
hulle bv bemoeisieke, soetsappige lang (klaag)briewe
aan die Azaniese houtkop-president sal rig – so asof
die bobbejaan kwansuis ‘n (luister)waardige “mede-
mens”/eweknie sou wees ; en so asof die bobbejaan
kwansuis sal luister na die brief van ‘n erg beswaarde
wit “kolonialis”. - En dan moet ons sulke “regses” as
sg “geloofwaardig” beskou ? Ha !

11) Hulle is subtiele sataniese besoedelaars, want hul-
le trek en betrek altyd die blankes by die (sake van die)
naturelle (en anders-om) ; en daardeur bevuil, besmet,
vervloek en verrot hulle altyd die blankes se omstandig-
hede. En daardeur bevark hulle altyd die blanke se toe-
koms.

12) Hulle veg kliphard teen diegene (soos ek) wat hul-
le gruwelike linkse, liberale, humanistiese (Teosofiese)
“beginsels” ontbloot ; en daarom veg en skop hulle by-
voorbaat ook kliphard teen die Bybelse Israelwaarheid.

Ja, kyk maar gerus uit vir hierdie skynregse skuim-
opdrifsels. “Fact is stranger than fiction”. - Hulle sit
so reg tussen ons...

En moenie vir my kom vertel dat ek besig is met sg
“verdagmaking” nie, want ek het hierbo baie deeglik
my motiverings verskaf vir al my stellings. Kom re-
deneer gerus met my oor elke punt.

Verder herinner ek weer vir Dr Sydney Gregan om my
te kom antwoord op die Godsdiensforum waar ek hom
júís oor hierdie einste onderwerp uitgedaag het om sy
verdedigende weergawe te kom verskaf.

Ek sien dat hy steeds nie die nodige leiers-eienskappe
getoon het – deur my op my skrywe te antwoord nie...

...

http://www.hnp.org.za/forum/viewtopic.php?id=124&p=4
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118325 is 'n antwoord op boodskap #118324] Di, 19 Augustus 2008 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die blankes se toekoms en die Wolwe in skaapklere...

Die Vrymesselaar (besmette) organisasies is duidelik
hard besig met hulle bose planne, nl hulle veldtog van
besoedeling (betrekking – sodat jy ongesiens deel van
hulle word) – deurdat hulle die (...naïewe, niksvermoe-
dende) blankes lok en probeer groepeer (bymekaar
maak / in meng / deel maak van hulle geheime, bose,
sataniese strukture). En wanneer jy as blanke eers
daarvan deel is, dan sal jy onder die vloek van hulle
boosheid val en jy sal NIE geseën word nie. Die ge-
volg : Onheil en teëspoed sal op jou (en jou gesin)
neerdaal.

In 'n dokument wat vroeg in 2002 in Kaapstad gesirku-
leer het, word vermeld dat die ou Broederbond (nou die
Afrikanerbond) reeds in 1994 met die ANC se oorname
oor 'n geheime en volledige plan beskik het om teen
2010 weer beheer van die land oor te neem. Volgens
die opsteller van die dokument het genl. Tienie Groe-
newald in 1995 aan hom bevestig dat so 'n Plan be-
staan en dat hulle besig is om daaraan uitvoering te
gee.

Vandag is daar vele sub-organisasies (front-organisa-
sies) wat deel vorm van die Afrikanerbond / Vrymesse-
laars (se agenda). Organisasies soos die VF+, Solida-
riteit, Afriforum, AFRIAL, die ATKV, die FAK, die Ra-
portryers, die Voortrekkers, en al die organisasies (en
Kerke) wat met hulle saamwerk (en wat natuurlik die
naturelle as “gelykes” en “medemense” beskou ; en
met die naturelle bemoei, onderhandel en saamwerk).

Radio Pretoria se Nuuskommentaar van 12 Augustus
handel oor ‘n studiestuk van ‘n Taakspan van die NG
Kerk se Noord-Transvaal Sinode oor die tema : Gere-
formeerde verset. Op Newcastle word ‘n “Afrikaner
hartklop” aand deur die plaaslike NG predikant (Ds.
S.W. Scott) gereël waarby die ATKV, Afrikanerbond,
Verkenner Beweging, Voortrekkers en verskeie Afri-
kaanse kerke betrek word.

Die vraag is nou :

Word die blankes stelselmatig en subtiel deur ‘n ge-
heime mag soos skape in ‘n kraal gejaag – uiteinde-
lik ter slagting ? Indien die Vrymesselaars en Geld-
mag die Christen blanke / Boer / Afrikaner as bedrei-
ging sien vir hulle planne van ‘n een-wêreld-godsdiens
(een een-wêreld-staat), dan is hierdie mos nou die
ideale geleentheid om ons te lok, in te trek, saam
te trek en finaal uit te wis, of hoe ?

Wat die komende burgeroorlog aangaan :

Vanaf die AKSKA (Afrika Tekens) Webwerf (van
Lukas Swart)...

“Volgens die swart AKSKA lede wat vir ons informa-
sie gee, sal ons wêreld vanaf die dag wat oud-Presi-
dent Mandela se dood aangekondig word, nie meer
dieselfde wees nie. Volgens die swart lede, asook
onafhanklike informante, kan Suid-Afrika dan in ‘n
staat van burgeroorlog verval. Suid-Afrika het die
potensiaal om binnekort in ‘n burgeroorlog te verval.
‘n Oorlog waar ons dankbaar sal wees as ons se-
kere voorbereidings omtrent kos, water en alterna-
tiewe energie, ens, gedoen het.”

....
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118326 is 'n antwoord op boodskap #118325] Wo, 20 Augustus 2008 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Jimmy, ek is nie 'n broederbonder of 'n vrymesselaar nie en ek was ook nog
nooit een nie.
Ek het ook my eie appeltjie te skil met die broederbonders en hulle
speletjies wat hulle steeds speel - ook in die kerke speel.
Maar om hulle in dieselfde kraal as die Vrymesselaars in te jaag is bietjie
vergesog.
Al wat hulle met mekaar in gemeen het en wat ek verwerp, is die agteraf
gekonkel waarmee die broederbonders ook nog steeds besig is.
Die ABs deel eintlik heimlik jou siening van wit meerderwaardigheid.
Die Vrymesselaars? Hulle wil die mensdom van agter die skerms domineer. My
probleem met hulle is dat hulle godsdienstige grense afbreek - almal,
Christen, Jood en Moslem, is welkom! Ek het vroeër al daarop gewys dat die
antichris moontlik na vore kan tree as die Joodse en Moslemse
messiasverwagtings één word. Ek het op daardie stadium vergeet dat die
Vrymesselaarsbeweging 'n reuse stap in daardie rigting is, en hulle
gelykstelling en samesmelting van godsdienste wat in wese so ver as die
ooste na die weste van mekaar verskil, hulle in wese anti-christelik maak.
Tog kan ek jou verseker dat daar selfs in die Vrymesselaarsbeweging, hoe
verdwaal dit ookal is, waarskynlik ware kinders van God is.

Ek is ook baie krities oor die bestaande kerke. Ek het destyds baie meer
begrip vir Suidwester se kritiek op die kerk gehad as wat hy of enigiemand
anders op die ng dalk gedink het. Ek verstaan Ferdi se kritiese selfs
siniese vrae oor die kerk?

Die probleem is nie die integrasie van rasse nie! - die probleem is die
integrasie van godsdienste!
Die probleem is dat die kerke die implikasie daarvan vergeet het dat Jesus
die "Vriend van tollenaars en prostitute" genoem is - dat Hy sy dissipels se
voete gewas het en ons beveel het om mekaar se voete te was. Die probleem
is dat die kerke middelklas-enklawes geword het wat nie meer die implikasie
besef van Jesus se woorde "Ek was honger en julle het My niks gegee om te
eet nie. Ek was dors en julle het My niks gegee om te drink nie. Ek was
naak en julle het My niks gegee om aan te trek nie. Ek was siek en julle
het My nie besoek nie. Ek was in die gevangenis en julle het nie na My toe
gekom nie."

Ons gaan te kere oor misdaad, maar hoeveel belydende Christene is betrokke
by rehabilitasie-programme in die tronke? - om maar net op een aspek van ons
eie mislukkings te wys.
Broer, jy's 'n Psycho [boodskap #118327 is 'n antwoord op boodskap #118326] Wo, 20 Augustus 2008 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Ou Jimbo jy's 'n gevaar vir die samelewing

Dis alles goed en wel as jy net 'n vervelige ou is wat hierdie goed na
die NG pos vir 'n grap, maar as jy rêrig hierdie stront glo is daar in elk
geval nie hoop vir ons Afrikaner nasie nie.

Skiet jouself sommer nou al tjommie, wie het inskroef hare nodig om die land
op te fok as ons Psychos soos jy het?

Jou Bose Vriend
Onder Bevelvoerder van die Sataniese kerk van Afrika
(ook bekend as die AGS)

E(u)we(l)knie
Re: Broer, jy's 'n Psycho [boodskap #118328 is 'n antwoord op boodskap #118327] Wo, 20 Augustus 2008 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Aug 2008 12:43:51 +0200, "MagGuyver"
wrote:

> Ou Jimbo jy's 'n gevaar vir die samelewing
>
> Dis alles goed en wel as jy net 'n vervelige ou is wat hierdie goed na
> die NG pos vir 'n grap, maar as jy rêrig hierdie stront glo is daar in elk
> geval nie hoop vir ons Afrikaner nasie nie.
>
> Skiet jouself sommer nou al tjommie, wie het inskroef hare nodig om die land
> op te fok as ons Psychos soos jy het?
>
> Jou Bose Vriend
> Onder Bevelvoerder van die Sataniese kerk van Afrika
> (ook bekend as die AGS)
>
> E(u)we(l)knie

Jy het hom reg opgesom. Die goeie nuus is dat hy so sy kamer
rondhardloop en van die mure af bounce dat hy nie tyd het om 'n regte
gevaar vir die samelewing te word nie.

Gegroet,
die Zoroasteristiese Teosofos.
Re: Broer, jy's 'n Psycho [boodskap #118329 is 'n antwoord op boodskap #118327] Wo, 20 Augustus 2008 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"MagGuyver" <wrote
> Ou Jimbo jy's 'n gevaar vir die samelewing
>
> Dis alles goed en wel as jy net 'n vervelige ou is wat hierdie goed
> na die NG pos vir 'n grap, maar as jy rêrig hierdie stront glo is daar in
> elk geval nie hoop vir ons Afrikaner nasie nie.
>
> Skiet jouself sommer nou al tjommie, wie het inskroef hare nodig om die
> land op te fok as ons Psychos soos jy het?
>

Ek het net begin wonner of jy my as die psycho wat "'n gevaar vir die
samelewing" is, beskou, omdat jy op mý pos geantwoord het, toe sien ek jy
begin met "Ou Jimbo". Toe besluit ek dis seker "Jimmy" wat jy in jou
versier het.

> Jou Bose Vriend
> Onder Bevelvoerder van die Sataniese kerk van Afrika
> (ook bekend as die AGS)
>

Ek's nie AGS nie en sal ook nooit wees nie, maar wat de drommel het die AGS
aan jou gedoen dat jy hulle die "Sataniese kerk van Afrika" noem?

> E(u)we(l)knie
>
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118331 is 'n antwoord op boodskap #118329] Wo, 20 Augustus 2008 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Torreke

Een van die grootste verborgenhede van die Vrymesse-
lary is dat hulle op meer as een vlak (dimensie) opereer,
naamlik hulle is ‘n geheime organisasie – binne ‘n gehei-
me organisasie – binne ‘n geheime organisasie. Daarom
weet die een vlak (bv die nuwelinge) nooit wat die ander
vlakke doen of glo nie.

Die Vrymesselaars wurm (rysmier) hulleself by ALLE
organisasies in, en nie nét in linkse (liberale) organi-
sasies nie. Hulle skep alle kante (fronte) en hulle be-
heer (en finansier) hulle almal. En dan sweep hulle
ook hulle eie skeppings teen mekaar op – nes hulle
bv die Weste (Kapitalisme) teen die Ooste (Kommu-
nisme) opgesweep het, en steeds opsweep. Só be-
heer hulle álles en maak hulle ‘n kalkhuis vol geld
uit al die konflikte (hulle eie skeppings) uit.

Glo dit of nie - selfs die ou Ossewa Brandwag was met
Vrymesselaars en Teosofiste (sataniste) vervuil. En hul-
le het hulle rolle goed gespeel [hulle was (en is) natuurlik
geslepe toneelspelers, soos gewoonlik]. Nét so het Albert
Pike (...‘n gróót Vrymesselaar) binne die Klu Klux Klan sy
rol vertolk. Hulle wurm hulself verál in die sg “regse” orga-
nisasies in – want dit is waar hulle nódig het om ingewurm
te wees.

Daarom verkondig hulle altyd die een of ander vorm van
gelykheid en broederskap (verál die geestelike vorm) bin-
ne ál die organisasies wat hulle geskep het. - Dít is hulle
“signature”.

Die Broederbond (nou genoem die Afrikanerbond) was ook
deur die Vrymesselaars gestig. ...Daarom huldig beide die
AB en die Vrymesselaars altwee dieselfde sataniese “be-
ginsels” van die Theosophical Society, naamlik : (rasse)
gelykheid, (humanistiese) vryheid en (inter-rassige) broe-
derskap.

Die afbreek van BEIDE godsdienstige grense sowel as
rassegrense is boos en satanies.

Die Vrymesselaars breek nie nét godsdienstige grense nie,
hulle breek ook rassegrense. En dít vorm deel van hulle sa-
taniese program en agenda. Die huidige Azaniese Grondwet
was ook deur Teosofiste (..sataniste / antichriste) geskryf, en
daarom is dit besmet en vervuil met Teosofie (nl vryheid, ge-
lykheid en broederskap). Daarom word daar in die Azaniese
Grondwet verál ‘n vreeslike ophef gemaak van gelykheid en
daarom is die Azaniese Grondwet deur-en-deur ‘n bose en ‘n
SATANIESE grondwet. Dit is ‘n pot verwerplike, liberale drek !

Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118332 is 'n antwoord op boodskap #118331] Do, 21 Augustus 2008 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118336 is 'n antwoord op boodskap #118329] Do, 21 Augustus 2008 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:g8j6fk$j4l$1@aioe.org...
>
> Hierin is jy verkeerd, MagGuyver. Almal van ons se voorvaders het
> Hottentot- en Maleiervroue gestoot - al die Afrikaner-vanne kom ook onder
> hulle voor en dis duidelik hulle het dit nie sommer net gedeps nie! - maar
> nie Jim Naudé se voorouers nie; hy het nie gekleurde nefies en niggies
> nie! :))
>

Ja, ek stem saam Oom Tor.
Daar is baie van hulle wat dieselfde Van as ek het, en ons kan maar net
wonder oor ons Voorvadere se doen en late.

Terloops, jammer dat ek op jou boodskap ge-"reply" het en nie op die Nazi
s'n nie, en ook vir al die verbale besoedeling.

Jou Bose Vriend
Sameroeper van die Ouderlinge van Sion
E(u)we(l)knie
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118338 is 'n antwoord op boodskap #118329] Do, 21 Augustus 2008 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Torreke, ja ek is bly ons is verby daardie uitkalk –stadium,
waar ons mekaar darem klaar verbaal gevoeter het en sleg
gesê het. Ten minste weet ons nou waar ons met mekaar
staan.

2Tim. 4: 2-4 : “...verkondig die woord ; hou aan tydig en on-
tydig ; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en
lering ; want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die geson-
de leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor
gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel
volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van
die waarheid en hulle sal wend tot fabels.”

Ek weet nie watter tipe Tokkelok jy was / is nie, maar ek
het reg van die begin af 'n gly gekry in die chroniese en al-
gemene skynheiligheid van / in die (gereformeerde) Kerke.
En ek neem aan jy het dít ook raakgelees in my replieke
op die HNP se gesprekforum, waar ek nie skroom om die
sg "regses" aan te vat oor hierdie einste skynheiligheid
(dubbelstandaarde en inkonsekwenthede) nie.

As ek jou nog nie ‘n kompliment gegee het nie, dan moet ek
darem vandag ten minste vir jou sê dat jy skerp en oplettend
is, al verskil ons oor sekere dinge. En soos jy sê : Ek (ons)
kom netjies met jou (mekaar) ooreen dat ons t.o.v sekere sie-
ninge en standpunte lynreg verskil. Maar terselfdetyd wil ek
bevestig dat ek jou standpunte lees en respekteer, ...al stem
ons nie oor alles saam nie. Tóg voel ek dat ons eintlik oor die
meeste dinge saamstem, en dat dit slegs ‘n paar dingetjies is
waar ons van mekaar verskil, soos jy ook hierbo in jou skrywe
aangedui het.

Net ‘n paar puntjies wat ek wil noem :

Is jy nie van mening dat bv Kapitalisme en Kommunisme
beide die skeppings van die Illuminati is nie ?

Net iets anders : Is jy byvoorbeeld daarvan bewus wat
Totius se kollektiewe mening oor die blankes van Suid-
Afrika, die Bybel, die volk Israel, en oor apartheid was ?

Verder is jy reg oor Piet Retief, De Wet, MT Steyn, ens.
Ek is van mening (jy mag maar verskil) dat dít een van die
redes was waarom ons (blanke volk) op die einde van die
dag toe nie werklik geseën was nie. Dit wil voorkom as of
God sy Toorn op ons losgelaat het. En ek dink een van die
groot redes daarvoor was omdat ons (blanke volk) met die
Vrymesselary besmet / besoedel / ontheilig was (is). Ons
(as ‘n kollektief) dra in daardie opsig self verantwoordelik-
heid vir ons straf, omdat ons sataniste in ons midde toe-
laat. En God seën NIE só ‘n (besoedelde) volk nie.

.
Aanhaling : “Hoewel ek self probleme het met die humanis-
tiese oorsprong van die ‘vryheid, gelykheid en broederskap’
wat uit die Franse Rewolusie kom, maak dit die begrippe nie
op sigself onbybels, onchristelik of selfs antichristelik nie.”

Ek besef dat ons hier so effens van mekaar verskil, maar ja,
ek is van mening dat daardie begrippe nie onbybels is as dit
slegs op een ras (op een volk) van toepassing is nie. D.w.s.
ek voel daardie begrip (behalwe steeds vir die “vryheid” en
die “gelykheid” deel) is slegs (prakties) van toepassing op ‘n
homogene, ras-egte (blanke) volk. Trouens : Ek glo nie enige
twee persone (selfs identiese tweelinge) is ‘gelyk’ nie. Verder
glo ek nie dat ons in alle opsigte “vry” kan wees nie - soos bv
“vry (onafhanklik) van God”. Daar is nie ‘n manier dat ek my
onafhanklikheid (vryheid) van God (en Sy Wil / insettinge)
sal wil verklaar nie. Ek kies bewustelik om ten volle afhan-
klik van my God (die God van Israel) te wees.

.
Rakende my stelling oor die Broederbond wat deur die
Vrymesselaars gestig is : Hierdie onderwerp is ‘n reuse
onderwerp op sy eie. Ek doen al vir jare daaroor navor-
sing en ek het al vele interessante onderhoude met ‘n
verskeidenheid interessante persone hieroor gehad. Ek
wil dit graag so aan jou oordra : Ek persoonlik weet dat
die Broederbond ‘n skepping van die Vrymesselary is,
maar ek is nie in ‘n posisie om dit hier aan jou te bewys
nie. So, daarom vra ek jou : Gaan dink gerus daaroor en
gaan lees gerus verder daaroor (indien jy sekere bronne
tot jou beskikking het). Ek is nie in staat om jou te oor-
tuig nie. Trouens : ek is nou pleinweg nét te donners lui.
:-)

.
Aangaande die nie-blankes wat saam met die Voortrekkers
getrek het :

Ek besef baie goed dat nie-blankes aan die Slag van Bloed-
rivier deelgeneem het. Maar dít verskaf vir my geen versko-
ning of reg om met die nie-blankes te meng, te sosialiseer,
verbaster of te verbroeder nie. Dit dien ook as geen rede of
motivering dat ek die naturelle as sg “gelykes”, “medemense”,
“naastes” of “broeders” moet beskou nie. Nét so voel ek bv
teenoor sjimpansees, honde en dolfyne – al het hulle bv my
lewe gered. Ja, ek hóú van sjimpansees, honde én dolfyne,
en ek beskou hulle as wonderlike skepsels. Maar dit is al. -
Dít verander nie aan hulle klassifikasie nie. Ek eet, slaap,
bad, en bid bv nie saam met enige skepsel wat NIE kwalifi-
seer om my werklike naaste te wees nie. - En dit is nie te
sê dat ek sulke skepsels noodwendig “haat” nie. Ek glo in
apartheid omdat dit ‘n Bybelse opdrag (nl deel van God se
heilige Wet is). Dit is my plig om GEHOORSAAM te wees.

Neh. 13: 1+3 : “Op dié dag is daar voor die ore van die volk
voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het geskrywe
gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die
vergadering van God mag kom nie. En toe hulle die wet hoor,
het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgeson-
der.”

Sag. 14: 21 : “... en in dié dag (tydens die wederkoms) sal
daar geen Kanaäniet in die huis van die HERE van die leër-
skare meer wees nie.”

.
Aanhaling : “Dwarsdeur die geskiedenis was daar gekleurdes
en pikgiet swartes wat hulle met die Afrikaner-saak, Afrikaner-
identiteit vereenselwig het en wat dieselfde Chrsitelike geloof
aangehang het. Een van die grootste fout van apartheid was
dat ons die meeste van dié mense van ons vervreem het...”

Torreke, ek weet dat ons hier lynreg van mekaar verskil, maar
hier is my siening...

Dit is nie te sê dat as die Voortrekkers iets onbybels aange-
jaag het - dat ek óók dieselfde voorbeeld moet volg nie.

Ek glo dat dit júís verkeerd en onbybels was dat van ons voor-
vaders hulself met die naturel (nie-adamiet) verswaer het en
ook met hulle verbroeder het. En ek is van mening dat hulle
dit júís gedoen het omdat hulle Vrymesselaars was. – Hulle
was dus pleinweg ONGEHOORSAAM aan God se insettinge.
Verder is ek van mening dat God júís ons volk oor hierdie on-
gehoorsaamheid gestraf het, omdat hulle ongehoorsaam was
aan Sy Woord, wat duidelik stel dat ons onsself APART moet
hou ; dat ons onsself NIE met die volke van die land moet be-
moei of verswaer nie ; en dat ons NIE ons pêrels (nl die Evan-
gelie) vir die varke (die nie-adamiete / verstes) mag gooi nie...

Ps. 147: 19-20 : "Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan
Israel sy insettinge en sy verordeninge. So het Hy aan geen
enkele nasie gedoen nie ; en sy verordeninge, dié ken hulle
nie. Halleluja !"

Eseg. 20: 11 : "En Ek het hulle (Israel) my insettinge gegee
en my verordeninge aan hulle (Israel) bekend gemaak, wat
die mens (Adamiet) moet doen, dat hy daardeur kan lewe."

Amos 3: 2 : "Julle (Israel) alleen het Ek geken uit al die ge-
slagte van die aarde ; dáárom sal Ek by julle besoeking
doen oor al julle ongeregtighede."

Jes. 53: 8 : "...Ter wille van die oortreding van my volk (Is-
rael) was die plaag op Hom."

Matt. 1: 21 : "...en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Je-
sus noem, want dit is Hy wat sy volk (Israel) van hulle son-
des sal verlos."

Matt. 7: 6 : “Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie ;
en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit
nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle
verskeur nie.”

Matt. 28: 19 : “Gaan dan heen, maak dissipels van al die
nasies (pànta tà èthnee) [...volke uit hierdie ras], en doop
hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heili-
ge Gees ; en leer hulle om alles te onderhou wat ek julle
beveel het.”

Luk. 1: 68 : "Geloofd sy die Here, die God van Israel, om-
dat Hy sy volk besoek het en vir hulle verlossing teweeg-
gebring het..."

Hand. 5: 31 : "Hom het God as Leidsman en Verlosser
deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en
vergifnis van sondes te skenk."

Hand. 13: 23 : "Uit die nageslag van hierdie man het God
vir Israel, volgens die belofte, Jesus as Verlosser verwek..."

Rom. 9: 4 : "Hulle is Israeliete aan wie die aanneming tot
kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde en die
wetgewing en die erediens en die beloftes..."

Rom. 11: 26 : "...en so sal die hele Israel gered word, soos
geskrywe is : Die Verlosser sal uit Sion kom en sal die god-
delooshede van Jakob (Israel) afwend..."

Hebr. 8: 8 + 12 : “Want Hy berispe hulle en sê : Kyk, daar
kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel
en die huis van Juda ‘n nuwe verbond tot stand sal bring...
Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede
en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink
nie.”

.
Ek het voorheen gestel dat : “Die Vrymesselaars breek nie
nét godsdienstige grense nie, hulle breek ook rassegrense.
En dít vorm deel van hulle sataniese program en agenda.”

Ek het ook hierdie stelling van my met feite gemotiveer, nl
met die volgende leuse van die Theosophical Society :

1) "All men (all races) have spiritually and physically the same
origin ...which is the fundamental teaching of Theosophy."

2) "The aim of Theosophy is to promote and form a nucleus of
the Universal Brotherhood of Humanity, without distinction of
race, creed, sex, caste or colour."

Maar jy is natuurlik welkom om met ou MacGoffel en ou
Ferdi (van ‘Zoro se Teosifilis -groep’) saam te stem... :-)

Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118339 is 'n antwoord op boodskap #118338] Do, 21 Augustus 2008 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Enige Bybelgelowige Christen kan sien dat die Theosophical
Society 'n pure sataniese organisasie is wat met die Vrymes-
selary (ook 'n groot sataniese organisasie) verbind is. Beide
is gif van dieselfde adder.

Gaan kyk maar self...

http://www.theosophy.org.za/html/about_us.html

Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118340 is 'n antwoord op boodskap #118338] Vr, 22 Augustus 2008 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118347 is 'n antwoord op boodskap #118329] Vr, 29 Augustus 2008 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..skryf

> Jy weet, wanneer jou soort in die openbaar sulke kakkies met
> my durf praat
> Dzou maaaaaaa....
>
> Gaan praat jou liberale poefies op ‘n ander plek...


Weet jy, "Jim Again" (hanskakie met die Engelse
naam), wat vir my die meeste van jou irreteer? Nie
jou sogenaamde filosofie nie, wat jou eintlik meer
in die submens-kategorie plaas as enigiets anders
op hierdie aarde.
Nee, wat my die MEESTE van jou irreteer, is
jou manier van praat. Dis die ou verkleinwoordjies
soos "kakkies" en "poefies" en die hmmm en
die ha. Jy praat nie soos 'n man nie. Jy praat soos
'n sissie wat teedrink met die pinkie omhoog.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118353 is 'n antwoord op boodskap #118339] Sa, 30 Augustus 2008 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pieterin...  is tans af-lyn  pieterin...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2008
Karma: 0
Junior Lid
Goeie middag

Ek wil net julle inlig - die beeld wat deur die Christene in hierdie
groepie uitgedra word is nie baie goed nie.

Ek is 'n lid van die "THEOSOPHICAL SOCIETY" in Pretoria. Die aanname
wat gemaak word oor die "dogma" van die TS, word op hoor-sê gebaseer.
Ek nooi enige persoon uit om na een van die TS se lesings te kom kyk,
in ons boeke te loer, onder die dekmantels te krap, in die kaste te
kom kyk.... en dan eers uitlatings maak.

Ek hoop van harte dat die gesindheid van die Christus in julle sal
posvat. Moenie met gekromde vingers staan en oordeel nie.

Groete
Pieter in Pretoria
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118354 is 'n antwoord op boodskap #118353] Sa, 30 Augustus 2008 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
pieterinpreto.. skryf

> Ek wil net julle inlig - die beeld wat deur die Christene in hierdie
> groepie uitgedra word is nie baie goed nie.
>
> Ek is 'n lid van die "THEOSOPHICAL SOCIETY" in Pretoria. Die aanname
> wat gemaak word oor die "dogma" van die TS, word op hoor-sê gebaseer.

> Ek hoop van harte dat die gesindheid van die Christus in julle sal
> posvat. Moenie met gekromde vingers staan en oordeel nie.

"Jim Again" is sover dit my aangaan geen Christen
nie. Hy propageer 'n onchristelike drek. As ek jy
is, sal ek nie veel omgee wat hy sê nie.
Ek sal geinteresseerd wees as jy ons meer
kan inlig oor die Theosophical Society, spesifiek oor
julle aktiwiteite in SA. Ek ken die algemene
agtergrond van die Theosophists, maar wat spesifiek
is julle aktiwiteite in SA? ( Ek identifiseer my nie met
enige Christelike kerke in SA en in Kanada, waar
ek bly nie. Ek hou egter die leer van Christus in die
hoogste respek.
Gloudina
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118355 is 'n antwoord op boodskap #118347] Sa, 30 Augustus 2008 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Pieter in Pretoria

Ek stel dit aan jou dat die Theosophical Society ‘n bose
en sataniese organisasie is, en die beeld wat julle inter-
nasionale webblaaie uitdra is geensins goed nie. Julle
is ‘n spul verwerplike sataniese drek.

Julle is onderling verbind, besoedel en besmet met ander
sataniste en sataniese organisasies, inluitend die satanis-
te Aleister Crowley, John D. Rockefeller (Vrymesselaar)
en Helena P. Blavatsky (Theosophical Society). Julle le-
de is direk en indirek by satanisme betrokke. Julle lede
behoort o.a. aan The Order of Ram ; The Order of Seth,
The Order of Darkness, die Vrymesselary, ens, ens...

Jy kan nie die sataniese boosheid van die Theosophical
Society meer wegsteek nie. Julle is ‘n spul laakbare sa-
taniste. Daar is tans ‘n massiewe ontwaking onder die
blanke samelewing wat julle gruwelike sataniese, libera-
le en humanistiese “beginsels” aanbetref. En ek verstaan
dat julle reeds landwyd fyn dopgehou word en alle inligting
word tans oor al julle lede versamel. Wanneer die verwag-
te burgeroorlog in die nabye toekoms (in Azanië) uitbreek,
verstaan ek dat julle sumier en kompleet uitgeroei sal word.

Julle is ook reeds ten volle geïnfiltreer en ons weet byvoor-
baat hoe julle selfs in die kerke sit en maak asof julle soge-
naamde “christene” is. Julle satanisme het reeds sover ge-
vorder dat julle deel van die leierskap van die kerke uitmaak.
Maar moenie dink ons weet nie. Ons weet. Daar sal op die
regte tyd met julle gespuis afgereken word. Julle sal nie ont-
vlug nie. Vervloek is julle.

Hier is ‘n skakel wat julle satanisme ontbloot en julle bose
filiale met mekaar verbind...

http://www.rense.com/general61/satanism.htm

Hier is julle SA webblad...

http://www.theosophy.org.za/html/about_us.html

Daar is skaars iets wat julle vuilgoed vir ons kan weg-
steek...

Julle is ONTBLOOT... en julle sál betaal...

O ja, BTW : Die satan se dae is min...

Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118357 is 'n antwoord op boodskap #118355] So, 31 Augustus 2008 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my daardie skakel na rense.com word tans geblok.

Hier onder volg nog skakels wat die bose Theosophical
Society met al sy ander sataniese filiale verbind...

http://www.bibliotecapleyades.net/sociopolitica/esp_sociopol _lucytrust03.htm

http://www.bibliotecapleyades.net/bloodlines/rockefeller.htm

http://www.bibliotecapleyades.net/bloodlines/rothschild.htm

http://www.bibliotecapleyades.net/bloodlines/index.htm

.
Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118364 is 'n antwoord op boodskap #118355] Di, 16 September 2008 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 31, 12:51 am, "Jim Again..." wrote:
> Pieter in Pretoria
>
> Ek stel dit aan jou dat die Theosophical Society ‘n bose
> en sataniese organisasie is, en die beeld wat julle inter-
> nasionale webblaaie uitdra is geensins goed nie. Julle
> is ‘n spul verwerplike sataniese drek.

Ek is bewus daarvan dat Madam Blavatsky se ariese meester-ras
idees by Hitler posgevat het, hy het glo 'n kopie van haar werk by
sy bedkassie gehou. As gevolg van die Nazis en hul okkultistiese
inslag word alles wat regserig is verminder tot drek in die westerse
denkgang. Hierdie is goed nagegaande feite wat ook op TV was
onder 'The Occult History Of The Nazis'
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118365 is 'n antwoord op boodskap #118355] Di, 16 September 2008 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Hier is julle SA webblad...
>
> http://www.theosophy.org.za/html/about_us.html

Nog 'n Teosofie blad: http://www.lucistrust.org/

Aanhaling:

" The New World Religion
The truly religious spirit is more fundamentally alive today than at
any previous time. Everywhere people are ready for the light and
expectant of a new revelation.
Only great and fundamental principles of living can really meet
mankind's need. Religion in the new age must be based on truths which
are universally accepted. "

(Onder http://www.lucistrust.org/en/content/search?SearchText=secre t )
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118366 is 'n antwoord op boodskap #118355] Di, 16 September 2008 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Julle is onderling verbind, besoedel en besmet met ander
> sataniste en sataniese organisasies, inluitend die satanis-
> te Aleister Crowley,

Interesant dat die Engelse Losies vir Crowley "ontken/ontsê" hy
was egter 'n lid van die hoogste rang van die Grand Orient. Presies
wat sy verbinding met Teosofie is weet ek nie, maar sy werke word
dikwels nagegaan/gesiteer tesame met Alice Bailey (Teosofie).

[ http://www.freemasonry.bcy.ca/texts/AleisterCrowley.html ]

" The United Grand Lodge of England does not recognize Crowley as a
member of the Craft. All his affiliations were with irregular bodies,
and so they deny him recognition. "
Re: Broer, jy's 'n Psycho [boodskap #118367 is 'n antwoord op boodskap #118327] Di, 16 September 2008 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 20, 12:43 pm, "MagGuyver" wrote:
> Ou Jimbo jy's 'n gevaar vir die samelewing
>
> Dis alles goed en wel as jy net 'n vervelige ou is wat hierdie goed na
> die NG pos vir 'n grap, maar as jy rêrig hierdie stront glo is daar in elk
> geval nie hoop vir ons Afrikaner nasie nie.

Tensy daar meer aan is as wat jy wil glo, hoekom ontken wat uit
oorspronklike materiaal nagegaan kan word.

Of anders, gaan koop maar die boek
http://www.amazon.com/Lucifer-Theosophical-Magazine-March-Au gust/dp/0766177017

Die lucistrust (www.lucistrust.com) was eers die Lucifer Society,
Blavatsky het 'n nuusbrief genaam Lucifer uitgebring. Teosofie
en Crowley se werke word dikwels saam gekwoteer.

The Secret Doctrine wat Hitler gelees het voor hy van sy kop
af geraak het:

http://www.theosociety.org/pasadena/sd/sd-hp.htm
Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118368 is 'n antwoord op boodskap #118367] Wo, 17 September 2008 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais

Jy is korrek oor Hitler, die Nazi’s en Blavatsky.

Soos ek voorheen gesê het : Dit is verál die regse
organisasies wat deur die sataniste geteiken en in-
filtreer word, want hulle het nódig om daar te wees.
Hulle infiltreer álle kante en hulle bevark, besmet
en besoedel álle kante. Links én regs, Wes en Oos,
Kommunisme en Kapitalisme.

Dankie vir jou aanvullende, goeie kommentaar en
relevante inligting.


Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #118378 is 'n antwoord op boodskap #118368] Do, 25 September 2008 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hier volg nog 'n baie insiggewende skakel...

http://www.thepeoplesvoice.org/cgi-bin/blogs/voices.php/2008 /09/23/p28917

Jim
Re: Vrymesselaarsvrugte... [boodskap #120203 is 'n antwoord op boodskap #118324] Ma, 10 November 2014 15:13 Na vorige boodskap
cecilia...  is tans af-lyn  cecilia...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2014
Karma: 0
Junior Lid
Sjoe- weetnie wanneer ek laas soveel waarhede gehoor het nie- dankbaar daar is nog mense met verstand! Al my vriende het my al gelos oor ek dit vir hulle se- ek is 60 (lyk dit nie) maar weet hierdie feite van my 20s af- en het dit destyds vir almal gese! maar verniet! Dis seker die grootse aanslag van satan- om God se Handewerk oor te vat en te verwoes met verbastering! Ek staan op en loop as ek hoor een se alle rasse is die afstamelinge van Abram- ag asseblief! HOW werk dit? Hoe kry jy dit dat wit en swart presies uit een mens kan kom- n wit geslag en n swart geslag (met kroesies geen naat op die kop swart oe en naels wat soos n bobejaan sin lyk- HOE)- en geen verstand ook nie! Dit is die grootste leuen en jy is so op die kop reg jy weetnie eers hoe reg nie! Bravo! Celia
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:32:36 MGT 2024