Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser  () 1 stem
Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #62691] Vr, 24 Mei 2002 21:12 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser

O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk

Die dominee praat lank en die son sit laag
Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
Eers word ek warm, en dan weer koud
Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
Dominee, Dominee praat tog klaar
My rug trek krom die gort is gaar

Dit knal en dit kraak en my derms kreun
Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.

Die dominee bly stil sy oë omgedop
Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
Kort agter die hakke van die stereo klank
Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank

Party begin te hoes, en ander te proes
Ander weer waai met sakdoeke woes
My oe traan, my kop die sak
Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak

Sowaar as wragtig net die volgende keer
Is dit toe presies wat moes gebeur
Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
Te laat besef ek dis 'n ander lawaai

Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
Die dominee bly stil en gluur my aan
'n ouderling begin woedend sy weg na my baan

Ek spring met mening op om weg te hol
Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol
Die ouderling kom nader sy arms bak
Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol kak

My broek is nat en die pype staan wyd
so het ek my laas as kind beskyt
Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg

Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
My sinne word dof van die walglike reuk
Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek

My maag is so seer, my bene die knak
Al wat ek voel is die groot bol kak
Die ouderling steun en druk aan die bol
En druk die ding amper terug in my hol

Buite los hy my en storm na binne
Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom

Een ding het ek van kerkgang geleer-
As jou maag wil werk , sit naby die deur
En as jou derms begin draai en jou poephol blom
Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.
Re: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #62708 is 'n antwoord op boodskap #62691] Sa, 25 Mei 2002 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In Visser se tyd was daar nie "stereo" gewees nie .... Andersins ietwat
riolies en 'n verkwisting van 'n redelike talent - sou ek sê.

Maar, wat jou waarneming mbt die rekenaartentoonstelling betref, stem ek
holmondig saam - dit is 'n verkwisting van tyd.

"Didi" skryf in boodskap news:44bteu0bj3odveos2e3m0800agtk6fopno@4ax.com...
> Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser
>
> O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
> Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
>
> Die dominee praat lank en die son sit laag
> Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
> Eers word ek warm, en dan weer koud
> Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
> Dominee, Dominee praat tog klaar
> My rug trek krom die gort is gaar
>
> Dit knal en dit kraak en my derms kreun
> Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
> Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
> Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.
>
> Die dominee bly stil sy oë omgedop
> Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
> Kort agter die hakke van die stereo klank
> Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank
>
> Party begin te hoes, en ander te proes
> Ander weer waai met sakdoeke woes
> My oe traan, my kop die sak
> Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak
>
> Sowaar as wragtig net die volgende keer
> Is dit toe presies wat moes gebeur
> Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
> Te laat besef ek dis 'n ander lawaai
>
> Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
> Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
> Die dominee bly stil en gluur my aan
> 'n ouderling begin woedend sy weg na my baan
>
> Ek spring met mening op om weg te hol
> Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol
> Die ouderling kom nader sy arms bak
> Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol kak
>
> My broek is nat en die pype staan wyd
> so het ek my laas as kind beskyt
> Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
> Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg
>
> Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
> My sinne word dof van die walglike reuk
> Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
> Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek
>
> My maag is so seer, my bene die knak
> Al wat ek voel is die groot bol kak
> Die ouderling steun en druk aan die bol
> En druk die ding amper terug in my hol
>
> Buite los hy my en storm na binne
> Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
> Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
> Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom
>
> Een ding het ek van kerkgang geleer-
> As jou maag wil werk , sit naby die deur
> En as jou derms begin draai en jou poephol blom
> Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.
>
Re: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #62714 is 'n antwoord op boodskap #62691] Sa, 25 Mei 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Didi, ek het jou nog nie ontmoet nie ( kuberruimte) maar het nogal hierdie
growwe stukkie stoutigheid geniet.
Wie het dit geskryf?

Klink na 'n gemoedsbekakking wat gestalte aangeneem het :)))))))

>
> Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser
>
>
> O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
> Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
>
Re: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #62723 is 'n antwoord op boodskap #62708] Sa, 25 Mei 2002 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" kom toe hier met 'n sheme uit:

> In Visser se tyd was daar nie "stereo" gewees nie ....

Wat hom dus in die kategorie van voorspellende skrywers bring
soos menige ander. Interessant né!

> Maar, wat jou waarneming mbt die rekenaartentoonstelling betref, stem ek
> holmondig saam - dit is 'n verkwisting van tyd.

Ek dink dat dit die einde is daarvan
of ten minste in die vorm wat dit op
die oomblik handhaaf. 'n Vroutjie
sê gister vir my dat sy R35 000
vir haar stalletjie betaal het en
niks mag verkoop nie. Laat
my toe om ook 'n AG Visser
tipe voorspelling te waag:
Dit is die einde van die
huidige vorm daarvan
en ek reken dat dit
sal terugkeer na
NASREC as
perseel.

DD
Re: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #62731 is 'n antwoord op boodskap #62714] Sa, 25 Mei 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 May 2002 09:44:11 +0200, "Rosie" wrote:
> Didi, ek het jou nog nie ontmoet nie ( kuberruimte) maar het nogal hierdie
> growwe stukkie stoutigheid geniet.
> Wie het dit geskryf?
>
> Klink na 'n gemoedsbekakking wat gestalte aangeneem het :)))))))
>

Jy het my ontmoet Rosie, nou die aand op
die geselsgroep - het jy vergeet:-)

DD
Re: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #62866 is 'n antwoord op boodskap #62731] Di, 28 Mei 2002 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
giggel. Ja, ek kry sulke blonde oomblikke. Dit val my eers agterna by
waarvoor die "didi" staan. :))))))))
Natuurlik het ek jou ontmoet.....mmmmmmm

>
>> Didi, ek het jou nog nie ontmoet nie ( kuberruimte) maar het nogal hierdie
>> growwe stukkie stoutigheid geniet.
>> Wie het dit geskryf?
>>
>> Klink na 'n gemoedsbekakking wat gestalte aangeneem het :)))))))
>>
>>
> Jy het my ontmoet Rosie, nou die aand op
> die geselsgroep - het jy vergeet:-)
>
> DD
Re: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser [boodskap #120165 is 'n antwoord op boodskap #62691] Sa, 19 Oktober 2013 17:41 Na vorige boodskap
janam...  is tans af-lyn  janam...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2013
Karma: 0
Junior Lid
On Friday, May 24, 2002 3:12:51 PM UTC-6, Didi wrote:
> Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser
>
>
> O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
> Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
>
> Die dominee praat lank en die son sit laag
> Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
> Eers word ek warm, en dan weer koud
> Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
> Dominee, Dominee praat tog klaar
> My rug trek krom die gort is gaar
>
> Dit knal en dit kraak en my derms kreun
> Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
> Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
> Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.
>
> Die dominee bly stil sy oë omgedop
> Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
> Kort agter die hakke van die stereo klank
> Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank
>
> Party begin te hoes, en ander te proes
> Ander weer waai met sakdoeke woes
> My oe traan, my kop die sak
> Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak
>
> Sowaar as wragtig net die volgende keer
> Is dit toe presies wat moes gebeur
> Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
> Te laat besef ek dis 'n ander lawaai
>
> Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
> Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
> Die dominee bly stil en gluur my aan
> 'n ouderling begin woedend sy weg na my baan
>
> Ek spring met mening op om weg te hol
> Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol
> Die ouderling kom nader sy arms bak
> Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol kak
>
> My broek is nat en die pype staan wyd
> so het ek my laas as kind beskyt
> Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
> Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg
>
> Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
> My sinne word dof van die walglike reuk
> Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
> Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek
>
> My maag is so seer, my bene die knak
> Al wat ek voel is die groot bol kak
> Die ouderling steun en druk aan die bol
> En druk die ding amper terug in my hol
>
> Buite los hy my en storm na binne
> Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
> Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
> Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom
>
> Een ding het ek van kerkgang geleer-
> As jou maag wil werk , sit naby die deur
> En as jou derms begin draai en jou poephol blom
> Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.
Vorige onderwerp: Konsertina in die nag - CM vd Heever
Volgende onderwerp: "Katrina" deur I.D. DU PLESSIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:20:37 MGT 2024