Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Ongoing Farm Attacks - Farm Attacks not a priority, 6 farmers killed in Jan. 2012
Ongoing Farm Attacks - Farm Attacks not a priority, 6 farmers killed in Jan. 2012 [boodskap #120084] Wo, 01 Februarie 2012 11:15 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Johannesburg – Ses boere is tydens Januarie 2012 in verskillende dele
van die land vermoor, het die landbou-organisasie TLU SA Dinsdag gesê.

“Plaasmoorde in Suid-Afrika lyk of dit besig is om toe te neem hierdie
jaar in vergelyking met verlede jaar, toe slegs een boer tydens
dieselfde tydperk vermoor is,” het die algemene bestuurder, Bennie van
Zyl, in ‘n verklaring gesê.

“Dit is onaanvaarbaar... Ons het die regering jare lank probeer
oortuig om op te tree, maar niks is gedoen nie.”

Die vakbond het die afgelope week ‘n veldtog geloods om die regering
te oortuig om bewustheid oor plaasmoorde in die land te kweek. Van Zyl
het bygevoeg dat die veldtog na Europese lande versprei is.

Hy het die regering daarvan beskuldig dat hy ‘n dowe oor draai op die
vakbond se versoek om plaasmoorde te beveg.

Van Zyl het gesê TLU SA het nie meer enige manier waarop hulle boere
kan beskerm nie. Hy het boere as die land se kosprodusente beskryf.

“Die enigste reaksie wat ons van die regering ontvang het toe ons die
kwessie van plaasmoorde opgebring het, was dat plaasmoorde nie meer ‘n
prioriteit was nie, maar ‘n kommer.

“Daar is slegs 35 000 kommersiële boere oor in hierdie land, maar die
bydraes wat hulle tot die ekonomie maak is geweldig groot.”

Volgens Van Zyl het die vakbond se woordvoerder, Henk van de Graaf,
die afgelope week na ‘n paar Europese lande gevlieg om die volle
omvang van plaasaanvalle aan politieke partye, kulturele organisasies,
regerings en ander voor te lê.

Hy het gesê dat as die Suid-Afrikaanse regering nie reageer op sy
beroep om teen plaasaanvalle op te tree nie, sal die organisasie
Europese regerings oortuig om betrokke te raak.

http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasmoorde-nie -meer-n-prioriteit-20120131
Re: Ongoing Farm Attacks - Farm Attacks not a priority, 6 farmers killed in Jan. 2012 [boodskap #120086 is 'n antwoord op boodskap #120084] Do, 02 Februarie 2012 08:25 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 1, 1:15 pm, Etienne Marais wrote:
> Johannesburg – Ses boere is tydens Januarie 2012 in verskillende dele
> van die land vermoor, het die landbou-organisasie TLU SA Dinsdag gesê.
>
> “Plaasmoorde in Suid-Afrika lyk of dit besig is om toe te neem hierdie
> jaar in vergelyking met verlede jaar, toe slegs een boer tydens
> dieselfde tydperk vermoor is,” het die algemene bestuurder, Bennie van
> Zyl, in ‘n verklaring gesê.
>
> “Dit is onaanvaarbaar... Ons het die regering jare lank probeer
> oortuig om op te tree, maar niks is gedoen nie.”
>
> Die vakbond het die afgelope week ‘n veldtog geloods om die regering
> te oortuig om bewustheid oor plaasmoorde in die land te kweek. Van Zyl
> het bygevoeg dat die veldtog na Europese lande versprei is.
>
> Hy het die regering daarvan beskuldig dat hy ‘n dowe oor draai op die
> vakbond se versoek om plaasmoorde te beveg.
>
> Van Zyl het gesê TLU SA het nie meer enige manier waarop hulle boere
> kan beskerm nie. Hy het boere as die land se kosprodusente beskryf.
>
> “Die enigste reaksie wat ons van die regering ontvang het toe ons die
> kwessie van plaasmoorde opgebring het, was dat plaasmoorde nie meer ‘n
> prioriteit was nie, maar ‘n kommer.
>
> “Daar is slegs 35 000 kommersiële boere oor in hierdie land, maar die
> bydraes wat hulle tot die ekonomie maak is geweldig groot.”
>
> Volgens Van Zyl het die vakbond se woordvoerder, Henk van de Graaf,
> die afgelope week na ‘n paar Europese lande gevlieg om die volle
> omvang van plaasaanvalle aan politieke partye, kulturele organisasies,
> regerings en ander voor te lê.
>
> Hy het gesê dat as die Suid-Afrikaanse regering nie reageer op sy
> beroep om teen plaasaanvalle op te tree nie, sal die organisasie
> Europese regerings oortuig om betrokke te raak.
>
> http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasmoorde-nie -meer-n-p...

January 2012 farm murders
Politicsweb.co.za
01 February 2012


Names and details of fatal attacks on farms and small holdings


On Tuesday the farmers union TAU SA stated that, according to their
information, six individuals had been murdered on farms and small
holdings in January 2012, up from one during the equivalent period
last year. There were five other attacks, during which no deaths were
recorded. Below is a table with details of the six killings - with
links back to the original press reports.

The South African Police Service published statistics on farm attacks
and farm murders up until 2007. While it apparently still records this
data it refuses to release it to the public. TAU SA relies upon press
reports and feedback from its members for its statistics, and as such
may undercount the extent of the problem.


Date
Name
Area
Details

1
14/01/2012
Dries du Toit, 56
Klipplaatdrift farm, Ventersdorp North West. Opposite Eugene
Terre'Blanche's old farm
Beaten to death in his bed by five robbers at around 4 am in the
morning. His wife also beaten, but survived.

2
16/01/2012
Koos Bisschoff,71
Mooihoek Avondale farm, between Rustenburg and Koster, North West
Attacked at his home by five robbers. Hit over the head with a rifle,
bound with plastic ties and locked in a room with a plastic bag over
his head. Died later of his wounds. Bisschoff suffered from
asbestosis.

3
22/01/2012
Michael Stenger, 30
Barbeton Road, Nelspruit, Mpumalanga
Attacked by four robbers on his small holding. Used as a human shield
in a shoot out with a colleague of Stenger's. Accidentally shot and
died of his wounds.

4
22/01/2012
Frans van der Linden, 57
Rashoop, outside Brits, North West
Attacked on a small holding he was staying at. Beaten and twice shot
by robbers at around 3am, who fled with a purse, cellphone and two
watches. His daughter was about to be married. Arrests later made.

5
23/01/2012
Francois du Toit, 38
Game farm outside Roossenekal, Mpumalanga
A nutritional services expert at Alzu Feeds in Middelburg. Shot twice
by robbers who entered his house at around 1am in the morning. Died
shortly after of his wounds. His wife and children were tied up.

6
28/01/2012
Hendrik Johannes (Boet) Cilliers, 77
Farm near Stella, North West
Found dead on his farm with a gunshot wound on the forehead. His legs
were tied up and he was badly assaulted
Vorige onderwerp: Voortgesette Plaasaanvalle - Bejaarde man (77) vermoor
Volgende onderwerp: Bejaarde paartjie (81 en 75) is vasgebind en beroof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:13:57 MGT 2024