Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » British origins of Apartheid
British origins of Apartheid [boodskap #119991] Di, 21 Junie 2011 16:43
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Afrikaners Het Nie Apartheid Begin Nie

Volgens Oliver (1969;126) was Rhodes die eerste minister van die
Kaapkolonie vanaf 1890 tot 1896. Hy het ook die aktiwiteite van die
British South Africa Company verder noord bestuur. Rhodes het visies
gehad om die hele suider Afrika te verenig, insluitend die
Boererepublieke, as ‘n selfregerende eenheid onder Britse heerskappy.
Wat hy wou gehad het was ‘n alliansie tussen die Boere en die Britte
om die rykdom van die land te ontgin, en meer wit immigrante toe te
laat.

Die Boere leier, Paul Kruger het ander idees gehad. Hoewel hy bly was
oor die rykdom van die Witwatersrandse goudmyne, was Kruger terdee
daarvan bewus dat dit hoofsaaklik deur die Britse immigrante ontgin
was, wat gou ‘n meerderheid in die Transvaal kon word.

Rhodes het die ongelukkige Britse immigrante op die myne probeer
oorreed om ‘n revolusie te bewerkstellig wat Kruger se regering kon
omverwerp. Rhodes het ‘n aanval op Transvaal vanuit Betsjoeanaland in
1895 geloods, deur sy een adjudant, Jameson. Dit was ‘n totale
mislukking.

Elemente in die Britse regering wat deel van die komplot, wou egter
steeds ‘n revolusie in Transvaal he. Die Britse Hoe Kommissaris in
Suid Afrika, Sir Alfred Milner, het toe oorlog bewerkstellig teen die
Transvaalse republiek. Die Vrystaat het by Transvaal gestaan in 1899
toe die oorlog uitbreek.

In 1922 het die wit mywerkers wat hoofsaaklik Britse immigrante was,
toegeslaan. Hulle het beheer van die Witwatersrand oorgeneem, omdat
die Engelse mynbase gedreig het dat hulle swartes op die myne gaan
aanstel, wat bereid was om teen laer lone as die Britte te werk. Smuts
moes soldate gebruik om hierdie rebellie te weerstaan.

In 1924 was Smuts deur die Arbeidersparty in die verkiesing verslaan,
wat die wit mynwerkers verteenwoordig het, en die Afrikaner Nasionale
Party. Hierdie party was deur Generaal Hertzog in 1913 gestig. Hertzog
en Smuts het hul partye in 1934 saamgesmelt om die Verenigde Party te
vorm, en sou regeer tot en met 1948.

Volgens Oliver (1969; 189) het swartes aan die einde van die eeu in
enklawes gebly.

Die skeiding van rasse was bevorder deur sendelinge en
administrateurs. Dit het gelei tot die afbakening van die Transkeise
Gebiede deur die Kaapse Britse Regering. Aanvullend hiertoe is die
Britse Protektorate van Basoetoland(later Lesotho), Betsjoeanaland
( later Botswana) en Swaziland gevestig.

Die kommissie wat na die Anglo Boereoorlog deur Lord Milner, die
Britse Hoe Kommissaris, opgestel was, doen verslag in 1905 dat daar
wydverspreide steun vir die skeiding van rasse regdeur Suid Afrika
was.

Met die Uniewording in 1910, is daar besluit dat swartmense in Natal
en die Vrystaat nie kan stem nie, en dat in die Kaap geen swartmense
as politieke kandidate mag staan nie.

Schreiner, ‘n kommunis, is na Brittanje om die Britse regering te
probeer oorreed om nie die konstitusie van die Unie te aanvaar nie,
maar sonder sukses. Die Unie van Suid Afrika was gevestig op 31 Mei
1910. In 1912 is die African National Congress gestig.

Volgens Rapport (Augustus 2005) in ‘n artikel : ‘Om te ontleed is nie
om goed te praat nie, in teenstryd met kommunistiese propaganda, het
die Afrikaners nie apartheid begin nie. Suid Afrika het in 1961 toe
Afrikaners aan bewind gekom het in Suid Afrika, alreeds ‘n 76 jaar
lange stryd teen kommunisme gevoer. In die tydperk is verskeie wette
geproklameer om die kommunistiese beïnvloeding van mynwerkers, en
swart nasionalistiese bewegings se ontwrigting van die ekonomie, teë
te werk.

Suid Afrika se rassepolitiek het soos volg ontstaan :

In 1809 word die Native Pass Law deur die Britse regering
uitgevaardig;

In 1865 verklaar die Britse goewerneur Theophilus Shepstone dat
swartes in Natal nie stemgeregtig is nie;

In 1894 het Cecil John Rhodes vir Krom Hendriks verbied om in ‘n
Kaapse span na Engeland te vergesel;

Die South African Native Affairs Commission is in 1903 deur Lord
Milner aangestel, en dit het as regsgrondslag vir Suid Afrika se
beleid van rasseskeiding gedien;

In 1905 is verpligte aparte skole in die Kaap deur Rhodes ingestel;

Daar was nie sulke wette in die Boererepublieke nie;

Lord Balfour waarsku teen stemreg vir ‘naturelle’;

Chamberlain, Lord Milner, Trollope, en Lord Bryce was almal heftig
gekant teen stemreg vir swart mense;

Die Suid Afrika wet van 1907 wat deur die Britse regering aangeneem
was, bepaal dat slegs mense van Europese afkoms in die Suid Afrikaanse
parlement verkies kon word;

Die Native Land Act no 2 van 1913 verbied eienaarskap van grond deur
swart mense;

Die begrip werksafbakening word in 1925 deur min H.W.Sampson in die
myne en nywerheid ingevoer;

Seks en huwelike oor die kleurgrens word in 1927 deur die Natal
Immorality Act of 1927 verbied;

In Jan Smuts se laaste termyn word die Native Urban Area Act 25 of
1945 ingevoer wat bepaal dat ‘n swart mens nie langer as 72 uur sonder
‘n permit in wit gebied mag vertoef nie;

Rasseskeiding was dus reeds ‘n werklikheid in 1948, en is beslis nie
deur Afrikaners ingestel nie. Wat Afrikaner Nasionaliste wel gedoen
het was om leiers op politieke, teologiese, kultuur, en
nywerheidsgebied te mobiliseer en om die staatsdiens as parastatale
nywerhede in Afrikaanse instellings te omskep om politiek en ekonomies
onafhanklik van Brittanje te word.

Die oorweldigende meerderheid waarmee die ANC in 1994 die verkiesing
gewen het, vertel ‘n sinistere prentjie van die meerderheid swart Suid
Afrikaners se ware geloof, en bevestig dat die meeste swart Suid
Afrikaners die onderskeiding het dat hulle in wese met die gees van
die anti- chris toegerus is.

Dit vertel vir ons dat die volgende doelwitte van die ANC – ZAPU
alliansie bereik was :

They were capable of inspiring their descendants to rise against the
whites and fight for their lost lands, and what Ignatius and Cosmas
did not know at the time was :

That their grandfather’s preoccupation with the ancestors was part of
a country – wide religious renaissance; and that the rise of
nationalism coincided with a resurgence of traditional religion. ‘

His inspiration to propgate political change came from proud Rufura
history. And he invested the wisdom of a lifetime in his grandsons,
teaching them how to draw courage and motivation for the coming
struggle from the ancestral past.’

In Gutu guerilla combat was still confined to the remote border areas,
not to be experienced for almost a decade. When it eventually did come
to the land of Chinamukutu and its neighbouring areas, the Gonese
brothers were able to witness for themselves how accurately their
grandfather had foretold the merging of revived ancestral religion
with modern warfare.

Living with devout Catholic parents, it was easy to accept the pale
white Christ on the cross as the saviour of all mankind. Even now that
held true, notwithstanding the guerila war cry, “Pasi na Jesu, ! Pasi
na Jesu ! “ Down with Jesus ! “ Should he have opposed them?

No ! Chimurenga was the ancestral dawn, the birth of a new black
identity built on old familiar foundations which the white man had
branded evil.’

Daneel ( ; 62) skryf : ‘ In the absence of church services at the
front, these fighters communed regularly with the regional and
national ancestors, and with their own. To many of them liberation
included liberation from the white man’s religion.

Hence a renaissance of African religion and customary values was at
the very heart of black nationalism in the armed struggle.’

http://www.neo-genocide.com/apartheid/afrikaners-het-nie-apa rtheid-begin-nie
Vorige onderwerp: Re: Baby thrown into pit toilet then burnt (probably by black)
Volgende onderwerp: Re: Waarom worden de boeren altijd gemarteld?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:30:15 MGT 2024