Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Verdere Telkom update
Verdere Telkom update [boodskap #118894] Wo, 18 Februarie 2009 11:32 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dis Woensdag. Die dag waarop ek beloof is die lyn lewendig sal wees.
Dis nou halftwee die middag en.... raai....

ja. Die lyn is nog steeds dood.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118900 is 'n antwoord op boodskap #118894] Wo, 18 Februarie 2009 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 13:32:12 +0200, Ferdi wrote:
>
> Dis Woensdag. Die dag waarop ek beloof is die lyn lewendig sal wees.
> Dis nou halftwee die middag en.... raai....
>
> ja. Die lyn is nog steeds dood.

En nou, heelwat later?
Werk jou foun nou al?
Ek meen, 'n promise is 'n promise.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118905 is 'n antwoord op boodskap #118900] Wo, 18 Februarie 2009 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 15:09:39 +0200, Dave wrote:
> On Wed, 18 Feb 2009 13:32:12 +0200, Ferdi wrote:
>
>> Dis Woensdag. Die dag waarop ek beloof is die lyn lewendig sal wees.
>> Dis nou halftwee die middag en.... raai....

>> ja. Die lyn is nog steeds dood.
>
> En nou, heelwat later?
> Werk jou foun nou al?
> Ek meen, 'n promise is 'n promise.

Natuurlik werk dit nog nie.

Dis Telkom.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118909 is 'n antwoord op boodskap #118894] Wo, 18 Februarie 2009 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 13:32:12 +0200, Ferdi wrote:
> Dis Woensdag. Die dag waarop ek beloof is die lyn lewendig sal wees.
> Dis nou halftwee die middag en.... raai....
>
> ja. Die lyn is nog steeds dood.

Laaste update vir Woensdag.
Laat vanmiddag weer die call centre gebel. Hulle verseker my toe die
"technician" in "outside working on a connecting box" .
Wanneer sal dit klaar wees?

Moenie worry nie, die technician self sal my bel op my selfoon en
verduidelik wanneer dit klaar gaan wees.

Nodeloos om te se: Die technician het nooit gebel nie.

En die lys is nog altyd dood.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118910 is 'n antwoord op boodskap #118909] Wo, 18 Februarie 2009 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 21:02:00 +0200, Ferdi wrote:
> On Wed, 18 Feb 2009 13:32:12 +0200, Ferdi wrote:
>
> wees.
>> Dis nou halftwee die middag en.... raai....

>> ja. Die lyn is nog steeds dood.
>
> Laaste update vir Woensdag.
> Laat vanmiddag weer die call centre gebel. Hulle verseker my toe die
> "technician" in "outside working on a connecting box" .
> Wanneer sal dit klaar wees?
>
> Moenie worry nie, die technician self sal my bel op my selfoon en
> verduidelik wanneer dit klaar gaan wees.
>
> Nodeloos om te se: Die technician het nooit gebel nie.
>
> En die lys is nog altyd dood.

en jy het vergeet om te vra watter Woensdag.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118919 is 'n antwoord op boodskap #118910] Do, 19 Februarie 2009 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 21:07:41 +0200, Dave wrote:

> en jy het vergeet om te vra watter Woensdag.

Yep. Want dis nou Donderdag, die kwessie is vanoggend WEER ge-escalate
(het NOG 'n nommer gekry), die lyn is steeds dood en die technician
het steeds nie gebel nie.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118922 is 'n antwoord op boodskap #118919] Do, 19 Februarie 2009 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Feb 2009 11:40:56 +0200, Ferdi wrote:

> On Wed, 18 Feb 2009 21:07:41 +0200, Dave wrote:
>
>
>
> Yep. Want dis nou Donderdag, die kwessie is vanoggend WEER ge-escalate
> (het NOG 'n nommer gekry), die lyn is steeds dood en die technician
> het steeds nie gebel nie.

maar ten minste weet hy dalk al daarvan.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118925 is 'n antwoord op boodskap #118894] Do, 19 Februarie 2009 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Jongste update:

"It has been escalated again to the technichal dept."

Maar natuurlik is die lyn nog altyd dood.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118926 is 'n antwoord op boodskap #118925] Do, 19 Februarie 2009 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Feb 2009 15:23:26 +0200, Ferdi wrote:

>
> Jongste update:
>
> "It has been escalated again to the technichal dept."
>
> Maar natuurlik is die lyn nog altyd dood.

this of course is why it has been esculated to the techs:-)
Maar hulle beoog om daaraan te werk, onthou.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118927 is 'n antwoord op boodskap #118926] Do, 19 Februarie 2009 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Feb 2009 17:31:18 +0200, Dave wrote:

> On Thu, 19 Feb 2009 15:23:26 +0200, Ferdi wrote:
>

>> Jongste update:

>> "It has been escalated again to the technichal dept."

>> Maar natuurlik is die lyn nog altyd dood.
>

Waarom is jy nie net geduldig en wag tot
Woensdag soos hulle gesê het nie?
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118930 is 'n antwoord op boodskap #118927] Vr, 20 Februarie 2009 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Feb 2009 17:34:31 +0200, Dave wrote:

> On Thu, 19 Feb 2009 17:31:18 +0200, Dave wrote:
>
>> On Thu, 19 Feb 2009 15:23:26 +0200, Ferdi wrote:

>
>>> Jongste update:
>
>>> "It has been escalated again to the technichal dept."
>
>>> Maar natuurlik is die lyn nog altyd dood.

>
> Waarom is jy nie net geduldig en wag tot
> Woensdag soos hulle gesê het nie?

Ha,ha.. ou grapjas. Jy kan net sowel by Telkom gaan werk....

Het vanoggend (Vrydag) my jongste reff nommer gekry en die klagte is
nou op geeskaleer na die "MANAGER OF THE TECHNICHAL DIVISION" Hooo
Hoooo.....

Waarskynlik sodat hy ook die plesier kan hê om 'n kliënt se klagte te
ignoreer. Dis mos unfair dat al die ander mense die kans kry om
klagtes te ignoreer...

En ja die lyn is steeds dood.

Hoor toe by die werk van een van kollegas wie se baie bejaarde pa sy
been beseer het en in die hospitaal is. Die tannie by die aftreehuis
se foon is egter stukkend (hello Telkom!!). Toe die vrou bel en vra
hulle moet daarna kyk, kry sy dieselfde soort reaksie as wat ek gekry
het.

Toe sy verduidelik die tannie is 90 en baie "frail" en so aan toe se
telkom se mense "Ons maak nie uitsonderings vir ou mense nie" . Tough
shit.

En dan die verdere Suid-Afrika angle. Die tannie wil toe na die "frail
care" afdeling van die oord gaan. Haar dogter koop toe vir haar 'n
selfoon. Toe se die mense by die oord dis nie 'n goeie idee nie, daai
selfoon gaan baie gou deur die personeel gesteel word.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118932 is 'n antwoord op boodskap #118930] Vr, 20 Februarie 2009 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>>
>>>> Maar natuurlik is die lyn nog altyd dood.
>

>> Waarom is jy nie net geduldig en wag tot
>> Woensdag soos hulle gesê het nie?
>
> Ha,ha.. ou grapjas. Jy kan net sowel by Telkom gaan werk....
>

Sodat daar darem iemand is wat werk?
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118933 is 'n antwoord op boodskap #118894] Vr, 20 Februarie 2009 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, ek het 'n paar ou posduiwe hier by my wat jy kan leen vir 'n wyle.
Synde dat jy so lank wag vir Telkom, dink ek dat jy hulle sal kan oor-leer
voordat Telkom reg kom daar by jou!

Jan van Perth.

"Ferdi" skryf in boodskap news:ccsnp41l2nhdadhddp0ntq0hqtd6gc8u4m@4ax.com...
>
> Dis Woensdag. Die dag waarop ek beloof is die lyn lewendig sal wees.
> Dis nou halftwee die middag en.... raai....
>
>
>
>
> ja. Die lyn is nog steeds dood.
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118935 is 'n antwoord op boodskap #118894] Vr, 20 Februarie 2009 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 13:32:12 +0200, Ferdi wrote:

Bly weg van Johannesburg af.
Die plek val inmekaar.

Ek het NOG 'n escalation gekry vir die dooie telefoonlyn
Ha,ha!

Die keer (weer) na die bestuurders van die "technical devision" .

Maar die koekie op die call centre se more or less sy kan ook maar die
net die boodskappe deurstuur. Hulle praat ook nooit met die regniese
afdeling nie. (Accountability?? HA,HA HA!!!!)

En die water is ook af.

"We hed y ges leak sir end hed to turn offf the watah"

Wanneer gaan dit aankom? (Dis nou 3 uur vanmiddag).

"We arr wyting for the presure to build up. In an hour, sir."

Halfvyf. Nog geen water nie. Bel weer.

"Oh I don;t know sir but it will come on?"
Today still?

"I don't know sir."

Daar het ons dit. Sit dit maar by die water wat so 'n paar maande
gelede vir 'n klomp dae net af was toe hulle randomly aan 'n pyp
gewerk het.

Sit dit by die stroom rou riool wat toe 'n dag of wat daarna vir 2 dae
die pad afgestroom het voor iemand die moeite gedoen het om uit te kom
en dit reg te maak.

Sit dit by die padbouwerke wat nou al twee jaar aangaan. Ry daagliks
verby. Sorry, dis nie ry nie. Sit en wag en beweeg en wag nou al twee
jaar daar verby. Baie mense op die scene. Selfs 'n stuk of 5 wat elke
dag lusteloos 'n rooi vlag staan en waai (hoekom???). Maar nog nooit
het ek na skatting meer as 20% van die mense teenwoordig actually iets
sien doen nie.

Sal maar probeel uitchill as ek die hond more in die park gaan laat
loop. Moet net wegbly van die lae en lae besoedelingsgemors wat al om
die stroompie in die park vergader het.

Nog 400 dae na die wereldsokkerbeker toe. Dit gaan 'n fokken sirkus
wees.....
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118936 is 'n antwoord op boodskap #118935] Vr, 20 Februarie 2009 15:23 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Feb 2009 16:49:37 +0200, Ferdi wrote:

>
> Sal maar probeel uitchill as ek die hond more in die park gaan laat
> loop.

Ek hoop seriously jy neem nie net die hond
uit vir 'n stap op Woensdae nie
Vorige onderwerp: email gekry
Volgende onderwerp: Telmom Update
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:19:47 MGT 2024