Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Vir Ferdi
Vir Ferdi [boodskap #118893] Wo, 18 Februarie 2009 10:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Ferdi

Ek is besig om inligting te vergader oor ou Springbok Rugby spelers sover
terug as 1896. My probleem op die oomblik is om fotos van die ouens in die
hande te kry. Ek het baie van hulle detail maar die foto is die ding waaroor
ek op die oomblik half moedeloos is, want ek kry waragtig net mooi niks nie

Indien ek vir jou 'n lys name stuur, wat is die moontlikheid / kans dat die
Beeld iewers in hulle argiewe dalk my sal kan uithelp met 'n foto van die
manne

Groete

Riaan
Re: Vir Ferdi [boodskap #118899 is 'n antwoord op boodskap #118893] Wo, 18 Februarie 2009 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 12:35:17 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Ferdi
>
>
> Ek is besig om inligting te vergader oor ou Springbok Rugby spelers sover
> terug as 1896. My probleem op die oomblik is om fotos van die ouens in die
> hande te kry. Ek het baie van hulle detail maar die foto is die ding waaroor
> ek op die oomblik half moedeloos is, want ek kry waragtig net mooi niks nie
>
> Indien ek vir jou 'n lys name stuur, wat is die moontlikheid / kans dat die
> Beeld iewers in hulle argiewe dalk my sal kan uithelp met 'n foto van die
> manne
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>

Jy kan hulle by die klubs ook probeer in die hande kry, Riaan,
maar mees waarskynlik speel die ouens van 1896 nie meer rugby nie.
Re: Vir Ferdi [boodskap #118914 is 'n antwoord op boodskap #118899] Do, 19 Februarie 2009 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:fr1op4dsscq00e584ubgjhebigj4e1k6cc@4ax.com...
> On Wed, 18 Feb 2009 12:35:17 +0200, "Riaan"
> wrote:

> Jy kan hulle by die klubs ook probeer in die hande kry, Riaan,
> maar mees waarskynlik speel die ouens van 1896 nie meer rugby nie.

Jy laat my nou dink aan 'n grappie oor Helgard Mulder. Daar is op 'n tyd
gese die enigste rede hoekom die ou nog in die Vrystaat span is, is omdat sy
seun nou al een van die keurders is.
Re: Vir Ferdi [boodskap #118915 is 'n antwoord op boodskap #118899] Do, 19 Februarie 2009 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:fr1op4dsscq00e584ubgjhebigj4e1k6cc@4ax.com...
> On Wed, 18 Feb 2009 12:35:17 +0200, "Riaan"
> wrote:

> Jy kan hulle by die klubs ook probeer in die hande kry, Riaan,
> maar mees waarskynlik speel die ouens van 1896 nie meer rugby nie.

Jy laat my nou dink aan 'n grappie oor Helgard Mulder. Daar is op 'n tyd
gese die enigste rede hoekom die ou nog in die Vrystaat span is, is omdat sy
seun nou al een van die keurders is.
Re: Vir Ferdi [boodskap #118917 is 'n antwoord op boodskap #118914] Do, 19 Februarie 2009 05:54 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Feb 2009 07:22:36 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:fr1op4dsscq00e584ubgjhebigj4e1k6cc@4ax.com...
>> On Wed, 18 Feb 2009 12:35:17 +0200, "Riaan"
>> wrote:
>
>> Jy kan hulle by die klubs ook probeer in die hande kry, Riaan,
>> maar mees waarskynlik speel die ouens van 1896 nie meer rugby nie.
>
>
> Jy laat my nou dink aan 'n grappie oor Helgard Mulder. Daar is op 'n tyd
> gese die enigste rede hoekom die ou nog in die Vrystaat span is, is omdat sy
> seun nou al een van die keurders is.
>

LOL......

Het jy na die Wakefields site gekyk?
Dit ìs toe 'n quart Black Label werd né...!!!
Soos gesê, daar is meer webwerwe met die selfde strekking
met ander eiendomme op hul boeke.
En natuurlik hoef ek nie vir jou te sê dat dit nou 'n absoluut
kopersmark is. (Onthou wat ek gesê het, as jy woonstelle by die dosyn
koop, kan jy dalk afslag beding.)
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Wha ha ha ha...!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:13:58 MGT 2024