Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jim Again
Jim Again [boodskap #118434] Vr, 14 November 2008 09:14 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Jim

Waar is jy deesdae?
Re: Jim Again [boodskap #118445 is 'n antwoord op boodskap #118434] Wo, 19 November 2008 21:01 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> Hi Jim
>
> Waar is jy deesdae?

Hallo Riaan

Ek sluip so nou en dan hier rond, maar ek sien dat dit
nogal stil is hier. Ek gaan een van die dae 'n nuwe en
insiggewende (en kontroversiƫle) skrywe op die Internet
(hier ook) plaas wat satanisme se ware kleure (en hulle
ware agenda) ontbloot ; en wat die (geheime) sataniste
tussen ons en om ons, ontbloot.

Ek is tans net 'n bietjie besig en my tyd is beperk.

Groete

Jim
Vorige onderwerp: Uit New Scientist oor ons ekonomie
Volgende onderwerp: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:40:55 MGT 2024