Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN
Uit "Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #118303] Di, 12 Augustus 2008 12:45
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit “Blom van die Baaierd”
D.J. Opperman

“Sal ek vannag nog met my vliegtuig vlug
na bondgenote wyd versprei:
na Portugese in Angola, Jode in Johannesburg,
of ronkend oor die Skeurvallei
na Brussel of Brahmaanse tempels teen ‘n kerrielug?

‘Maar boos bly boos in Brakfontein of Neo-Baäl,
en goed is goed by Golgota of Brussel;
en deur die eeue is dit reeds bepaal:
die plek en spelers sal voortdurend wissel
maar die spel word telkens in die tyd herhaal.”
Vorige onderwerp: " Tant Miem by die Biduur " deur BAREND TOERIEN
Volgende onderwerp: " "Reën " deur ERNST VAN HEERDEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:01:05 MGT 2024