Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER
" Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117239] Wo, 14 Mei 2008 12:00 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
BITTERBESSIE DAGBREEK
Ingrid Jonker

Bitterbessie dagbreek
bitterbessie son
'n spieël het gebreek
tussen my en hom

Soek ek na die grootpad
om daarlangs te draf
oral draai die paadjies
van sy woorde af

Dennebos herinnering
dennebos vergeet
het ek ook verdwaal
trap ek in my leed

Papegaai-bont eggo
kierang kierang my
totdat ek bedroë
weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
antwoord hy alom
bitterbessie dagbreek
bitterbossie son
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117244 is 'n antwoord op boodskap #117239] Wo, 14 Mei 2008 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hier lê van die kragtigste Afrikaanse beelde vir my- onthou hierdie woorde
al vanuit my jeugdae af : < 'n spieël het gebreek tussen my en hom > Dit is
so finaal en oor-en-uit, kan daar 'n meer emosionele beeld wees vir die
einde van 'n verhouding? Amper so treffend vir my is Adam Small se woorde:
'Die dice het verkeerd geval', ens ens.

Jan van Perth.

"Hessie" wrote in message
news:be5f1fb9-0515-413a-a9f4-5c27efa798a6@e53g2000hsa.google groups.com...

BITTERBESSIE DAGBREEK
Ingrid Jonker

Bitterbessie dagbreek
bitterbessie son
'n spieël het gebreek
tussen my en hom

Soek ek na die grootpad
om daarlangs te draf
oral draai die paadjies
van sy woorde af

Dennebos herinnering
dennebos vergeet
het ek ook verdwaal
trap ek in my leed

Papegaai-bont eggo
kierang kierang my
totdat ek bedroë
weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
antwoord hy alom
bitterbessie dagbreek
bitterbossie son
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117246 is 'n antwoord op boodskap #117244] Wo, 14 Mei 2008 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> BITTERBESSIE DAGBREEK
> Ingrid Jonker
>
> Bitterbessie dagbreek
> bitterbessie son
> 'n spieël het gebreek
> tussen my en hom
>
> Soek ek na die grootpad
> om daarlangs te draf
> oral draai die paadjies
> van sy woorde af
>
> Dennebos herinnering
> dennebos vergeet
> het ek ook verdwaal
> trap ek in my leed
>
> Papegaai-bont eggo
> kierang kierang my
> totdat ek bedroë
> weer die koggel kry
>
> Eggo is geen antwoord
> antwoord hy alom
> bitterbessie dagbreek
> bitterbossie son
>

Jan moet nie teleurstel
en kompleet miskyk
'n skerp skel
word uitgekryt

Dave, na slegs 3 sekondes
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117248 is 'n antwoord op boodskap #117244] Do, 15 Mei 2008 00:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" skryf

> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-

Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed
is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper
nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog
dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste
gedigte van Opperman of van Leipoldt.
Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese
lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir
haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy
êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig
gekies het om die dag te vier toe SA weer
op die regte pad begin loop het. Ten spyte
van die feit dat haar pa in die parlement van
die apartheidsjunta om verskoning gevra het
vir sy dogter se tekortkominge.

Gloudina
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117249 is 'n antwoord op boodskap #117248] Do, 15 Mei 2008 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 May 2008 17:16:16 -0700 (PDT), Hessie wrote:
> "Daniel le Roux" skryf
>
>> Hier lê van die kragtigste Afrikaanse beelde vir my-
>
> Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed
> is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper
> nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog
> dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste
> gedigte van Opperman of van Leipoldt.
> Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese
> lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir
> haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy
> êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig
> gekies het om die dag te vier toe SA weer
> op die regte pad begin loop het. Ten spyte
> van die feit dat haar pa in die parlement van
> die apartheidsjunta om verskoning gevra het
> vir sy dogter se tekortkominge.
>
> Gloudina

Dec 13 1997 - http://tinyurl.com/4bz4s7
Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars
van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is
daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het
die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe
ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International,
opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare
ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar
het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First
Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een
van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale
park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê
hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat
die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering
gekry het om geweldadig op te tree.
So skend ons menseregte hier in Ontario.

Gloudina
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117250 is 'n antwoord op boodskap #117249] Do, 15 Mei 2008 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave kekkel

>> "Daniel le Roux" skryf
>
>>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-

>     Wat menseregte betref,

Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie"
noem. Jy sit en kekkel net die hele
tyd. As iemand net sy mond oopmaak,
dan weet jy van beter. As daar 'n gedig
gepos word, dan pos jy amper onmiddellik
een van jou eie brousels. En ek het 'n
spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele
ander klomp nuusgroepe ook.

Penkop van die Derde Republiek
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117254 is 'n antwoord op boodskap #117250] Do, 15 Mei 2008 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 May 2008 04:04:25 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Dave kekkel
>
>>> "Daniel le Roux" skryf

>>>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
>
>>     Wat menseregte betref,
>
> Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie"
> noem. Jy sit en kekkel net die hele
> tyd. As iemand net sy mond oopmaak,
> dan weet jy van beter. As daar 'n gedig
> gepos word, dan pos jy amper onmiddellik
> een van jou eie brousels. En ek het 'n
> spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele
> ander klomp nuusgroepe ook.
>
> Penkop van die Derde Republiek

Nou nooi ek julle ander om te gaan kyk na die gedig wat ek gepos het,
en deur Gloudina 'n 'brousel' genoem word.
Die gedig is 'Daar is geen dood' en dit is gepos 4 dae gelede.
Gaan lees dit, en kyk hoe die tannie dit beskryf.
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117264 is 'n antwoord op boodskap #117249] Vr, 16 Mei 2008 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote

>> "Daniel le Roux" skryf

>>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-

>> Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed
>> is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper
>> nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog
>> dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste
>> gedigte van Opperman of van Leipoldt.
>> Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese
>> lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir
>> haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy
>> êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig
>> gekies het om die dag te vier toe SA weer
>> op die regte pad begin loop het. Ten spyte
>> van die feit dat haar pa in die parlement van
>> die apartheidsjunta om verskoning gevra het
>> vir sy dogter se tekortkominge.

>> Gloudina
>
> Dec 13 1997 - http://tinyurl.com/4bz4s7
> Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars
> van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is
> daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het
> die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe
> ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International,
> opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare
> ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar
> het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First
> Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een
> van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale
> park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê
> hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat
> die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering
> gekry het om geweldadig op te tree.
> So skend ons menseregte hier in Ontario.
>
> Gloudina

Dave, as ek nog met die Antie Knypbrilletjie gepraat het, sou ek haar gevra
het:

1) Weet sy na watter gebroke verhouding Ingrid verwys en wat waarskynlik die
aanleidende oorsaak van haar selfmoord was?
2) Wat sy met die woordejie "weer" bedoel in die sin "weer die regte pad
begin loop het"?
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117265 is 'n antwoord op boodskap #117254] Vr, 16 Mei 2008 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

>> Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie"
>> noem. Jy sit en kekkel net die hele
>> tyd. As iemand net sy mond oopmaak,
>> dan weet jy van beter. As daar 'n gedig
>> gepos word, dan pos jy amper onmiddellik
>> een van jou eie brousels. En ek het 'n
>> spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele
>> ander klomp nuusgroepe ook.

>> Penkop van die Derde Republiek
>
> Nou nooi ek julle ander om te gaan kyk na die gedig wat ek gepos het,
> en deur Gloudina 'n 'brousel' genoem word.
> Die gedig is 'Daar is geen dood' en dit is gepos 4 dae gelede.
> Gaan lees dit, en kyk hoe die tannie dit beskryf.
>

Dave, kan jy iets ander verwag van Antie Knypbrilletjie van die Eenoog
Republiek?
Het jy vergeet uit watter fontein sy drink?
Kan jy verwag dat 'n Bhuddis begrip sal vir hê vir wat Totius oor die dood
sê?

http://www.soyouwanna.com/site/syws/buddhism/buddhism.html
"In Buddhism, there is no God, nor any gods or goddesses, seraphim,
cherubim, archangels, demons, mythological beasts, familiars,
pan-dimensional cyborgs, or talkative shrubbery. That's one thing that
distinguishes it from other major religions, and that's also what seems to
make it so appealing to the ultra-rational, scientifically trained Western
mind. The only steadfast rule about Buddhism is that you accept the
teachings of the Buddha (we'll get into these teachings later). The
interesting difference is that rather than submitting to a Supreme Being in
whom you must believe (lest ye face lightning bolts, fire and brimstone, an
eternity spent with Courtney Love), you instead accept the teachings because
they're supposed to make you happy. It says that you should follow its
teaching because you want to, not because there are consequences if you
don't."

"The tricky thing about the Middle Way is the Emptiness of it. Here's what
the Buddha said about Nirvana (that is, the paradisical state of
enlightenment towards which all Buddhists are journeying):

'Monks, there is that sphere in which there is neither earth nor water,
fire nor air: it is not the infinity of space, nor the infinity of
perception; it is not nothingness, nor is it neither idea nor non-idea; it
is neither this world nor the next, nor is it both; it is neither the
sun nor the moon.'

'Monks, I declare that it neither comes nor goes, it neither abides nor
passes away; it is not caused, established, begun, supported: it
is the end of suffering.'

'What I call the selfless is hard to see, for it is not easy to see the
truth. But he who knows it penetrates his craving; and for him who sees
it, there is nothing there.'

Buddhism can be frustrating for someone seeking spiritual guidance precisely
because the Awakened One perceived the highest wisdom as a kind of absence.
Every time you find a star in the Buddhist firmament to guide yourself by,
it fades into darkness. That's sort of the point. The truth of the Middle
Way is supposed to be beyond the reach of those who are chasing it. Mellow
out. Enjoy life. Rejoice in the absence of a great burden of rules and
doctrines."
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117267 is 'n antwoord op boodskap #117264] Vr, 16 Mei 2008 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 May 2008 07:34:13 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"

>>> "Daniel le Roux" skryf
>
>>>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
>
>>> Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed
>>> is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper
>>> nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog
>>> dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste
>>> gedigte van Opperman of van Leipoldt.
>>> Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese
>>> lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir
>>> haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy
>>> êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig
>>> gekies het om die dag te vier toe SA weer
>>> op die regte pad begin loop het. Ten spyte
>>> van die feit dat haar pa in die parlement van
>>> die apartheidsjunta om verskoning gevra het
>>> vir sy dogter se tekortkominge.
>
>>> Gloudina

>> Dec 13 1997 - http://tinyurl.com/4bz4s7
>> Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars
>> van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is
>> daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het
>> die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe
>> ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International,
>> opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare
>> ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar
>> het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First
>> Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een
>> van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale
>> park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê
>> hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat
>> die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering
>> gekry het om geweldadig op te tree.
>> So skend ons menseregte hier in Ontario.

>> Gloudina
>
> Dave, as ek nog met die Antie Knypbrilletjie gepraat het, sou ek haar gevra
> het:
>
> 1) Weet sy na watter gebroke verhouding Ingrid verwys en wat waarskynlik die
> aanleidende oorsaak van haar selfmoord was?
> 2) Wat sy met die woordejie "weer" bedoel in die sin "weer die regte pad
> begin loop het"?
>

Torreke, sy's gelukkig genoeg om nog Riaan as gespreksvennoot te hê.
Kom ons vra hom on haar te vra. Maar eintlikk is dit ook onregverdig
om Riaan te vra om met een in gesprek te wees wat SA se huidige pad as
die 'regte' pad beskryf. Dis so walglik:-(
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117271 is 'n antwoord op boodskap #117267] Vr, 16 Mei 2008 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:00dq249ud28um85feh9be1nilmho4lec5n@4ax.com...

> Torreke, sy's gelukkig genoeg om nog Riaan as gespreksvennoot te hê.
> Kom ons vra hom on haar te vra. Maar eintlikk is dit ook onregverdig
> om Riaan te vra om met een in gesprek te wees wat SA se huidige pad as
> die 'regte' pad beskryf. Dis so walglik:-(

Ek geniet elke sekonde daarvan om die ou antie se argumente se tekortkomings
bloot te stel, en kan net nie myself sover kry om dit nie meer te doen nie.
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117274 is 'n antwoord op boodskap #117271] Vr, 16 Mei 2008 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 May 2008 10:07:27 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:00dq249ud28um85feh9be1nilmho4lec5n@4ax.com...
>
>> Torreke, sy's gelukkig genoeg om nog Riaan as gespreksvennoot te hê.
>> Kom ons vra hom on haar te vra. Maar eintlikk is dit ook onregverdig
>> om Riaan te vra om met een in gesprek te wees wat SA se huidige pad as
>> die 'regte' pad beskryf. Dis so walglik:-(
>
> Ek geniet elke sekonde daarvan om die ou antie se argumente se tekortkomings
> bloot te stel, en kan net nie myself sover kry om dit nie meer te doen nie.
>

Riaan, ek het 'n paar dae geled aan julle uitgewys dat sy, dit wat 11
jaar gelede reeds holrug gery was, steeds bloots ry. Toe herhaal sy
die blackberry storie wat sy ook jare gele 'n tema gemaak het.
Dit word gewoonlik opgevolg met vertellings van haar familielede en
dan word sommer terloops genoem watter belangrike poste hulle beklee.
Sy besef nie dat sy bewys dat, ten spyte van apartheid, haar familie
steeds kon swot.

Al waarom ek dit vir jou noem, is om te bewys dat al haar argumente
waarvan jy die tekortkomminge bloot stel, aanhoudend en opeenvolgend
en sonder ophou en herhalend gaan opduik. As jy wil kan jy vir haar sê
ook dat ek so gesê het.
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117279 is 'n antwoord op boodskap #117264] Vr, 16 Mei 2008 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Dave, as ek nog met die Antie Knypbrilletjie gepraat het, sou ek haar gevra
> het:
>
> 1) Weet sy na watter gebroke verhouding Ingrid verwys en wat waarskynlik die
> aanleidende oorsaak van haar selfmoord was?

Ou Torreke, jy kan jouself darem nie help nie. Tant
Hessie bly maar die binnekol van jou heelal.
Ek dink dit word algemeen aangeneem dat dit
'n gebroke verhouding met André Brink was wat
aanleiding gegee het tot haar selfmoord. Maar sy
het ook met Jack Cope 'n verhouding gehad. Wie
weet wat die waarheid was. Eintlik vermoed mens
dat sy aan depressie gely het, veroorsaak deur
'n baie ontradisionele persoonlike lewe en 'n
politieke stelsel wat teen haar bors gestuit het,
en waarin haar pa as lid van die parlement
die korruptheid vir haar baie meer persoonlik
gemaak het as vir die gewone man in die
straat.

Gloudina
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117283 is 'n antwoord op boodskap #117267] Vr, 16 Mei 2008 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <skryf
>>
>> Dave, as ek nog met die Antie Knypbrilletjie gepraat het, sou ek haar gevra
>> het:

>> 1) Weet sy na watter gebroke verhouding Ingrid verwys en wat waarskynlik
>> die
>> aanleidende oorsaak van haar selfmoord was?
>> 2) Wat sy met die woordejie "weer" bedoel in die sin "weer die regte pad
>> begin loop het"?

>
>
> Torreke, sy's gelukkig genoeg om nog Riaan as gespreksvennoot te hê.
> Kom ons vra hom on haar te vra. Maar eintlikk is dit ook onregverdig
> om Riaan te vra om met een in gesprek te wees wat SA se huidige pad as
> die 'regte' pad beskryf. Dis so walglik:-(
>

Dave, het jy gesien hoe hard sy probeer om my weer in gesprek met haar te
kry. Maar oudergewoonte vee sy eenvoudig uit waarvoor sy geen antwoord het
nie.
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117284 is 'n antwoord op boodskap #117265] Vr, 16 Mei 2008 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote
>
> "Dave" < wrote
>
>>> Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie"
>>> noem. Jy sit en kekkel net die hele
>>> tyd. As iemand net sy mond oopmaak,
>>> dan weet jy van beter. As daar 'n gedig
>>> gepos word, dan pos jy amper onmiddellik
>>> een van jou eie brousels. En ek het 'n
>>> spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele
>>> ander klomp nuusgroepe ook.
>
>>> Penkop van die Derde Republiek

>> Nou nooi ek julle ander om te gaan kyk na die gedig wat ek gepos het,
>> en deur Gloudina 'n 'brousel' genoem word.
>> Die gedig is 'Daar is geen dood' en dit is gepos 4 dae gelede.
>> Gaan lees dit, en kyk hoe die tannie dit beskryf.

>
> Dave, kan jy iets ander verwag van Antie Knypbrilletjie van die Eenoog
> Republiek?
> Het jy vergeet uit watter fontein sy drink?
> Kan jy verwag dat 'n Bhuddis begrip sal vir hê vir wat Totius oor die dood
> sê?
>
> http://www.soyouwanna.com/site/syws/buddhism/buddhism.html
> "In Buddhism, there is no God, nor any gods or goddesses, seraphim,
> cherubim, archangels, demons, mythological beasts, familiars,
> pan-dimensional cyborgs, or talkative shrubbery. That's one thing that
> distinguishes it from other major religions, and that's also what seems to
> make it so appealing to the ultra-rational, scientifically trained Western
> mind. The only steadfast rule about Buddhism is that you accept the
> teachings of the Buddha (we'll get into these teachings later). The
> interesting difference is that rather than submitting to a Supreme Being
> in whom you must believe (lest ye face lightning bolts, fire and
> brimstone, an eternity spent with Courtney Love), you instead accept the
> teachings because they're supposed to make you happy. It says that you
> should follow its teaching because you want to, not because there are
> consequences if you don't."
>
> "The tricky thing about the Middle Way is the Emptiness of it. Here's what
> the Buddha said about Nirvana (that is, the paradisical state of
> enlightenment towards which all Buddhists are journeying):
>
> 'Monks, there is that sphere in which there is neither earth nor water,
> fire nor air: it is not the infinity of space, nor the infinity of
> perception; it is not nothingness, nor is it neither idea nor non-idea; it
> is neither this world nor the next, nor is it both; it is neither the
> sun nor the moon.'
>
> 'Monks, I declare that it neither comes nor goes, it neither abides nor
> passes away; it is not caused, established, begun, supported:
> it is the end of suffering.'
>
> 'What I call the selfless is hard to see, for it is not easy to see the
> truth. But he who knows it penetrates his craving; and for him who
> sees it, there is nothing there.'
>
>
> Buddhism can be frustrating for someone seeking spiritual guidance
> precisely because the Awakened One perceived the highest wisdom as a kind
> of absence. Every time you find a star in the Buddhist firmament to guide
> yourself by, it fades into darkness. That's sort of the point. The truth
> of the Middle Way is supposed to be beyond the reach of those who are
> chasing it. Mellow out. Enjoy life. Rejoice in the absence of a great
> burden of rules and doctrines."
>

Dave, gesien Antie Kypbrilletjie van die Eenoog Republiek hou by hierdie een
verby.
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER [boodskap #117285 is 'n antwoord op boodskap #117284] Vr, 16 Mei 2008 16:19 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 May 2008 17:50:56 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Torreke" < wrote

>> "Dave" < wrote

>>>> Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie"
>>>> noem. Jy sit en kekkel net die hele
>>>> tyd. As iemand net sy mond oopmaak,
>>>> dan weet jy van beter. As daar 'n gedig
>>>> gepos word, dan pos jy amper onmiddellik
>>>> een van jou eie brousels. En ek het 'n
>>>> spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele
>>>> ander klomp nuusgroepe ook.
>>
>>>> Penkop van die Derde Republiek
>
>>> Nou nooi ek julle ander om te gaan kyk na die gedig wat ek gepos het,
>>> en deur Gloudina 'n 'brousel' genoem word.
>>> Die gedig is 'Daar is geen dood' en dit is gepos 4 dae gelede.
>>> Gaan lees dit, en kyk hoe die tannie dit beskryf.
>

>> Dave, kan jy iets ander verwag van Antie Knypbrilletjie van die Eenoog
>> Republiek?
>> Het jy vergeet uit watter fontein sy drink?
>> Kan jy verwag dat 'n Bhuddis begrip sal vir hê vir wat Totius oor die dood
>> sê?

>> http://www.soyouwanna.com/site/syws/buddhism/buddhism.html
>> "In Buddhism, there is no God, nor any gods or goddesses, seraphim,
>> cherubim, archangels, demons, mythological beasts, familiars,
>> pan-dimensional cyborgs, or talkative shrubbery. That's one thing that
>> distinguishes it from other major religions, and that's also what seems to
>> make it so appealing to the ultra-rational, scientifically trained Western
>> mind. The only steadfast rule about Buddhism is that you accept the
>> teachings of the Buddha (we'll get into these teachings later). The
>> interesting difference is that rather than submitting to a Supreme Being
>> in whom you must believe (lest ye face lightning bolts, fire and
>> brimstone, an eternity spent with Courtney Love), you instead accept the
>> teachings because they're supposed to make you happy. It says that you
>> should follow its teaching because you want to, not because there are
>> consequences if you don't."

>> "The tricky thing about the Middle Way is the Emptiness of it. Here's what
>> the Buddha said about Nirvana (that is, the paradisical state of
>> enlightenment towards which all Buddhists are journeying):

>> 'Monks, there is that sphere in which there is neither earth nor water,
>> fire nor air: it is not the infinity of space, nor the infinity of
>> perception; it is not nothingness, nor is it neither idea nor non-idea; it
>> is neither this world nor the next, nor is it both; it is neither the
>> sun nor the moon.'

>> 'Monks, I declare that it neither comes nor goes, it neither abides nor
>> passes away; it is not caused, established, begun, supported:
>> it is the end of suffering.'

>> 'What I call the selfless is hard to see, for it is not easy to see the
>> truth. But he who knows it penetrates his craving; and for him who
>> sees it, there is nothing there.'


>> Buddhism can be frustrating for someone seeking spiritual guidance
>> precisely because the Awakened One perceived the highest wisdom as a kind
>> of absence. Every time you find a star in the Buddhist firmament to guide
>> yourself by, it fades into darkness. That's sort of the point. The truth
>> of the Middle Way is supposed to be beyond the reach of those who are
>> chasing it. Mellow out. Enjoy life. Rejoice in the absence of a great
>> burden of rules and doctrines."

>
>
>

> Dave, gesien Antie Kypbrilletjie van die Eenoog Republiek hou by hierdie een
> verby.

Kom nou Torreke... wees realisties! Neem jy haar kwalik:-)
Anders gesien, as sy Totius se gedig 'Daar is geen dood'
'n brousel kan noem,
en Suid Afrika as op die regte pad kan beskou,
is dit miskien tog snaaks. Miskien moet jy maar aanvaar
jy het haar leiband te kort geknoop en sy soek uitkoms.
Vorige onderwerp: Gedig waarmee Riaan homself kan vereenselwig
Volgende onderwerp: "Winternag" deur EUGENE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:33:52 MGT 2024