Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Buchan se lekker roomys...
Buchan se lekker roomys... [boodskap #116911] Di, 22 April 2008 22:46 na volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Satan se agente op aarde bly maar slinks...

Produkte moet mos met ‘n “christelike” lagie versier-
suiker opgedis word, anders verkoop dit nie. Daarom
word die poef mooi met die sjokolade ingemeng.

Massa-misleiers en massa-opswepers kom nie met
een groot opsigtelike leuen na jou toe nie, want dan
gaan jy dit nie koop nie, en nog minder gaan jy dit
sluk nie.

Hulle doen dinge uiters slinks en subtiel. ...Die hele
pakket moet met mooi versiersuiker bedek wees en
in mooi blinkpapier aangebied word.

Leuens word nie openlik geadverteer nie.

Leuens en halwe waarhede word eers mooi en subtiel
in die totale pakket versteek (ingemessel). Die totale
pakket moet mos bemarkbaar wees en moet mos kan
verkoop.

Daarom bestaan die grootste deel van die pakket (die
meerderheid) uit waarheid – sodat mense dit met die
eerste oop-opslag kan waardeer. Mens noem dit ‘point
of sale’.

Hierdie misleiers sal vir jou 99% waarheid bring, waar
dit subtiel met 1% leuen(s) besoedel is, sodat die hele
pakket darem steeds heerlik en waar-agtig moet lyk.

Dit is soos om roomys aan te bied... heerlike sjokolade
roomys ...waarby daar net 1% slapkak ingemeng is. Jy
sien nie die slapkak nie. ...Jy ruik nie die slapkak nie...
Jy proe nie die slapkak nie, maar jy kry die bakterië in.

Nét so kom Buchan met sy Djeeezuz-bo en Djeeezuz-
onder en Djeeezuz só advertensies – en hy verkoop sy
idee (die lekker chocolate roomys) aan 60 000 naïewe
desperados van Azanië.

...En daarná, wanneer hy almal in sy tent het, meng hy
subtiel die humanistiese slapkak by die roomys in... en
die poepolle éét... (en daarvoor kry hy boonop ‘n volle
Ses Miljoen Rand as bonus). Jy vreet lekker poef terwyl
jy Buchan se sakke vul... hahahaha... so lag ou Buchan
al die pad bank toe...


Angus Buchan aangehaal uit Beeld...

“Rassisme. ‘Hier is mense hier wat probleme het met
rasseverhoudinge. Ouens, dit moet end kry.’ ...Hierop
het Buchan gebid dat die Here die rassisme uit mense
se harte moet wegneem. Dit ontneem hulle van hul le-
wensvreugde, het hy gesê. Hy het gevra dat die Here
hul harte met liefde vul.”

Aaaaaaaah !

Ja, só klink daai poefies !

Só kom daardie werklike Azaniese Politieke Agenda
mooi na vore ! – ‘n Teosofiese agenda inderdaad !

Ja, dit gaan mos steeds oor daardie groot (koloniale /
blanke) sondeskuld van RASSISME en apartheid... en
hoe ons eerder met die barbare moet verbroeder.

- Dít (die gulde geleentheid vir die subtiele uitdeel van
die humanistiese slapkak) was op die einde van die dag
die wáre rede vir hierdie byeenkoms. Die arme, geliefde
naturel-broers was seker afwesig omdat hulle mos kwan-
suis “geen rassiste” is nie (nie kan wees nie)...

Buchan bid dat “die Here die rassisme uit mense se harte
moet wegneem” - terwyl die God van Israel in werklikheid
die insteller van diskriminasie, apartheid en rassisme is.

Apartheid is dan in God se Wet ingebou :

Neh. 13: 3 : “En toe hulle die wet hoor, het hulle al die
mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.”

Nee wat...

Laat die dommes maar lekker poefies vreet.

Daar is op die einde van die dag ‘n prys voor te betaal...


Jim
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116912 is 'n antwoord op boodskap #116911] Wo, 23 April 2008 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
"Jim Again..."

> Aaaaaaaah !
>
> Ja, só klink daai poefies
> Daarom bestaan die grootste deel van die pakket (die
> meerderheid) uit waarheid – sodat mense dit met die
> eerste oop-opslag kan waardeer. Mens noem dit ‘point
> of sale'.
>
> Jim
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116918 is 'n antwoord op boodskap #116911] Wo, 23 April 2008 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Jim

"As iemand onder julle meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom
hou nie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs"
(Jak 1:26)

"Die tong is ook 'n vuur, die wêreld van ongeregtigheid. ...dit besmet die
hele liggaam en steek die hele lewensloop aan die brand en word uit die hel
aangesteek." (Jak. 3:6")

"Daarmee loof ons God en die Vader, en daarmee vervloek ons die mense wat na
die gelykenis van God gemaak is." (Jak 3:9)

"Begryp julle nog nie dat alles wat in die mond ingaan, in die maag kom en
in die heimlikheid uitgewerp word nie? Maar die dinge wat uit die mond
uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak. Want uit
die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse
getuienis, lastertaal. Dit is hierdie dinge wat die mens onrein maak..."
(Mat 15:19)

"Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van
binne roofsugtige wolwe is. Aan julle vrugte sal julle hulle ken. 'n Mens
pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie. So dra elke goeie
boom goeie vrugte; maar 'n slegte boom, dra slegte vrugte.

Jy het nie ten opsigte van enige van daardie tekste die basies reëls van
teksverklaring toegepas nie.
1) Wat is die verband waarin dit staan?
2) Wat is die boodskap van die teks?
3) Watter genre is dit, poësie, prosa, historiese literatuur, profetiese literatuur, of apokalips?
Het mens met beeldspraak te doen of nie/

Jy doen dit nie omdat
(1) jy nie die verstandelike vermoë en of opleiding gehad het om dit te doen nie,
(2) as jy dit wel sou doen, jy onmoontlik nie die afleidings uit die teks
kan maak wat jy daaruit probeer haal nie.
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116965 is 'n antwoord op boodskap #116911] Vr, 25 April 2008 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Mense soek gewoonlik iemand anders agter die deur waar hulle self staan!!!

Ter wille van die rekord: Buchan se manier van godsdiens beoefen is ook nie
my manier van godsdiens beoefen nie.
Maar sy soeke na versoening tussen mense, ongeag taal, stam of nasie, is die
noodwendige gedrag van iemand wat met God versoen is.

Het jy "Faith like potatoes" gesien?
Ek wed jou jy het nie!!!
Jy weet NIKS van hom af nie, behalwe wat jy in die koerante gelees het!!
Maar jy het die vermetelheid om hom 'n agent van Satan te noem en die
evangelie wat hy verkondig, "roomys" waarin "slapkak" ingemeng is.

Elkeen wat sy broeder haat, is 'n moordenaar; en julle weet dat geen
moordenaar die ewige lewe as iets blywends in hom het nie!!! Vergelyk 1
Joh. 2:9-11, ook 3:10-15
"As iemand sê: Ek het God lief - en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want
wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat
hy nie gesien het nie" 1 Joh 4:20

Nog erger, Jim.
Onthou jy wat Jesus vir die Fariseërs gesê het wat Hom beskuldig het dat hy
deur Beëlsebul, die owerste van die duiwels die duiwels uitdryf? - m.a.w.
wat die werk van die Heilige Gees aan die duiwel toegeskryf het?
"Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word; maar die lastering teen
die Gees, sal die mense nie vergewe word nie." Mat. 12:31

Jy is vinnig om die evangeliewoord wat ander mense verkondig, aan die duiwel
toe te dig - net omdat hulle nie met jou onbybelse rasse-ideologie saamstem nie!
Wie erns maak met Jesus se woorde oor die lastering teen die Gees, is
versigtiger met wat hy sê en wat hy aan die duiwel toedig.
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116968 is 'n antwoord op boodskap #116965] Vr, 25 April 2008 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Matt. 7: 20-23 : "So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.
Nie elkeen wat vir My sê : Here, Here ! sal ingaan in die
koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen
van my Vader wat in die hemele is. Baie sal in daardie
dag vir My sê : Here, Here, het ons nie in u Naam ge-
profeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u
Naam baie kragte gedoen nie ? En dan sal Ek aan
hulle sê : Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg
van My, julle wat die ongeregtigheid werk !"

Diegene wat die Leer van Bíleam (nl gelykheidsleer en
vermengingsleer / teosofie) verkondig, dra NIE die regte
vrugte nie.

Openb. 2: 14-15 : "Maar Ek het enkele dinge teen jou :
dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bí-
leam wat Balak geleer het om ‘n struikelblok voor die
kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te
eet en te hoereer. So het jy ook mense wat vashou
aan die leer van die Nikolaïete, wat Ek haat."


Jim
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116972 is 'n antwoord op boodskap #116968] Sa, 26 April 2008 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." wrote in message
news:7a1a4ce3-96f5-4b3d-b972-864c30b2fc05@d45g2000hsc.google groups.com...
Matt. 7: 20-23 : "So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.
Nie elkeen wat vir My sê : Here, Here ! sal ingaan in die
koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen
van my Vader wat in die hemele is. Baie sal in daardie
dag vir My sê : Here, Here, het ons nie in u Naam ge-
profeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u
Naam baie kragte gedoen nie ? En dan sal Ek aan
hulle sê : Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg
van My, julle wat die ongeregtigheid werk !"

==========================================

NEEM SELF BAIE ERNSTIG KENNIS HIERVAN!!!!!!!!

===========================================

Diegene wat die Leer van Bíleam (nl gelykheidsleer en
vermengingsleer / teosofie) verkondig, dra NIE die regte
vrugte nie.

Openb. 2: 14-15 : "Maar Ek het enkele dinge teen jou :
dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bí-
leam wat Balak geleer het om ‘n struikelblok voor die
kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te
eet en te hoereer. So het jy ook mense wat vashou
aan die leer van die Nikolaïete, wat Ek haat."

Jim

=========================================

LEES NET DIE TEKS ORDENTLIK: DIT PRAAT VAN "AFGODSOFFERS" EN "HOEREER" EN
DIT ABSOLUUT NIKS MET VERMENGING VAN RASSE TE DOEN NIE!!!!

TROUENS, GAAN LEES TOG NUMER1 25:1 WAAR HIERDIE GEBEURE BESKRYF WORD.

MET WIE HET HIULLE HOEREER? "MOABIETE"!!!

WIE WAS DIE MOABIETE? LOT SE NAGESLAG!!! - LEES GEN 19:37!!!!

DUS: AFSTAMMELINGE VAN ABRAHAM SE BROERSKIND!!! - BLOEDVERWANTE VAN DIE
ISRAELIETE!!!!

RUT, 'N MOABIET, IS LATER IN DIE VOLK ISRAEL OPGENEEM, HET 'N VOOROUER VAN
KONING DAWID GEWORD (RUT 4) EN UITEINDELIK 'N MOEDER VAN CHRISTUS (MATT 1)

==========================================

SIEN JY WAT GEBEUR AS MENS MET 'N VOOROPGESTELDE IDEE BYBEL TOE GAAN? - HOE
JY IN DIE SKRIF INLEES WAT NIE DAAR STAAN NIE EN WAT ONMOONTLIK NIE UIT DIE
TEKS AFGELEI KAN WORD NIE!!!!!!

JY'S BESIG OM GOD WOORDE IN DIE MOND TE LE!!!!!

"As iemand by hierdie dinge byvoeg, dal sal God oor hom die plae byvoeg
waarvan in hierdie boek geskrywe is. En as iemand iets van die woorde van
die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal Gos sy deel wegneem uit die
boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in
hierdie boek geskrywe is." (Openb 22:18-19)

Onthou maar gerus wat Petrus in sy tweede bfrief gesê het oor mense wat
Paulus se briewe en die Skrifte verdraai tot hulle eie verderf!!!! (2 Petr
3:16-17)

==========================================

Ou Jimmy, bekeer jou terwyl jy nog tyd het. Want die genadetyd gaan verby.
As mens aanhou om teen jou beterwete in te sondig, kom daar 'n dag dat jy
jou nie meer kan of wil bekeer nie.

Jy weet jy het geen wetenskaplike en/ of Bybelse bewys waarop jy jou beroep
nie!!! Al wat jy doen is om weer en weer dieselfde tekste totaal uit hulle
verdand te ruk en in die tekste in te lees wat nie daar in staan nie, om God
se kinders te vloek en te vervloek!

Jy verwys knaend na die kerk as "kjerk". Weet jy mooi wat jy doen? Weet jy
waar die woord "kerk" vandaan kom? Van die woord "kuriake" wat beteken
"behoort aan die Here" (Jesus Christus). Dit bespot en verdraai jy.

Soos Ferdi vir die Antie gesê het: Jy hoef my nie eens te antwoord nie.

Ek verag jou afgodediens!!!!

Jy is nie besig om die God wat homself in die Bybel geopenbaar het as 'n
liefdevolle Vader wat die wêreld (LET WEL: "wêreld") so liefgehad het dat Hy
sy eniggebore Seun gegee het sodat elkeen (LET WEL "elkeen") wat in Hom glo
nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. te verkondig nie, maar
'n afgod wat jy vir jouself geskep het, een wat net wittes liefhet, wat net
wittes red - en swartes saam met jou haat en verdoem!!!!

========================================
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116975 is 'n antwoord op boodskap #116972] Sa, 26 April 2008 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Jy is nie besig om die God wat homself in die Bybel geopenbaar het as 'n
> liefdevolle Vader wat die wêreld (LET WEL: "wêreld") so liefgehad het dat Hy
> sy eniggebore Seun gegee het sodat elkeen
(LET WEL "elkeen") wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die
ewige lewe kan hê.
> te verkondig nie, maar
> 'n afgod wat jy vir jouself geskep het, een wat net wittes liefhet, wat net
> wittes red - en swartes saam met jou haat en verdoem!!!!
>
> ========================================
>
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116978 is 'n antwoord op boodskap #116975] Sa, 26 April 2008 23:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Tokkelok -Tor, die Libertyn...

Soos jy tereg impliseer : Die Bybel sorg inderdaad vir sy
eie paar verrassings...maar aan die basiese BEGINSELS
- dié gaan jy NIE aan verander nie. God haat vermenging.

.
“LEES NET DIE TEKS ORDENTLIK : DIT PRAAT VAN ‘AF-
GODSOFFERS’ EN ‘HOEREER’ EN DIT ABSOLUUT NIKS
MET VERMENGING VAN RASSE TE DOEN NIE!!!!”

Ek het ordentlik gelees, Tor.

Met betrekking tot die konsep van vermenging gaan dit nie
nét oor inter-rassige vermenging per sé nie. Dit handel oor
ALLE tipes van vermenging as ‘n BEGINSEL.

Vermenging (en integrasie / eenwording) is uit ! Dis verkeerd !
Dis taboe ! Dis Babilon ! Punt !

In die Bybel was die term ‘hoereer’ ook gebruik waar daar na
vermenging verwys was. ...En ja, die tipe van vermenging het
nie noodwendig slegs inter-rassige vermenging ingesluit nie,
maar ook inter-etniese (...van/by dieselfde ras) vermenging,
naamlik waar Israel met verskillende blanke (Adamiese) vol-
ke vermeng het.

Trouens (en soos jy ook mooi aangedui het) ; was die meer-
derheid van die heidense volke waarmee Israel te doen ge-
kry het, BLANKES. – Ja, hulle was BLANKE heidene ! – In
die Nuwe Testament was hulle (naamlik die nasies en volke)
BLANKE heidene (insluitende die verheidense / verstrooide
Israeliete). ...Die Romeine was BLANKES. Die Grieke was
BLANKES. Die Hofdienaar van Ethiópië was BLANK...

Vermenging is uit !

Numeri 25 wys dit mooi. En daarom verwys Paulus weer in
1Kor. 10: 8 na die vermenging in Numeri 25 [waar Pínehas
die twee vermengers (die Israeliet met sy Midianitiese vrou)
beide met ‘n spies deurboor het]. Trouens : Die vermenging
van Numeri 25 was ‘n direkte resultaat van die Leer van Bí-
leam...

1Kor. 10: 8 : “En laat ons nie hoereer soos sommige van
hulle gehoereer het nie, en daar het op een dag drie en
twintig duisend geval.”

Duidelik is hierdie voorbeelde (waarskuwings) van oortre-
dings slegs vir Israel bedoel, want die Psalms, die Wet en
die Profete, ens, (die geskrifte van Israel) is slegs vir Israel
bedoel...

1Kor. 10: 11 : “Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom
as voorbeelde en is opgeskrywe as ‘n waarskuwing aan
ons op wie die eindes van die eeue gekom het.”

Na wie word daar verwys waarop die eindes van die
eeue gekom het ? –

Matt. 10: 23 : "En wanneer hulle julle vervolg in die een
stad, vlug na die ander toe. Want voorwaar Ek sê vir jul-
le, julle sal met die stede van Israel sekerlik nie klaar kry
voordat die Seun van die mens kom nie."

En vir wie alleen is die Woord bedoel ? –

Deut. 4: 19 : "...dat jy (Israel) ook jou oë nie na die hemel
opslaan, en as jy die son sien en die maan en die sterre,
die hele leër van die hemel, jou laat verlei en voor hulle
neerbuig en hulle dien nie - dinge wat Die HERE jou God
aan al die (ander) volke onder die hele hemel uitgedeel
het."

Ps. 147: 19-20 : "Hy maak aan Jakob sy woorde bekend,
aan Israel sy insettinge en sy verordeninge. So het Hy
aan geen enkele nasie gedoen nie ; en sy verordeninge,
dié ken hulle nie. Halleluja !"

Amos 3: 2 : "Julle (Israel) alleen het Ek geken uit al die
geslagte van die aarde ; dáárom sal Ek by julle besoe-
king doen oor al julle ongeregtighede."

Miga 4: 5 : "Want al die volke mag wandel elkeen in die
naam van sy god, maar óns (Israel) sal wandel in die
Naam van die HERE onse God vir ewig en altoos."

God hou nie van vermenging nie :

Neh. 13: 3 : En toe hulle die wet hoor, het hulle al die
mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.”

Die Bybel hou inderdaad nie van Libertyne (soos jy) nie...

Hand. 6: 9 : “En daar het sommige van die sogenaamde
sinagoge van die Libertyne opgestaan, en van die Cire-
néërs en Alexandryne, en van die mense van Cilícië en
Asië, en hulle het met Stéfanus geredetwis.”

Die logiese gevolgtrekking :

Wanneer die God van Israel nie eers daarvan gehou het
wanneer verskillende blanke volke vermeng het nie - dink
net met watter afsku Hy inter-rassige vermenging bejeen !

Inter-rassige vermenging is sewe maal erger ! Adamiet en
nie-adamiet MAG NIE vermeng / verbaster nie.

.
“RUT, 'N MOABIET, IS LATER IN DIE VOLK ISRAEL OP-
GENEEM, HET 'N VOOROUER VAN KONING DAWID GE-
WORD (RUT 4) EN UITEINDELIK 'N MOEDER VAN CHRIS-
TUS (MATT 1)”

Dankie ! Korrek !

Ja, ek sê mos nog altyd dat Rut geen naturel of nie-blanke
was nie. Rut was ‘n Adamiet (blanke) ; en jy het dit sopas
weer bevestig. ...Nogmaals dankie. Blank hoort by blank –
Olyfboom hoort by Olyfboom.

.
“Weet jy waar die woord ‘kerk’ vandaan kom? Van die woord
‘kuriake’ wat beteken ‘behoort aan die Here’ (Jesus Christus).
Dit bespot en verdraai jy.”

Ek verdraai niks. Dis weer eens jy wat verdraai...

Tor, die woord Kerk (church) kom van die oorspronklike
Griekse woord “ekklesia” (G1577) ; wat ...“that which is
called out” beteken (volgens Young’s en Strong’s).

Maw, die korrekte betekenis daarvan is :

“Die geroepenes”.

Kom, laat ek jou geheue verfris wie “die geroepenes”
is :

Deut. 28: 10 : "En al die volke van die aarde sal sien
dat die Naam van die HERE oor jou (Israel) uitgeroep
is, en hulle sal vir jou vrees."

2Kron. 7: 14 : "en my volk (Israel), oor wie my Naam
uitgeroep is..."

Jes. 45: 3-4 : "...sodat jy kan weet dat Ek die HERE is
wat jou by jou naam roep, die God van Israel ; ter wille
van Jakob, my kneg, en Israel, my uitverkorene, het Ek
jou by jou naam geroep ; Ek het jou ‘n erenaam gegee,
hoewel jy My nie geken het nie."

Ja, slegs Israel is die geroepenes :

Rom. 9: 24-26 : "...ons naamlik wat Hy geroep het, nie
alleen uit die Jode (Judeërs) nie, maar ook uit die hei-
dene ? Soos Hy ook in Hoséa sê : Ek sal die wat nie
my volk is nie (nl die verstrooides), my volk noem ; en
haar wat nie bemin is nie (nl die verstrooides), bemin-
de ; en in die plek waar aan hulle gesê is : Julle is nie
my volk nie ! daar sal hulle genoem word kinders van
die lewende God."

Die bostaande kom uit Hoséa ('n Profeet van Israel),
en is slegs vir Israel bedoel :

Hos. 1: 10 : "Nogtans sal die getal van die kinders
van Israel wees soos die sand van die see, wat nie
gemeet en nie getel kan word nie ; en in plaas dat
aan hulle gesê word : Julle is nie my volk nie - sal
aan hulle gesê word : Julle is kinders van die le-
wende God."

Jy, Tor, beter vinnig besef dat die ware Kerk (nl die
ware Gemeentes) SLEGS van toepassing is op die
GEROEPENES, naamlik Israel (Adamiete / blankes).

Die ware Gemeentes kan dus slegs funksioneer bin-
ne ‘n volk (‘n enkele ras – nl die blankes).

Buitendien verklaar die Bybel baie duidelik wie “be-
hoort aan Jesus Christus” :

Hand. 5: 31 : “Hom het God as Leidsman en Verlosser
deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en
vergifnis van sondes te skenk.”

Tor, jy moet liewer jou gruwelike vermengingsleer stop,
...want jy gaan kort voor lank met die God van Israel te
doen kry...

.
“...sodat elkeen (LET WEL ‘elkeen’) wat in Hom glo
nie verlore mag gaan nie...”

Onthou net Tor, ...daardie “elkeen” is duidelik GE-
KWALIFISEER, naamlik alleen elke Adamiet (...nl
diegene wat deel het aan die erfsonde van Adam
en Eva). Nie-adamiete kwalifiseer nie...

Hebr. 2: 17 : “Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy
broeders gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en ge-
troue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrek-
king tot God staan, om die sondes van die volk (Israel)
te versoen.”

.
“Ek verag jou afgodediens!!!!”

Nee, Tor.

Jy verag my omdat ek nie jou (en jou Kjerk) se Teo-
sofiese (Babiloniese) dogma navolg of eerbiedig nie.

NS : Ek bemerk jy raak erg beswaard wanneer ek met
reg neerhalend na jou Kjerk verwys. Jou Kjerk is inder-
daad ‘n Teosofiese (Babiloniese) Gruwel, aangesien dit
(..nes die ander Susterkerke) maar net nóg een van die
dogter-hoerkerke (kinders) van die Moeder-Hoerkerk...
(nl die Rooms-Katolieke Kerk – Babilon) is.


Jim
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116979 is 'n antwoord op boodskap #116975] So, 27 April 2008 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:msq514dqgjmufbuink97h3999vrack123b@4ax.com...
>

>> Jy is nie besig om die God wat homself in die Bybel geopenbaar het as 'n
>> liefdevolle Vader wat die wêreld (LET WEL: "wêreld") so liefgehad het dat
>> Hy
>> sy eniggebore Seun gegee het sodat elkeen
> (LET WEL "elkeen") wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die
> ewige lewe kan hê.
>> te verkondig nie, maar
>> 'n afgod wat jy vir jouself geskep het, een wat net wittes liefhet, wat
>> net
>> wittes red - en swartes saam met jou haat en verdoem!!!!

>> ========================================

Dave, ek sien jy het hierop gereageer, maar ek sien nie wat jy gesê het nie,
net die aanhaling uit my pos.
Re: Buchan se lekker roomys... [boodskap #116981 is 'n antwoord op boodskap #116979] So, 27 April 2008 07:03 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Apr 2008 08:17:44 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:msq514dqgjmufbuink97h3999vrack123b@4ax.com...

>
>>> Jy is nie besig om die God wat homself in die Bybel geopenbaar het as 'n
>>> liefdevolle Vader wat die wêreld (LET WEL: "wêreld") so liefgehad het dat
>>> Hy
>>> sy eniggebore Seun gegee het sodat elkeen
>> (LET WEL "elkeen") wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die
>> ewige lewe kan hê.
>>> te verkondig nie, maar
>>> 'n afgod wat jy vir jouself geskep het, een wat net wittes liefhet, wat
>>> net
>>> wittes red - en swartes saam met jou haat en verdoem!!!!
>
>>> ========================================
>
> Dave, ek sien jy het hierop gereageer, maar ek sien nie wat jy gesê het nie,
> net die aanhaling uit my pos.

Môre Torreke, en jy het reg gesien. Ek wou net wys op wat jy geskryf
het, '(LET WEL"elkeen")wat in hom glo'. Dit was dus net die aanhaling
uit jou skrywe sonder 'n eie byvoeging.
Vorige onderwerp: Wanneer God zal zeggen: "O Jezus, zoon van Maria, gedenk Mijn gunst aan u en uw moeder...
Volgende onderwerp: Roomse of Katolieke Kerk?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:15:04 MGT 2024