Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Kom ons vertel grappe in Afrikaans.
Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116870] Do, 17 April 2008 12:30 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons vertel grappe. Wat is jou geliefkoosde
grap.

Gloudina
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116875 is 'n antwoord op boodskap #116870] Vr, 18 April 2008 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:63f8b359-73db-4d8f-83f7-9e8a796c111f@26g2000hsk.googleg roups.com...
> Kom ons vertel grappe. Wat is jou geliefkoosde
> grap.
>
> Gloudina
>
------OK. Wat van 'n Kalahari-nag?

Dit was 'n diep, stil donker nag.
Ver poep 'n Boesman sag.
Met 'n dowwe geplof
val 'n drol in die stof.
Skielik - o wee! Hoor ek 'n geskree
Die Boesman het sy hol.........
met 'n krimpvark gevee!
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116876 is 'n antwoord op boodskap #116870] Vr, 18 April 2008 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:63f8b359-73db-4d8f-83f7-9e8a796c111f@26g2000hsk.googleg roups.com...
> Kom ons vertel grappe. Wat is jou geliefkoosde
> grap.
>
> Gloudina

Of:
Die ou oom lê in die hospitaal en die mooi nursie moet hom kom was. Toe sy
die laken optel, staan sy paal daar vir almal om te sien.
"My jene oom! Maar oom is mos nog op en wakker!" bloos sy.
"Nursie, jy moes my in my jong dae gesien het. Ek kon 'n 2 gelling emmer
water op daai kêrel dra vir die lengte van 'n rugbyveld."
"Regtig oom? En deesdae?"
"Nee wat, deesdae vorder ek net tot op die halflyn voor my ou knieë oppak."
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116878 is 'n antwoord op boodskap #116876] Vr, 18 April 2008 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Hier is 'n skurwe Kanadese grap.

Twee verpleegsters staan en praat oor die tattoo
wat een van die pasiënte op sy jy-weet-wat het.
Die ouerige dagverpleegster sê die tattoo spel
"Swan." Nee, sê die jongerige nagverpleegstertjie:
" Dit spel Saskatchewan."
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116896 is 'n antwoord op boodskap #116870] Di, 22 April 2008 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:63f8b359-73db-4d8f-83f7-9e8a796c111f@26g2000hsk.googleg roups.com...

Boer: Jonas hoe kry jy dit reg om so baie kak aan te jaag in een dag ?
Jonas: Eish my baas, ekke ek staan baie vroeg op
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116897 is 'n antwoord op boodskap #116896] Di, 22 April 2008 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1208850846.179852@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Hessie" wrote in message
> news:63f8b359-73db-4d8f-83f7-9e8a796c111f@26g2000hsk.googleg roups.com...
>
>
> Boer: Jonas hoe kry jy dit reg om so baie kak aan te jaag in een dag ?
> Jonas: Eish my baas, ekke ek staan baie vroeg op

----Boer, die moer in: Jonas, jy weet toe hulle swart mense soos jy gemaak
het, het hulle 7 sakke steenkool gevat en dit met 3 sakke kak gemeng?
Jonas: Auk, en toe hulle vir die baas gemaak het het hulle die
steenkool uitgelos?
>
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116900 is 'n antwoord op boodskap #116896] Di, 22 April 2008 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Sipho vra vir Bongani: "Waar's jou pa?"

Bongani: "Hy't sy balaclava en AK47 gevat en geloop. Ek dink hy't gaan geld
trek."
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116903 is 'n antwoord op boodskap #116900] Di, 22 April 2008 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Sipho vra vir Bongani: "Waar's jou pa?"

Ek het hierdie pos as 'n toets gebruik.
My teorie was dat meeste van julle
weer "rassistiese grappe" sou vertel. En
ek was natuurlik reg bevind. Net
Suidwester het so nou en dan vergeet
om Sipho-grappe te vertel.

Gloudina
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116904 is 'n antwoord op boodskap #116903] Di, 22 April 2008 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:8aa39efc-c04b-4eb7-a000-fc7c3bf34428@m36g2000hse.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>> Sipho vra vir Bongani: "Waar's jou pa?"
>
> Ek het hierdie pos as 'n toets gebruik.
> My teorie was dat meeste van julle
> weer "rassistiese grappe" sou vertel. En
> ek was natuurlik reg bevind. Net
> Suidwester het so nou en dan vergeet
> om Sipho-grappe te vertel.
>
> Gloudina

Ek het vir jou nog 'n teorie om aan te gaan dink. - Grappe word dikwels
gebaseer op feite.
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116906 is 'n antwoord op boodskap #116903] Di, 22 April 2008 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:8aa39efc-c04b-4eb7-a000-fc7c3bf34428@m36g2000hse.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>> Sipho vra vir Bongani: "Waar's jou pa?"
>
> Ek het hierdie pos as 'n toets gebruik.
> My teorie was dat meeste van julle
> weer "rassistiese grappe" sou vertel. En
> ek was natuurlik reg bevind. Net
> Suidwester het so nou en dan vergeet
> om Sipho-grappe te vertel.
>
> Gloudina
>

Jy't nie die vermoë om buitekant jou klein boksie te dink nie...
Jy't nie die vermoë om 'n muntstuk om te draai en na die ander kant te kyk
nie...
Jou brilletjie het konkawe lensies - dit kan net binnetoe kyk en gee jou
tonnelvisie...

Voor jy weer met my probeer gesels, gaan besoek 'n oogkundige en laat hy vir
jou 'n beter bril voorskryf.

Tot dan moet jy my verskoon, ek het beter dinge te doen as om al in die
ronde met jou te redeneer.
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116910 is 'n antwoord op boodskap #116906] Di, 22 April 2008 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Jy't nie die vermoë om buitekant jou klein boksie te dink nie...
> Jy't nie die vermoë om 'n muntstuk om te draai en na die ander kant te kyk
> nie...
> Jou brilletjie het konkawe lensies - dit kan net binnetoe kyk en gee jou
> tonnelvisie...
>
> Voor jy weer met my probeer gesels, gaan besoek 'n oogkundige en laat hy vir
> jou 'n beter bril voorskryf.
>
> Tot dan moet jy my verskoon, ek het beter dinge te doen as om al in die
> ronde met jou te redeneer.

Ag, word groot, Torreke. Reageer soos 'n man.
Óf ignoreer vir my, óf reageer soos 'n grootmens.
Jou ou deuntjie herinner my aan 'n adolessent
se nincompooperige denke.

Hessie van Mooimeisiesfontein
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #116917 is 'n antwoord op boodskap #116910] Wo, 23 April 2008 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" <skryf
>Jy't nie die vermoë om buitekant jou klein boksie te dink nie...
>Jy't nie die vermoë om 'n muntstuk om te draai en na die ander kant te kyk nie...
> Jou brilletjie het konkawe lensies - dit kan net binnetoe kyk en gee jou tonnelvisie...

Voor jy weer met my probeer gesels, gaan besoek 'n oogkundige en laat hy vir
jou 'n beter bril voorskryf.
Re: Kom ons vertel grappe in Afrikaans. [boodskap #117119 is 'n antwoord op boodskap #116870] Wo, 07 Mei 2008 13:42 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Apr 2008 05:30:58 -0700 (PDT), Hessie wrote:
> Kom ons vertel grappe. Wat is jou geliefkoosde
> grap.
>
> Gloudina

Die NG Kerk en politieke verstoktheid
Vorige onderwerp: Kom ons vertel grappe in Afrikaans.
Volgende onderwerp: Wanneer het jy laas geskaterlag?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:17:12 MGT 2024