Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Broers " deur DONALD RIEKERT
" Broers " deur DONALD RIEKERT [boodskap #116864] So, 13 April 2008 22:19
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
BROERS
Donald Riekert

Na die jare kon ons
nie meer praat nie
Hulle voetstappe verby
Gamasep se grootfontein
weggeraak Ons vinknes-
saamsit by die blou water
en die soetriet-eet het
opgebreek in 'n paar stuk
soet herkouseltjies
Vorige onderwerp: "Halfmens " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Ek is 'n volstruis " deur MATTHEWS PHOSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:27:21 MGT 2024