Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Vir Dave
Vir Dave [boodskap #116448] Sa, 01 Maart 2008 06:51 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Hi Dave,

Ek lei af dat jy 'n IT agtergrond het en 'n IT-besigheid gehad het wat jy
verkoop het.

Is ek reg?

Groete

Torreke
Re: Vir Dave [boodskap #116451 is 'n antwoord op boodskap #116448] Sa, 01 Maart 2008 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 1 Mar 2008 08:51:45 +0200, "Torreke" wrote:

> Hi Dave,
>
> Ek lei af dat jy 'n IT agtergrond het en 'n IT-besigheid gehad het wat jy
> verkoop het.
>
> Is ek reg?
>
> Groete
>
> Torreke

Verkeerde afleiding, Torreke.
Ek het wel baie meer kennis as die gemiddelde rekenaar gebruiker,
maar het nooit in IT handel gedryf nie. My spesialiteite betreffende
rekenaars is in Adobe Photoshop en Corel Painter (ondermeer) want dit
is my gunsteling tipe program.

Om uit te brei op jou vraag, ek was betrokke by 'Sky Photography' in
die destydse Noord Transvaal, nie as fotograaf nie maar as vlieënier.
Die eienaar van die besigheid was 'n afgetrede Lugmag Kolonel kennis.

Daarna het ek 'n suksesvolle makelary besit en een van die groot
korttermyn portefeuljes opgebou. Korttermyn en Offshore shares was
die basis maar die veld was wyer.

As makelaar het ek belê in eiendom in Durban en nou oes ek waar ek
geplant het, bedoelende as eiendomseienaar met inkomste as verhuurder.

Ek het aan my kliënte twee *eie filosofië geleer.

1.
My vliegervaring het my geleer dat jy jou eie valskerm pak.
Jy vertrou nie op iemand anders om die gespes na te gaan en seker te
maak dat alles reg is nie. Jy pak jou eie valskerm. En jou vrou kan
nie met dieselfde valskerm as jy spring nie. Sy moet ook haar eie
reggepakte nagesiende valskerm hê.
As jy tussen die dorings gaan land, of harder as wat die bedoeling
was, en tussen die klippe, het jy slegs jouself te verwyt. Jy wil sag
land waar daar gras is.

2.
Mik om tussen die eiendom te land. Dit is in die beskawing.
Re: Vir Dave [boodskap #116452 is 'n antwoord op boodskap #116451] Sa, 01 Maart 2008 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
> Verkeerde afleiding, Torreke.
> Ek het wel baie meer kennis as die gemiddelde rekenaar gebruiker,
> maar het nooit in IT handel gedryf nie. My spesialiteite betreffende
> rekenaars is in Adobe Photoshop en Corel Painter (ondermeer) want dit
> is my gunsteling tipe program.

Interessant hoe maklik mens verkeerde afleidings kan maak. Ek het ook nie
formele rekenaargeletterheid nie, maar het ook baie meer kennis as die
gemiddelde gebruiker; my vrou met haar B.Sc (IT) kom vra dikwels my raad of
versoek dat ek iets op die rekenaar uitsorteer; much to my delight, of
cause!!! Het my eerste PR in 1983 gekoop (dink ek was die eerste teoloog in
my kerk wat een besit het), 64k RAM, 2x 180k Floppy drives, CP/M o/s.
Woordverwerker was Wordstar 2, Spreadsheet was Supercalc 2, en 2e generasie
programmeertaal Basic 2 gehad; het ook die vermoë gehad om in Assembler
Language te programmeer en .com programme te skryf. Het 1 of 2 kleiner
programmetjies in Assembler gedoen, voordat ek dBase 2 aangeskaf het en
begin het om 'n programme daarin te ontwikkel. Jare later het ek Visual
dBase leer gebruik en nogal gesofistikeerde Windows programme begin
ontwikkel.

Omdat fotografie 'n ernstige stokperdjie is (nou nie so dat ek 'n fortuin
daarop sal spandeer nie), het ek 'n redelike goeie Canon digitale kamera met
'n paar lense waarmee mens buite die gewone prentjies kan kliek, aangeskaf.
En, ja, ek hou nogal daarvan om in MS Picture-It met effekte "rond te
speel".

>
> Om uit te brei op jou vraag, ek was betrokke by 'Sky Photography' in
> die destydse Noord Transvaal, nie as fotograaf nie maar as vlieënier.
> Die eienaar van die besigheid was 'n afgetrede Lugmag Kolonel kennis.

Kom ook oorspronklik uit die N-Tvl. Daar gebore en skoolgegaan, voordat ek
PUK toe is.

>
> Daarna het ek 'n suksesvolle makelary besit en een van die groot
> korttermyn portefeuljes opgebou. Korttermyn en Offshore shares was
> die basis maar die veld was wyer.
>
> As makelaar het ek belê in eiendom in Durban en nou oes ek waar ek
> geplant het, bedoelende as eiendomseienaar met inkomste as verhuurder.
>
> Ek het aan my kliënte twee *eie filosofië geleer.
>
> 1.
> My vliegervaring het my geleer dat jy jou eie valskerm pak.
> Jy vertrou nie op iemand anders om die gespes na te gaan en seker te
> maak dat alles reg is nie. Jy pak jou eie valskerm. En jou vrou kan
> nie met dieselfde valskerm as jy spring nie. Sy moet ook haar eie
> reggepakte nagesiende valskerm hê.
> As jy tussen die dorings gaan land, of harder as wat die bedoeling
> was, en tussen die klippe, het jy slegs jouself te verwyt. Jy wil sag
> land waar daar gras is.
>
> 2.
> Mik om tussen die eiendom te land. Dit is in die beskawing.

Hou van jou filosofie!!!
Re: Vir Dave [boodskap #116457 is 'n antwoord op boodskap #116452] So, 02 Maart 2008 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 1 Mar 2008 14:49:30 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote
>> Verkeerde afleiding, Torreke.
>> Ek het wel baie meer kennis as die gemiddelde rekenaar gebruiker,
>> maar het nooit in IT handel gedryf nie. My spesialiteite betreffende
>> rekenaars is in Adobe Photoshop en Corel Painter (ondermeer) want dit
>> is my gunsteling tipe program.
>
> Interessant hoe maklik mens verkeerde afleidings kan maak. Ek het ook nie
> formele rekenaargeletterheid nie, maar het ook baie meer kennis as die
> gemiddelde gebruiker; my vrou met haar B.Sc (IT) kom vra dikwels my raad of
> versoek dat ek iets op die rekenaar uitsorteer; much to my delight, of
> cause!!! Het my eerste PR in 1983 gekoop (dink ek was die eerste teoloog in
> my kerk wat een besit het), 64k RAM, 2x 180k Floppy drives, CP/M o/s.
> Woordverwerker was Wordstar 2, Spreadsheet was Supercalc 2, en 2e generasie
> programmeertaal Basic 2 gehad; het ook die vermoë gehad om in Assembler
> Language te programmeer en .com programme te skryf. Het 1 of 2 kleiner
> programmetjies in Assembler gedoen, voordat ek dBase 2 aangeskaf het en
> begin het om 'n programme daarin te ontwikkel. Jare later het ek Visual
> dBase leer gebruik en nogal gesofistikeerde Windows programme begin
> ontwikkel.
>

O, interessant dat jou vrou se kwalifikasies in IT is:-) En verseker
gebruik jy langer 'n rekenaar as ek - dan kom jou ervaring uit die XT
tyd..! In verhouding met vandag se geldwaardes, wat het jy vir jou
eerste rekenaar betaal? (@ 15% inflasie bereken, want hulle was nie
goedkoper toe nie as nou!)

Ek het die rekenaarwêreld betree in 1990 - met 'n 286 wat toe
natuurlik top of the range was. Natuurlik was ek toe ook aan
rekenaarspeletjies voorgestel, wat my baie vinnig grensloos begin
irriteer het.

Steeds lag ons vandag nog oor ons eerste(?) speletjie, Links Golf.
Wanneer een van ons 'n hou geslaan het, het my vrou gaan koffie maak
solank die nuwe baan op die skerm gebou het. Of gaan koppies was
solank die nuwe baan gebou het. 18 Putjies het dus vir 4 spelers ure
geneem om te voltooi:-) - en net soveel koffie en koekies.

Daarna het 'n rekenaarvriend ('n doktor van dieselfde omgewing wat ook
langer met rekenaars besig was as ek) vir my gesê dat hy Windows gaan
koop.
So bietjie uitvra het aan my ook 'n idee gegee wat Windows is. Toe kry
ons Windows 3.2 en Windows Links Golf..! Wat sê jy daarvan! Toe is ons
voor in die koor, met minder koffie en meer golf.

Daarna het, vir 'n tyd slegs een speletjie op my skerm gebly as
afleiding van wat ek mee besig was, en dit is Tetris. Jare gelede al
dik geword daarvoor ook, en, soos gesê, kon 'n rekenaar speletjie
nie meer as 3 minute my belangstelling hou nie.

Wel, die belangrikste is dat ek toe, sonder gebruik van pen en papier,
aan kliënte 'n geprojekteerde syfer in verhouding met 'n spesifieke
inflasiekoers en termyn, kon voorhou.

En toe raak ek gehook op Java en Java Scripting en HTML. Dit was te
lekker om HTML bladsye te bou met Java Scripting daarin, en ek het
somtyds sonder WYSIWYG gebou, maw dit was lekker om HTML met
text te bou.
Maar jy ry ook nie lank 'n Mini as daar ook 'n Porche in jou motorhuis
staan nie, so die Dreamweavers ens. het veld gewen.

> Omdat fotografie 'n ernstige stokperdjie is (nou nie so dat ek 'n fortuin
> daarop sal spandeer nie), het ek 'n redelike goeie Canon digitale kamera met
> 'n paar lense waarmee mens buite die gewone prentjies kan kliek, aangeskaf.
> En, ja, ek hou nogal daarvan om in MS Picture-It met effekte "rond te
> speel".
>

Soos by jou, is fotografie by my ook 'n baie ernstige stokperdjie.
'n Stokperdjie waaruit ek ook al 'n paar rand gemaak het:-)
Ek het Nikon vir 'n tyd oorweeg, maar toe weer op my ou gunsteling
besluit - Fuji. Die Nikon D50 is lekker klein maar ek het besluit op
die Fuji FinePix s9600. Ek het albei getoets en gevind dat ek alles +
kan doen met die Finepix 9600 (9 megapixel - ISO 80 - 1600 ), en daar
is *niks ekstra te koop nie behalwe vir 'n paar ekstra filters wat ek
gekoop het sos bv CIR-Polarizing, wat omtrent die enigste is wat ek
addisioneel gebruik.

Een van my gunstelinge is long exposures. Die 9600 se shutterspoed
wissel tussen 1/4000 en 30 sekondes. Ek stel nie regtig belang in iets
soos 'star trails' nie, so ek het nog nie iets gekliek waarvoor ek 30
sekondes sluitspoed (of selfs die helfte daarvan) gebruik het nie.
http://www.digicamreview.co.uk/fujifilm_finepix_s9600_s9100_ review.htm
http://www.fujifilm.co.uk/consumer/digital/digital-cameras/d -slr-long-zoom/finepix-s9600/Specs
So, somtyds wanneer die son sak, is dit ek, my Fuji, driepoot en
remote shutter control. En ek geniet dit:-)

>> Om uit te brei op jou vraag, ek was betrokke by 'Sky Photography' in
>> die destydse Noord Transvaal, nie as fotograaf nie maar as vlieënier.
>> Die eienaar van die besigheid was 'n afgetrede Lugmag Kolonel kennis.
>
> Kom ook oorspronklik uit die N-Tvl. Daar gebore en skoolgegaan, voordat ek
> PUK toe is.
>

Nee, ek het net gedurende die week daarheen gevlieg vanaf
Wes Transvaal en naweke terug. 'n Massa van ons kliënte was boere met
plaashuise in die berge.


>> Daarna het ek 'n suksesvolle makelary besit en een van die groot
>> korttermyn portefeuljes opgebou. Korttermyn en Offshore shares was
>> die basis maar die veld was wyer.

>> As makelaar het ek belê in eiendom in Durban en nou oes ek waar ek
>> geplant het, bedoelende as eiendomseienaar met inkomste as verhuurder.

>> Ek het aan my kliënte twee *eie filosofië geleer.

>> 1.
>> My vliegervaring het my geleer dat jy jou eie valskerm pak.
>> Jy vertrou nie op iemand anders om die gespes na te gaan en seker te
>> maak dat alles reg is nie. Jy pak jou eie valskerm. En jou vrou kan
>> nie met dieselfde valskerm as jy spring nie. Sy moet ook haar eie
>> reggepakte nagesiende valskerm hê.
>> As jy tussen die dorings gaan land, of harder as wat die bedoeling
>> was, en tussen die klippe, het jy slegs jouself te verwyt. Jy wil sag
>> land waar daar gras is.

>> 2.
>> Mik om tussen die eiendom te land. Dit is in die beskawing.
>
> Hou van jou filosofie!!!

Ek is bly jy hou daarvan - natuurlik is dit uiters prakties:-)

Ek het bo erens vir jou gesê dat ek lief is vir 'Long Exposures'.
Kliek op
http://dave.photos.gb.net/c1468031.html
by elke foto is daar ook 'n link vir 'Full Size'.
Daar is 'n paar fotos wat ek die afgelope paar dae geneem het.

Het jy erens 'n plek waar jy fotos stoor?
Re: Vir Dave [boodskap #116480 is 'n antwoord op boodskap #116457] Ma, 03 Maart 2008 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Het jy gesien Torrke, dat ek op jou laaste skrywe hier geantwoord het?
Ek wil jou opinie hê oor 'Long Exposures' wat ek genoem het.
En of jy ook after darks neem.
Re: Vir Dave [boodskap #116484 is 'n antwoord op boodskap #116480] Ma, 03 Maart 2008 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:9rvns3h465ckfe2ppapofg91cknoopgojf@4ax.com...
>
>
> Het jy gesien Torrke, dat ek op jou laaste skrywe hier geantwoord het?
> Ek wil jou opinie hê oor 'Long Exposures' wat ek genoem het.
> En of jy ook after darks neem.

Het gesien. Jy's baie duidelik my ver voor. Sal later meer volledig
antwoord
Re: Vir Dave [boodskap #116487 is 'n antwoord op boodskap #116484] Ma, 03 Maart 2008 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 3 Mar 2008 16:53:09 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:9rvns3h465ckfe2ppapofg91cknoopgojf@4ax.com...


>> Het jy gesien Torrke, dat ek op jou laaste skrywe hier geantwoord het?
>> Ek wil jou opinie hê oor 'Long Exposures' wat ek genoem het.
>> En of jy ook after darks neem.
>
> Het gesien. Jy's baie duidelik my ver voor. Sal later meer volledig
> antwoord

Baie gewillig om kennis te deel, Torreke.
Soos jy sê, ons sal later weer gesels.
Re: Vir Dave [boodskap #116556 is 'n antwoord op boodskap #116487] So, 09 Maart 2008 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sale Flamin  is tans af-lyn  Sale Flamin
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:5i5os399npgom3idnhc8vp47510s2jffi3@4ax.com...
> On Mon, 3 Mahttp://www.letsgodigital.org/en/index.htmlr 2008 16:53:09
> +0200, "Torreke"
> wrote:
>

>> "Dave" wrote in message
>> news:9rvns3h465ckfe2ppapofg91cknoopgojf@4ax.com...
>
>
>>> Het jy gesien Torrke, dat ek op jou laaste skrywe hier geantwoord het?
>>> Ek wil jou opinie hê oor 'Long Exposures' wat ek genoem het.
>>> En of jy ook after darks neem.

>> Het gesien. Jy's baie duidelik my ver voor. Sal later meer volledig
>> antwoord
>
>
> Baie gewillig om kennis te deel, Torreke.
> Soos jy sê, ons sal later weer gesels.
>

As ek ewe mag tussenkom,dit is een goei link naar fotoapparate
http://www.letsgodigital.org/en/index.html

Wat word by jullie mos gekoop,desktop of portables?By ons is de portable
very hot
My rekenaars syn een desktop Medion Pentium IV memorie DDR 155O
Een laptop Acer Aspire 5670 geheuge DDR 2048
Re: Vir Dave [boodskap #116558 is 'n antwoord op boodskap #116556] So, 09 Maart 2008 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 9 Mar 2008 09:01:13 +0100, "Sale Flamin"
>
> As ek ewe mag tussenkom,dit is een goei link naar fotoapparate
> http://www.letsgodigital.org/en/index.html
>
> Wat word by jullie mos gekoop,desktop of portables?By ons is de portable
> very hot
> My rekenaars syn een desktop Medion Pentium IV memorie DDR 155O
> Een laptop Acer Aspire 5670 geheuge DDR 2048
>

Baie dankie vir die skakel na fotografiese toerusting.
Daar is, vir iemand wat belangstel in kameras, baie interessante
inligting te verkry. Dit is lekker om 'n webwerf (pagina) soos dié te
gebruik om vergelykings te tref.

Desktops is die groot verkoper hier. Ek het gewoonlik meer as een
rekenaar op 'n netwerk en het vir vele jare notebooks gebruik. Ek is
'n besigheidsman en het jare lank rekenaars buite my kantoor gebruik,
wat notebooks genoodsaak het. Nou gebruik ek slegs desktops, want ek
het 'n kantoor in my tuiste waaruit ek werk.

Daar is tog geen rede om 'n notebook op jou lessenaar te gebruik as jy
'n 19" skerm voor jou kan hê nie. Notebooks is ook nie koste
effektief nie, want eerstens kan 'n klein hoeveelheid van die tegnici
daaraan werk, en dit is ook nie so opgradeerbaar soos 'n desktop nie.
Ek teken met 'n grafiese pen en wil ook daarvoor 'n groot skerm hê.
Re: Vir Dave [boodskap #116559 is 'n antwoord op boodskap #116558] So, 09 Maart 2008 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sale Flamin  is tans af-lyn  Sale Flamin
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:g878t3lji4ajrcas96pb8mvnjl51lepocg@4ax.com...
> On Sun, 9 Mar 2008 09:01:13 +0100, "Sale Flamin"

>> As ek ewe mag tussenkom,dit is een goei link naar fotoapparate
>> http://www.letsgodigital.org/en/index.html

>> Wat word by jullie mos gekoop,desktop of portables?By ons is de portable
>> very hot
>> My rekenaars syn een desktop Medion Pentium IV memorie DDR 155O
>> Een laptop Acer Aspire 5670 geheuge DDR 2048

>
>
> Baie dankie vir die skakel na fotografiese toerusting.
> Daar is, vir iemand wat belangstel in kameras, baie interessante
> inligting te verkry. Dit is lekker om 'n webwerf (pagina) soos dié te
> gebruik om vergelykings te tref.
>
> Desktops is die groot verkoper hier. Ek het gewoonlik meer as een
> rekenaar op 'n netwerk en het vir vele jare notebooks gebruik. Ek is
> 'n besigheidsman en het jare lank rekenaars buite my kantoor gebruik,
> wat notebooks genoodsaak het. Nou gebruik ek slegs desktops, want ek
> het 'n kantoor in my tuiste waaruit ek werk.
>
> Daar is tog geen rede om 'n notebook op jou lessenaar te gebruik as jy
> 'n 19" skerm voor jou kan hê nie. Notebooks is ook nie koste
> effektief nie, want eerstens kan 'n klein hoeveelheid van die tegnici
> daaraan werk, en dit is ook nie so opgradeerbaar soos 'n desktop nie.
> Ek teken met 'n grafiese pen en wil ook daarvoor 'n groot skerm hê.
>
Dave,jy is reg,een desktop is best,viral met een skerm 22" LG een paar weke
gelee gekoop (265 Euro)
Re: Vir Dave [boodskap #116575 is 'n antwoord op boodskap #116558] Ma, 10 Maart 2008 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote in

> Ek teken met 'n grafiese pen en wil ook daarvoor 'n groot skerm hê.

As ek so 'n persoonlike vraag op die ng mag vra: Wat teken jy?
Re: Vir Dave [boodskap #116577 is 'n antwoord op boodskap #116575] Ma, 10 Maart 2008 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 10 Mar 2008 18:51:46 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote in
>
>> Ek teken met 'n grafiese pen en wil ook daarvoor 'n groot skerm hê.
>
>
> As ek so 'n persoonlike vraag op die ng mag vra: Wat teken jy?

Nie die tipe vraag wat ek as persoonlik sou beskou nie.
Hier is voorbeelde van die tipe werk wat ek basies as stokperdjie doen
maar daar is ook van my werk in meer as een gallery te koop.
http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
Re: Vir Dave [boodskap #116578 is 'n antwoord op boodskap #116577] Ma, 10 Maart 2008 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 10 Mar 2008 19:41:31 +0200, Dave wrote:

> On Mon, 10 Mar 2008 18:51:46 +0200, "Torreke"
> wrote:
>

>> "Dave" < wrote in

>>> Ek teken met 'n grafiese pen en wil ook daarvoor 'n groot skerm hê.


>> As ek so 'n persoonlike vraag op die ng mag vra: Wat teken jy?
>
>
> Nie die tipe vraag wat ek as persoonlik sou beskou nie.
> Hier is voorbeelde van die tipe werk wat ek basies as stokperdjie doen
> maar daar is ook van my werk in meer as een gallery te koop.
> http://dave.photos.gb.net/c1247464.html

Die hond en kat het al vrae ontlok, en dit is 'n olieborsel wat ek vir
die 'Corel Painter' groep ontwikkel het op 'n spesifieke forum waar ek
deel, en ek het daardie skets as voorbeeld gedoen vir downloaders van
die 'brush'.
Re: Vir Dave [boodskap #116583 is 'n antwoord op boodskap #116577] Di, 11 Maart 2008 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Nie die tipe vraag wat ek as persoonlik sou beskou nie.[/color]
> Hier is voorbeelde van die tipe werk wat ek basies as stokperdjie doen
> maar daar is ook van my werk in meer as een gallery te koop.
> http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
>

Dankie! Ek het gaan kyk. Interessant!! en mooi!!!
Re: Vir Dave [boodskap #116585 is 'n antwoord op boodskap #116583] Di, 11 Maart 2008 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 11 Mar 2008 14:25:27 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> Nie die tipe vraag wat ek as persoonlik sou beskou nie.
>> Hier is voorbeelde van die tipe werk wat ek basies as stokperdjie doen
>> maar daar is ook van my werk in meer as een gallery te koop.
>> http://dave.photos.gb.net/c1247464.html

>
> Dankie! Ek het gaan kyk. Interessant!! en mooi!!!

Dankie. Vir my om te besluit of jy hoflik of ernstig is maar *omdat
dit nie werklik van belang is nie, gee ek jou die voordeel van die
twyfel. Net, vir ingeval jy ernstig was, gee ek jou 'n idee hoe lyk my
meer ernstige werk. (wat steeds net 'n hobby is.)
Wat op Internet is, is ligsinnigheid waarmee ek speel wanneer ek niks
anders het om te doen nie.

As jy 'n mening wil uitspreek, sal dit waardeer word.
As jy nie wil nie, sal dit verstaan word. (beter as wat jy besef:-)

http://dave.photos.gb.net/p48939368.html
Ek is lid van 'n geslote forum, en op 'n stadium het ek voorgestel
(ons manier van werk) dat ons elkeen 'n pelikaan skilder.
Hierdie was my bydrae, en ek het 'n besondere kompliment van 'n
Professor in Kuns uit New York gekry. Sy is ook lid van die forum en
het ook die pelikaan geskilder, wat puik was, maar in 'n heel ander
konteks; meer abstrak.

http://dave.photos.gb.net/p48939513.html
Hierdie werk hang in 5 huise in Suid Afrika,
met my handtekening daarop.

http://dave.photos.gb.net/p48939372.html
Die webfoto wat ek hier wys is nie naastenby 'n replika van die
oorspronklike nie. Hierdie het ek vir Internet verklein van 'n A1
grootte (wat op canvass gedoen is). Sy is skopboks kampioen
van Suid Afrika in haar ouderdomsgroep.
Re: Vir Dave [boodskap #116589 is 'n antwoord op boodskap #116585] Wo, 12 Maart 2008 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:6e8dt3dmke85a8pllufkdpprj83af1lqu9@4ax.com...
> On Tue, 11 Mar 2008 14:25:27 +0200, "Torreke"
> wrote:
>

>> "Dave" >> Nie die tipe vraag wat ek as persoonlik sou beskou nie.
>>> Hier is voorbeelde van die tipe werk wat ek basies as stokperdjie doen
>>> maar daar is ook van my werk in meer as een gallery te koop.
>>> http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
>

>> Dankie! Ek het gaan kyk. Interessant!! en mooi!!!
>
>
> Dankie. Vir my om te besluit of jy hoflik of ernstig is maar *omdat
> dit nie werklik van belang is nie, gee ek jou die voordeel van die
> twyfel. Net, vir ingeval jy ernstig was, gee ek jou 'n idee hoe lyk my
> meer ernstige werk. (wat steeds net 'n hobby is.)
> Wat op Internet is, is ligsinnigheid waarmee ek speel wanneer ek niks
> anders het om te doen nie.
>
> As jy 'n mening wil uitspreek, sal dit waardeer word.
> As jy nie wil nie, sal dit verstaan word. (beter as wat jy besef:-)
>
> http://dave.photos.gb.net/p48939368.html
> Ek is lid van 'n geslote forum, en op 'n stadium het ek voorgestel
> (ons manier van werk) dat ons elkeen 'n pelikaan skilder.
> Hierdie was my bydrae, en ek het 'n besondere kompliment van 'n
> Professor in Kuns uit New York gekry. Sy is ook lid van die forum en
> het ook die pelikaan geskilder, wat puik was, maar in 'n heel ander
> konteks; meer abstrak.
>
> http://dave.photos.gb.net/p48939513.html
> Hierdie werk hang in 5 huise in Suid Afrika,
> met my handtekening daarop.
>
> http://dave.photos.gb.net/p48939372.html
> Die webfoto wat ek hier wys is nie naastenby 'n replika van die
> oorspronklike nie. Hierdie het ek vir Internet verklein van 'n A1
> grootte (wat op canvass gedoen is). Sy is skopboks kampioen
> van Suid Afrika in haar ouderdomsgroep.
>
Mooi mengeling van skilderye en fotografie
die Pelikaan is een mooi stillewe,rustgewend vir my
Re: Vir Dave [boodskap #116590 is 'n antwoord op boodskap #116589] Wo, 12 Maart 2008 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"(*_*)" skryf in boodskap news:bcMBj.3196$Ny6.374@newsfet29.ams...
>
> "Dave" schreef in bericht
> news:6e8dt3dmke85a8pllufkdpprj83af1lqu9@4ax.com...
>> On Tue, 11 Mar 2008 14:25:27 +0200, "Torreke"
>> wrote:

>
>>> "Dave"
>>>> Nie die tipe vraag wat ek as persoonlik sou beskou nie.
>>>> Hier is voorbeelde van die tipe werk wat ek basies as stokperdjie doen
>>>> maar daar is ook van my werk in meer as een gallery te koop.
>>>> http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
>>
>
>>> Dankie! Ek het gaan kyk. Interessant!! en mooi!!!


>> Dankie. Vir my om te besluit of jy hoflik of ernstig is maar *omdat
>> dit nie werklik van belang is nie, gee ek jou die voordeel van die
>> twyfel. Net, vir ingeval jy ernstig was, gee ek jou 'n idee hoe lyk my
>> meer ernstige werk. (wat steeds net 'n hobby is.)
>> Wat op Internet is, is ligsinnigheid waarmee ek speel wanneer ek niks
>> anders het om te doen nie.

>> As jy 'n mening wil uitspreek, sal dit waardeer word.
>> As jy nie wil nie, sal dit verstaan word. (beter as wat jy besef:-)

>> http://dave.photos.gb.net/p48939368.html
>> Ek is lid van 'n geslote forum, en op 'n stadium het ek voorgestel
>> (ons manier van werk) dat ons elkeen 'n pelikaan skilder.
>> Hierdie was my bydrae, en ek het 'n besondere kompliment van 'n
>> Professor in Kuns uit New York gekry. Sy is ook lid van die forum en
>> het ook die pelikaan geskilder, wat puik was, maar in 'n heel ander
>> konteks; meer abstrak.

>> http://dave.photos.gb.net/p48939513.html
>> Hierdie werk hang in 5 huise in Suid Afrika,
>> met my handtekening daarop.

>> http://dave.photos.gb.net/p48939372.html
>> Die webfoto wat ek hier wys is nie naastenby 'n replika van die
>> oorspronklike nie. Hierdie het ek vir Internet verklein van 'n A1
>> grootte (wat op canvass gedoen is). Sy is skopboks kampioen
>> van Suid Afrika in haar ouderdomsgroep.

> Mooi mengeling van skilderye en fotografie
> die Pelikaan is een mooi stillewe,rustgewend vir my
Ek he my foto geset ipv my naam (lol)
Grtz,Paul
Re: Vir Dave [boodskap #116595 is 'n antwoord op boodskap #116589] Wo, 12 Maart 2008 13:05 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
"\(*_*\)" wrote:

> Ek he my foto geset ipv my naam (lol)
>
Ek sien hoe kyk jy vir ons:-)

> Mooi mengeling van skilderye en fotografie
> die Pelikaan is een mooi stillewe,rustgewend vir my
>

thnx Paul, ek is bly jy hou daarvan
Vorige onderwerp: Youtube
Volgende onderwerp: Die blackberry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:43:45 MGT 2024