Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » "lekker slaap" toegewens in verskillende lande
"lekker slaap" toegewens in verskillende lande [boodskap #116497] Di, 04 Maart 2008 06:25
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
In Nederland: "Goeden nagt"

In Australiƫ: "Night Mate"

In die VSA: "Goodnite"

In Duitsland: "Schlaf wohl"

IN SUID AFRIKA:
"Is al die veiligheidshekke en deure gesluit?
"Is die vensters toegemaak?"
"Is die karre ingetrek, die motorhuisdeure gesluit, en al die alarms
geaktiveer?"
"Is die Rotweilers binne?"

en dan:

"Lekker slaap"
"Moenie oor die ligte worry nie, Eskom sal dit afsit!"
Vorige onderwerp: Kleurgrens Humor
Volgende onderwerp: Kom ons vertel grappe in Afrikaans.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 05:58:49 MGT 2024