Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waaaaar is jy Dave
Waaaaar is jy Dave [boodskap #116373] Vr, 22 Februarie 2008 12:16 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoop nie jy het verdrink daar in Durbs nie Dave.

Jy mis baie op die oomblik. Ferdi en Torreke gee die ou tannie so pakslae sy
kan nie meer behoorlik sit nie. Ek verlustig myself so elke keer as ek die
nuwe pos lees, en sien hoe die antie water trap, want die grond word nou
darem behoorlik onder haar voete uitgetrek.

Antie Gloudina - Sorry vir die gebrek aan simpatie van my kant af - Ek dink
dit is lankal overdue.

PS- Jy gaan nie nou my fun kom spoil en binnekort aankondig jy gaan vir een
van jou kinders kuier nie, gaan jy.
Re: Waaaaar is jy Dave [boodskap #116377 is 'n antwoord op boodskap #116373] Vr, 22 Februarie 2008 13:36 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 22 Feb 2008 14:16:14 +0200, "Riaan" wrote:
>
> Jy mis baie op die oomblik. Ferdi en Torreke gee die ou tannie so pakslae sy
> kan nie meer behoorlik sit nie. Ek verlustig myself so elke keer as ek die
> nuwe pos lees, en sien hoe die antie water trap, want die grond word nou
> darem behoorlik onder haar voete uitgetrek.
>
> Antie Gloudina - Sorry vir die gebrek aan simpatie van my kant af - Ek dink
> dit is lankal overdue.
>
> PS- Jy gaan nie nou my fun kom spoil en binnekort aankondig jy gaan vir een
> van jou kinders kuier nie, gaan jy.
>

Riaan, ek mis nie 'n enkele woord nie. Ek geniet dit so dat ek selfs
haar irriterende swak spelling laat verbygaan wanneer sy sê:
> Daar is niks meer irreterend
> as 'n man en vrou met 'n Engelse aksent wat
> taamlik luid alles en nog wat veroordeel nie,

Soos jy geniet ek dit, maar wanneer ek hardop uitbars van die lag,
betig ek myself somtyds met die berisping wat sê dat jy nie jou moet
verheug in 'n ander se leed nie.

Maar jy het nou op 'n wolk gewys wat dreig om voor die
kleurvolle Suid Afrikaanse sambreel in te beweeg - ek meen sy het dit
gedoen toe Torreke haar laas oor die Indiaanse geskiedenis vasgevat
het - op haar skoondogter se nek gaan lê om van Torreke ontslae te
raak, en heel vergeetagtig terug gekeer.
Vorige onderwerp: Rassiste en Kommuniste
Volgende onderwerp: Tref my nou die dag...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:02:00 MGT 2024