Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kragkrisis in Suid-Afrika?
Kragkrisis in Suid-Afrika? [boodskap #116234] Di, 12 Februarie 2008 22:08
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hallo, elkeen,

Dis al lank gelede dat ek nog hier was..
Ek lees in my vriendin sy e-pos daar is 'n permanente kragkrisis in
Suid-Afrika?
Ek het daaroor 'n beriggie gelees in my koerant hier in België, maar
dis reeds enige weke gelede..
Is daardie kragkrisis nog steeds besig?
Hoekom daar is kragonderbrekings in Suid-Afrika? En hoekom dit duur so
lank?
Is hier iemand wat my daaroor 'n tegniese uitleg kan gee?

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Krag-krisis ripple uit
Volgende onderwerp: Suidwester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:14:41 MGT 2024