Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Ferdi
Vir Ferdi [boodskap #116113] Wo, 30 Januarie 2008 11:06 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Ferdi

Jy praat so van huistoe ry in die middae met verkeersligte wat nie werk nie.
Maandag het ek 'n persoonlike nuwe rekord behaal deur 5 ure vanaf Pretoria
tot in Centurion te ry. Ek et 16:00 weg gery en het 22:10 by die huis
ingeloop. Dit is 'n totaal van 40 Km, wat jou dus so 8 Km per uur gee - het
jy 'n idee hoe kwaad was ek, en sover ek kon sien die mense om my.

Dit was glo agv 'n gebreekte trok naby die Allandale afrit. Wat ek egter nie
kan verstaan nie, is dat die trok in die nuwe skouer baan gestaan het, en
dus nie regtig 'n probleem ingehou het nie. Wat wel die gemors kon
veroorsaak is die 3 Metro polisie voertuie wat met hulle blou ligte by die
trok gestaan het.

Toe ek so ent van die trok af was, sou ek my hele salaris daarop gewed het,
dat dit een helse ongeluks toneel moet wees. Ek weet nie wat is fout met die
mense op 'n Highway nie. Ek dink die gautengers is die nuuskierigste mense
op aarde, en die ou wat die hardste gedonner moet word is die ou wat in die
regterbaan (vinnige baan) ampet tot stilstand kom, net sodat hy tog net nie
iets moet mis nie.

Ek dink ek moet begin kyk na daai eiland down under
Re: Vir Ferdi [boodskap #116115 is 'n antwoord op boodskap #116113] Wo, 30 Januarie 2008 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jan 2008 13:06:00 +0200, "Riaan" wrote:

> Toe ek so ent van die trok af was, sou ek my hele salaris daarop gewed het,
> dat dit een helse ongeluks toneel moet wees. Ek weet nie wat is fout met die
> mense op 'n Highway nie. Ek dink die gautengers is die nuuskierigste mense
> op aarde, en die ou wat die hardste gedonner moet word is die ou wat in die
> regterbaan (vinnige baan) ampet tot stilstand kom, net sodat hy tog net nie
> iets moet mis nie.
>
> Ek dink ek moet begin kyk na daai eiland down under

Hulle is drolle daar onder....

Oor die verkeersknoop - ek het op 'n tyd 'n artikel in New Scientist
gelees wat verkeersvloei as 'n golf-funksie ontleed het. Dit het gewys
as iemand drasties spoed verminder, word dit kilometers verder
uitgedruk in verkeer was stilstaan.
Re: Vir Ferdi [boodskap #116118 is 'n antwoord op boodskap #116115] Wo, 30 Januarie 2008 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ferdie, hoe bepaal jy dat >Hulle is drolle daar onder...< Ek woon op die
eiland down under en neem annstoot oor die feit dat jy noem dat ons 'drolle'
is! Was jy al ooit 'down under', en het jy met mense hier gesels wat jou tot
so 'n aanmerking kon laat kom? Dit klink vir my so als asof jy regverdiging
soek om diegene wat wel down under verkies, te blameer om bloot jou eie beuel
te blaas!

Jan van Perth

"Ferdi" skryf in boodskap news:liq0q3dubap97uacjq022uivqe65bti983@4ax.com...
> On Wed, 30 Jan 2008 13:06:00 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
>
> gewed het,
>> dat dit een helse ongeluks toneel moet wees. Ek weet nie wat is fout met
>> die
>> mense op 'n Highway nie. Ek dink die gautengers is die nuuskierigste mense
>> op aarde, en die ou wat die hardste gedonner moet word is die ou wat in
>> die
>> regterbaan (vinnige baan) ampet tot stilstand kom, net sodat hy tog net
>> nie
>> iets moet mis nie.

>> Ek dink ek moet begin kyk na daai eiland down under
>
> Hulle is drolle daar onder....
>
>
> Oor die verkeersknoop - ek het op 'n tyd 'n artikel in New Scientist
> gelees wat verkeersvloei as 'n golf-funksie ontleed het. Dit het gewys
> as iemand drasties spoed verminder, word dit kilometers verder
> uitgedruk in verkeer was stilstaan.
>
Re: Vir Ferdi [boodskap #116119 is 'n antwoord op boodskap #116118] Wo, 30 Januarie 2008 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jan 2008 22:08:58 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Ferdie, hoe bepaal jy dat >Hulle is drolle daar onder...< Ek woon op die
> eiland down under en neem annstoot oor die feit dat jy noem dat ons 'drolle'
> is! Was jy al ooit 'down under', en het jy met mense hier gesels wat jou tot
> so 'n aanmerking kon laat kom? Dit klink vir my so als asof jy regverdiging
> soek om diegene wat wel down under verkies, te blameer om bloot jou eie beuel
> te blaas!
>
> Jan van Perth>.

Liewe Jan ook genoem Daniel - De gustibus non est disputandum est. Dit
is my oorwoe mening dat hulle drolle daar onder is.
Re: Vir Ferdi [boodskap #116132 is 'n antwoord op boodskap #116119] Do, 31 Januarie 2008 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Diu et acriter pugnatum est!

Jan van Perth.

"Ferdi" skryf in boodskap news:g301q3pa6qfk71as9jlaqegpva359uvp9i@4ax.com...
> On Wed, 30 Jan 2008 22:08:58 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
> Hulle is drolle daar onder...< Ek woon
> op die
>> eiland down under en neem annstoot oor die feit dat jy noem dat ons 'drolle'
>> is! Was jy al ooit 'down under', en het jy met mense hier gesels wat jou tot
>> so 'n aanmerking kon laat kom? Dit klink vir my so als asof jy regverdiging
>> soek om diegene wat wel down under verkies, te blameer om bloot jou eie beuel
>> te blaas!

>> Jan van Perth>.
>
> Liewe Jan ook genoem Daniel - De gustibus non est disputandum est. Dit
> is my oorwoe mening dat hulle drolle daar onder is.
>
Re: Vir Ferdi [boodskap #116151 is 'n antwoord op boodskap #116132] Vr, 01 Februarie 2008 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Whatever

On Thu, 31 Jan 2008 22:06:19 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Diu et acriter pugnatum est!
>
> Jan van Perth.
>
> "Ferdi" wrote in message
> news:g301q3pa6qfk71as9jlaqegpva359uvp9i@4ax.com...
>> On Wed, 30 Jan 2008 22:08:58 +0900, "Daniel le Roux"
>> wrote:

>> Hulle is drolle daar onder...< Ek woon
>> op die
>>> eiland down under en neem annstoot oor die feit dat jy noem dat ons 'drolle'
>>> is! Was jy al ooit 'down under', en het jy met mense hier gesels wat jou tot
>>> so 'n aanmerking kon laat kom? Dit klink vir my so als asof jy
>>> regverdiging
>>> soek om diegene wat wel down under verkies, te blameer om bloot jou eie beuel
>>> te blaas!
>
>>> Jan van Perth>.

>> Liewe Jan ook genoem Daniel - De gustibus non est disputandum est. Dit
>> is my oorwoe mening dat hulle drolle daar onder is.


>
Re: Vir Ferdi [boodskap #116168 is 'n antwoord op boodskap #116151] Sa, 02 Februarie 2008 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Looser ou Ferdie, jy kan nie eens dit wat jy aan die gang sit, verder voer
nie! Jy probeer indruk skep met jou andertaal aanhalings, maar waneer
dieselfde jou kant toe gegooi word, sit jy met 'n bek vol tanne!

Jan van Perth.

"Ferdi" skryf in boodskap news:uh56q3pl1a9em7n9nsmhvkl9kk6njc0kna@4ax.com...
>
> Whatever
>
> On Thu, 31 Jan 2008 22:06:19 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Diu et acriter pugnatum est!

>> Jan van Perth.

>
>>> Liewe Jan ook genoem Daniel - De gustibus non est disputandum est. Dit
>>> is my oorwoe mening dat hulle drolle daar onder is.
>
Re: Vir Ferdi [boodskap #116169 is 'n antwoord op boodskap #116168] Sa, 02 Februarie 2008 16:20 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 2 Feb 2008 23:52:33 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Looser ou Ferdie, jy kan nie eens dit wat jy aan die gang sit, verder voer
> nie! Jy probeer indruk skep met jou andertaal aanhalings, maar waneer
> dieselfde jou kant toe gegooi word, sit jy met 'n bek vol tanne!
>
> Jan van Perth.
>
> "Ferdi" wrote in message
> news:uh56q3pl1a9em7n9nsmhvkl9kk6njc0kna@4ax.com...

>> Whatever

>> On Thu, 31 Jan 2008 22:06:19 +0900, "Daniel le Roux"
>> wrote:

>>> Diu et acriter pugnatum est!
>
>>> Jan van Perth.
>
>>
>>>> Liewe Jan ook genoem Daniel - De gustibus non est disputandum est. Dit
>>>> is my oorwoe mening dat hulle drolle daar onder is.
>>
>
>

Jan, as ek nou Ferdi se prokureur was, waaraan ek beslis nie 'n
behoefte het nie, sou ek as verdediging aanvoer dat hy sy 'andertaal
aanhaling' ook in Afrikaans herhaal/verduidelik het. As hy dit slegs
in een taal gedoen het, was ons natuurlik geregtig om te wonder of hy
weet wat dit beteken en nie slegs iets gecopy en paste het nie.
Vorige onderwerp: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2)
Volgende onderwerp: Die fan strike die "outhouse"...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:14:48 MGT 2024