Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2)
Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116124] Wo, 30 Januarie 2008 18:21 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ook uit vandag se Daily Dispatch. Jy kan self elke dag die Daily Dispatch
lees, ANCloudina, by www.dispatch.co.za . Onthou gerus die Editor is 'n
swart vrou wat ook teen apartheid gestruggle het. Jy sal dit dalk minder
aangenaam vind om te lees dat die ANC-regering die DD nie kan verdra nie
omdat dit telkens hulle mislukkings aan die kaak stel.

The ANC's dastardly priority

2008/01/30

In these dark and dismal days as share prices crumble, the economy totters,
power generation shudders to a halt, a criminal elite assumes control of our
polity, crime continues to extract its vicious toll, our roads fall apart
while traffic snarls up on every highway and byway, HIV-Aids continues
rampant, public health and education are in tatters and those fancy weapons
we bought rot away in their containers, to what urgent business do our
leaders turn their attention?

Why, of course, to the desperate need to do away with the National
Prosecuting Authority's Directorate of Special Operations, more romantically
known as the Scorpions and our version of the United States' FBI.

This is the crucial issue with which Jacob Zuma's new African National
Congress, as, incompetent and corrupt a political party as exists in a
democracy, is now, as the lawyers put it, seized.

This is a party which has mysteriously amassed some R1.75 billion in assets,
making it among the world's richest political entities in any democratic
society.

Of course, in dictatorships it is the norm to conflate party and state, an
aim which the Zuma camp appears assiduously to be pursuing.

This munificent treasure chest comes from undisclosed sources. Those public
accountants charged with auditing it may run up against some moral, as well
as accounting dilemmas. Its size was leaked at the Polokwane conference by
ANC delegates but, interestingly, not officially made available to the
media.

It was, thus, not difficult for it to return, which it has said it has done,
that notorious R11 million donation from one its "disciplined cadres", Sandi
Majali, who had, in turn, conned PetroSA into advancing the money to him as
part of a R15m payment for oil condensate which was, in fact, never
delivered.

Odd, is it not, that the party did not find it prudent in this FICA age to
determine the source of such a large amount?

In line with its glorious traditions it will, such as in the case of the
useless former CEO of Eskom, Thulani Gcabashe, a man with zero credentials
for the task but a "disciplined cadre", no doubt "deploy" its faithful
"cadre" Majali to some or other lucrative posting.

Something we can be sure of is that it is unlikely that the Scorpions will
be allowed to be let loose on Majali. He is now royal game.

His status in the ANC is reflected in the fact that he is mentioned by the
United Nations in a 2005 report as colluding with the government of the late
Iraqi dictator, Saddam Hussein, on oil deals when this was illegal.

He employed the names of Thabo Mbeki and then ANC secretary general, Kgalema
Motlanthe, in negotiations with the then Iraqi deputy prime minister, Tariq
Aziz, later executed and good buddy of our deputy foreign minister, Aziz
Pahad.

At the time of the UN report, foreign affairs spokesperson Ronnie Mamoepa
said government would give a "comprehensive response" once it had studied
the report. As far as I can gather, we are still waiting.

Then there is the shadowy Chancellor House, an ANC front company that is the
beneficiary, it is difficult to believe, of a R20bn Eskom contract. That
deal, too, would be something into which the Scorpions could sink their
claws.

We will never know what the cadres have looted. But with the Scorpions we
stood at least a slim chance of curbing them.

Stephen Mulholland also writes for Finweek
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116133 is 'n antwoord op boodskap #116124] Do, 31 Januarie 2008 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Ook uit vandag se Daily Dispatch.    Onthou gerus die Editor is 'n
> swart vrou wat ook teen apartheid gestruggle het. >

>> Stephen Mulholland also writes for Finweek

Torreke, pos dinge wat die swart editeur skryf.
Ek vertrou geen whitey nie. Veral nie as hy 'n
Engelssprekende whitey is nie.

Gloudina
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116136 is 'n antwoord op boodskap #116133] Do, 31 Januarie 2008 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:5b95002c-6f55-4643-9256-d00bc782c149@i7g2000prf.googleg roups.com...
"Torreke" skryf

> Ook uit vandag se Daily Dispatch. Onthou gerus die Editor is 'n
> swart vrou wat ook teen apartheid gestruggle het. >

>> Stephen Mulholland also writes for Finweek

Torreke, pos dinge wat die swart editeur skryf.
Ek vertrou geen whitey nie. Veral nie as hy 'n
Engelssprekende whitey is nie.

Gloudina

Jys ook 'n whitey, so ons kan ook nie glo wat jy skryf nie.

Waarom lees jy nie self wat sy skryf nie? ek het jou die skakel gegee. In
elk geval, die bewerings wat Sephen Mulholland maak, maak geen mens by sy
volle verstand tensy hy kan bewys wat hy sê nie, want dan sou hy aangevat
kan word vir laster.
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116139 is 'n antwoord op boodskap #116136] Do, 31 Januarie 2008 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 31, 8:06 pm, "Torreke" wrote:
> "Hessie" wrote in message
>
> news:5b95002c-6f55-4643-9256-d00bc782c149@i7g2000prf.googleg roups.com...
> "Torreke" skryf

>      Torreke, pos dinge wat die swart editeur skryf.
>      Ek vertrou geen whitey nie. Veral nie as hy 'n
>      Engelssprekende whitey is nie.
>
>       Gloudina
>
> Jys (Gloudina) ook 'n whitey, so ons kan ook nie glo wat jy
skryf nie.

Ha ha ha...

Dan kan mens nog minder glo wat antie Gloudina skryf, want
ou Bouwer is 'n Boesman...

He he he...
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116141 is 'n antwoord op boodskap #116136] Do, 31 Januarie 2008 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Waarom lees jy nie self wat sy skryf nie? ek het jou die skakel gegee.

Ek neem aan sy het vandag se "Our Opinion"
geskryf. Dis alles lokale politiek. Pos asseblief
iets relevants op die nuusgroep, as sy haar
uitspreek oor haar opinie van nasionale politiek.
Dan sien ons.

Gloudina
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116143 is 'n antwoord op boodskap #116141] Vr, 01 Februarie 2008 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote
> Ek neem aan sy het vandag se "Our Opinion"
> geskryf. Dis alles lokale politiek. Pos asseblief
> iets relevants op die nuusgroep, as sy haar
> uitspreek oor haar opinie van nasionale politiek.
> Dan sien ons.

O, ek sal, maar jy kan maar so bietjie deur die argiewe gaan blaai, dan sal
jy self sien hoe die ANC haar en die DD soos gif haat omdat die DD hulle
mislukkings veral op gesondheidsgebied telkens aan die kaak stel. Ook Thabo
Mbeki was hoogs ontstoke teen die DD omdat hulle die gemors in Frere
Hopsitaal se maternity ward onthul het wat gelei het to die afdanking van
die adjunk-minister van gesondheid, Madlala-Routledge.

Natuurlik is die DD se nuus meer plaaslik, dis immers 'n streekskoerant,
maar is deel van die Times Media groep, en is as sulks netso in die regering
se spervuur as die Sunday Times wat Tshabalala-Msimang se drankprobleempie
en die ware oorsaak vitr haar lewer-oorplanting aan die grootr klok gehang
het.

Het jy kennis geneem van Thabo se pogings om d.m.v. sy pellies Times Media
te koop, sodat "His Masters Voice" kan word.
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116144 is 'n antwoord op boodskap #116141] Vr, 01 Februarie 2008 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" <
wrote
> Ek neem aan sy het vandag se "Our Opinion"
> geskryf. Dis alles lokale politiek. Pos asseblief
> iets relevants op die nuusgroep, as sy haar
> uitspreek oor haar opinie van nasionale politiek.
> Dan sien ons.
>
> Gloudina
>

Jy't ook gerieflik vergeet om op hierdie stelling te antwoord:

In elk geval, die bewerings wat Sephen Mulholland maak, maak geen mens by sy
volle verstand tensy hy kan bewys wat hy sê nie, want dan sou hy aangevat
kan word vir laster.
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116153 is 'n antwoord op boodskap #116144] Vr, 01 Februarie 2008 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Jy't ook gerieflik vergeet om op hierdie stelling te antwoord:
>
> In elk geval, die bewerings wat Sephen Mulholland maak, maak geen mens by sy
> volle verstand tensy hy kan bewys wat hy sê nie, want dan sou hy aangevat
> kan word vir laster.

Ag, word groot. As alle joernaliste net skryf
wat hulle weet is 100% suiwer waar en ondag-
vaarlik, dan sou daar nie so 'n ding soos 'n
joernalis êrens in die wêreld gewees het nie.
En Mulholland se onderrok hang uit, net deur
sy pejoratiewe woordkeuses. Stephen Mulholland
is 'n fool. Met sulke bevooroordeelde emosionele
taalgebruik, neem niemand hom ernstig op nie.
Selfs nie die mense wat hom ernstig sou wil
opneem nie.

Gloudina
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116154 is 'n antwoord op boodskap #116153] Vr, 01 Februarie 2008 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie"
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116156 is 'n antwoord op boodskap #116154] Vr, 01 Februarie 2008 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:GMydnV6puvpuuT7anZ2dnUVZ8t-nnZ2d@saix.net...
>
> "Hessie"
>
> Ag, word groot.
>
> Ja, ouma!!!
>
> As alle joernaliste net skryf
> wat hulle weet is 100% suiwer waar en ondag-
> vaarlik, dan sou daar nie so 'n ding soos 'n
> joernalis êrens in die wêreld gewees het nie.
> En Mulholland se onderrok hang uit, net deur
> sy pejoratiewe woordkeuses. Stephen Mulholland
> is 'n fool. Met sulke bevooroordeelde emosionele
> taalgebruik, neem niemand hom ernstig op nie.
> Selfs nie die mense wat hom ernstig sou wil
> opneem nie.
>
> Dis eintlik jou onderrok wat uithang - jou verskriklike vooroordeel ten
> gunste van die ANC wat niks verkeerd in jou oë kan doen nie.
>

Albei my plasings gaan oor die inkorporering van die Skerpioene by die SAP.
Waarom wil die ANC dit doen? Eenvoudig, toe hulle die skerpioene gestig
het, het hulle nie gedink dat hulle 'n slagyster stel waarin soveel van
hulle self sou trap nie. Nou staar sovele van hulle vervolging in die gesig
vir hulle korrupsie, insluitend die president van die ANC en die Nasionale
Polisiekommisaris. Wat is die kanse dat die poliskommisaris ondersoek sou
gewees en voor 'n hof gesleep gewees het as die skerpioene onder sy bevel
was - 'n ronde nul!

Dis waaroor Mulholland dit het. En dis waaroor Bantu Holomisa dit het.
Maar jy ignoreer die onderwerp gerieflik en tokkel die swart-wit
rassesnaar - so tipies alla die ANC
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116157 is 'n antwoord op boodskap #116153] Vr, 01 Februarie 2008 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2008 05:24:30 -0800 (PST), Hessie wrote:

>
> Ag, word groot. As alle joernaliste net skryf
> wat hulle weet is 100% suiwer waar en ondag-
> vaarlik, dan sou daar nie so 'n ding soos 'n
> joernalis êrens in die wêreld gewees het nie.
> En Mulholland se onderrok hang uit, net deur

>
> Gloudina

Heel opsigtelik ken jy nie Suid Afrikaanse joernalistiese se verdagte
skryfwyses se frustrerende en irriterende "na berwering het die
verdagte..""die verdagte het na bewering skuld erken.."
Die vuurwapen is wel in die verdagte se besit gevind en ballistiese
toetse het wel bewys dat die koeël deur dieselfde vuurwapen afgevuur
is, en omdat die verdagte se vingerafdrukke op de vuurwapen gevind is,
word hy ernstig verdink,
en selfs stories soos dat moordenaaars menere bly omdat verdagtes na
bewering al na skulderkenning onskuldig bevind is.
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116161 is 'n antwoord op boodskap #116154] Sa, 02 Februarie 2008 00:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Dis eintlik jou onderrok wat uithang - jou verskriklike vooroordeel ten
> gunste van die ANC wat niks verkeerd in jou oë kan doen nie.

Hou op met jou gesanik oor my en die ANC,
Ek kritiseer die ANC al lank vir Mbeki se
konserwatiewe Margeret Thatcher fiskale
beleide. Wat veroorsaak dat die vyf miljoen
voorheen bevoordeeldes nog altyd in hulle
lekker woonhuise bly, terwyl daar derduisende
plakkers die oop haai vlakte hulle tuiste moet
maak.

Gloudina
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116164 is 'n antwoord op boodskap #116161] Sa, 02 Februarie 2008 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote

> Dis eintlik jou onderrok wat uithang - jou verskriklike vooroordeel ten
> gunste van die ANC wat niks verkeerd in jou oë kan doen nie.

Hou op met jou gesanik oor my en die ANC,
Ek kritiseer die ANC al lank vir Mbeki se
konserwatiewe Margeret Thatcher fiskale
beleide. Wat veroorsaak dat die vyf miljoen
voorheen bevoordeeldes nog altyd in hulle
lekker woonhuise bly, terwyl daar derduisende
plakkers die oop haai vlakte hulle tuiste moet
maak.

Ag, sies tog, is dit al waaroor jy die ANC kritiseer?

Wat van die misdaad?
Wat van hulle korrupte idee om die skerpioene te "ontwapen" deur hulle by
die korrupte en onbevoegde polisemag in te sluit?
Wat van hulle stupid besluit om nie meer kragstasies te bou nie terwyl hulle
miljoene nuwe aansluitng gemaak het?
Wat van al die miljoene wat hulle van 'n prima bedrieër, Brett Kebble, as
geskenke ontvang het?
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116166 is 'n antwoord op boodskap #116161] Sa, 02 Februarie 2008 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" Dis eintlik jou onderrok wat uithang - jou verskriklike vooroordeel ten[/color]
> gunste van die ANC wat niks verkeerd in jou oë kan doen nie.

Hou op met jou gesanik oor my en die ANC,
Ek kritiseer die ANC al lank vir Mbeki se
konserwatiewe Margeret Thatcher fiskale
beleide. Wat veroorsaak dat die vyf miljoen
voorheen bevoordeeldes nog altyd in hulle
lekker woonhuise bly, terwyl daar derduisende
plakkers die oop haai vlakte hulle tuiste moet
maak.

En so systap jy weer die onderwerp!!! - dis die sg inlywing van die
skerpioene by die SAPD om hulle te "ontwapen"
Re: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene(2) [boodskap #116167 is 'n antwoord op boodskap #116161] Sa, 02 Februarie 2008 06:15 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:76faa16c-9acf-4407-b0a1-4fde444730ac@c23g2000hsa.google groups.com...
"Torreke" skryf

> Dis eintlik jou onderrok wat uithang - jou verskriklike vooroordeel ten
> gunste van die ANC wat niks verkeerd in jou oë kan doen nie.

Hou op met jou gesanik oor my en die ANC,
Ek kritiseer die ANC al lank vir Mbeki se
konserwatiewe Margeret Thatcher fiskale
beleide. Wat veroorsaak dat die vyf miljoen
voorheen bevoordeeldes nog altyd in hulle
lekker woonhuise bly, terwyl daar derduisende
plakkers die oop haai vlakte hulle tuiste moet
maak.

Gloudina
----Nou hoekom bou jou plakkers nie vir hulle huise nie? Wat keer hulle?
Vorige onderwerp: Die Probleem-Reaksie-Oplossing Refleks
Volgende onderwerp: Vir Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 14:36:35 MGT 2024