Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eskom se krag en Namibië
Eskom se krag en Namibië [boodskap #116111] Wo, 30 Januarie 2008 07:18
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant in 'n brief aan lede van die Namibian Manufacturers Association,
maak hulle melding van die feit dat die Koeberg Krafsentrale nie ten volle
opereer nie omdat die een reaktor nie kan werk nie omdat dit besig is om
'refueled' te raak en eers ten volle sal kan werk in die begin van
Aprilmaand.
Vir ons land is daar nog 'n probleem. Ons betaal vir 'n kragstasie in
Hwange, Zim om gerehabiliteer te raak en daarvandaan krag te kry. Sowat
150MW. Tot dusver gee hy al 40MW, maar die probleem is dat die
elektrisiteit via SA herlei moet word en daar is 'n bottelnek tussen noord
en suid Suid-Afrika.
Intussen is ons Nampower besig om 'vuur onder die gatte' van alle
bestaande ou kragstasies watnog moontlik krag kan lewer, te maak.
Vorige onderwerp: (Beter en/of) Nuwe (Argument) Energie en/of Water Verskaffing Stelsel(s) om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)
Volgende onderwerp: Special vir ANCloudina - die doodtrap van die skerpioene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:25:28 MGT 2024