Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vat so
Re: Vat so [boodskap #116102 is 'n antwoord op boodskap #116077] Di, 29 Januarie 2008 01:14 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 28, 12:12 pm, "Torreke" wrote:
> "Jim Again..." < wrote
>
> Liberale Tor
>
> So, dis duidelik dat jy soos 'n eiewyse, hardegat klipdopper aan
> jou obskure, onbybelse, teosofiese, kjerklike, post-adamiese de-
> volusie-teorie vas klou, nê.
>
> Verduidelik jy vir ons hoe jou geliefde broeder Robber Mugarbage
> "bloos"... dalk van donkerbruin na swart...? En hoe word hy "bleek"
> ...dalk nadat hy 'n bottel peroxide gesyp het...? ...he he he...
>
> Jy en jou nageslag sal deur jou geliefde 120 Miljoen barbare op-
> gevreet en vernietig word !
>
> Poetic Justice !
>
> Soos ek gesê het: Jy sal nie bewys lewer nie, want jy kan nie.
>
> Dis nie ek of enigiemand anders wat hoef te bewys swartes kan bloos en het
> 'n kroontjie nie, dis vir jou om te bewys dat hulle nie kan bloos nie, en
> nie 'n kroontjie het nie.
>
> Jy kan geen greintjie wetenskaplike bewys lewer nie, kan jy?

------------------------------------------------------------ -----------------------------------------------

Nee wat ou Liberale Tor

Inderdaad lê die bewyslas op JOU !

Blosing, en die fisiese sigbaarheid daarvan, kan nie van me-
kaar geskei word nie. Die sigbaarheid van blosing (...en om
bleek te word) vorm deel van die korrekte definisie van die
terme. In die Bybel is beide hierdie terme op Israeliete van
toepassing.

Verder verteenwoordig die definisie van "bloos" spesifiek die
kleurverandering wat tydens die proses plaasvind, - naamlik
van wit (blank) na rooierig (to turn rosy). Swartes kwalifiseer
nie hiervoor nie. En jy weet dit.

Jy beweer mos dat swartes ook "bloos" en "bleek word".

Ek stel dit aan jou dat dit absurd is omdat dit nie fisies en
uiterlik waargeneem kan word nie. Jou stelling voldoen nie
aan die definisie (vereistes) van "bloos" nie.

Die bewyslas lê dus op jou om te (kan) bewys dat swartes
fisies kan "bloos" - sodat dit uiterlik (...en duidelik) waarge-
neem kan word.

Ek stel dit aan jou dat swartes NIE kan "bloos" en "bleek
word" nie. ...Hulle gesigte verander nie van wit na rooi nie.

Jim
Vorige onderwerp: City Views
Volgende onderwerp: Nou wat nou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:21:53 MGT 2024