Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Torreke
Torreke [boodskap #116014] Ma, 21 Januarie 2008 08:50 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As daar more 'n ou omie van die Drakensberge afgestap kom, en verklaar hy
het sopas met 'n brandende bos gepraat, wat ........

Sal jy daarvan dink
Sal jy graag vir die persoon wil vra
Re: Torreke [boodskap #116024 is 'n antwoord op boodskap #116014] Ma, 21 Januarie 2008 23:43 Na vorige boodskap
heksie  is tans af-lyn  heksie
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Jan 21, 10:50 am, "Riaan" wrote:
> As daar more 'n ou omie van die Drakensberge afgestap kom, en verklaar hy
> het sopas met 'n brandende bos gepraat, wat ........
>
> Sal jy daarvan dink
> Sal jy graag vir die persoon wil vra

ek sal dink hy het magic mushrooms gevreet
en ek sal hom vra waar dit groei
Vorige onderwerp: Nog enjins: Wrywing
Volgende onderwerp: Baie Interessante Skakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:59:20 MGT 2024