Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Politiek
Politiek [boodskap #115965] Vr, 18 Januarie 2008 17:52
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Wonner of daar nog 'n land is waarvan die politiek so interessant is.
Al die polisiechiefs word gearresteer - sommige ministers word
gearesteer vir spoed en ander is veroordeelde diewe.
Slaai en knoffel word voorgeskryf vir vigs en die speaker
word toegesluit oor afslag op sy kar.
Volgende Staatspresident word gecharge vir bedrog en hy dreig om te
skinder van die huidige. Groot persentasie van die kabinet deel neem
aan Travel Gate en die burgemeester van Kaapstad is betrokke in 'n
spioendrama. Die enigste storie op TV wat ek vir geen geld ter wêreld
mis nie is die 7 uur nuus.
Vorige onderwerp: Gatiep
Volgende onderwerp: Lewe in Jhb Deel 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 05:09:37 MGT 2024