Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Sewe dwergies
Sewe dwergies [boodskap #114079] Do, 24 Mei 2007 06:55 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die Afrikaanse name vir die sewe dwergies?

Google weet nie - gooi net Engels.

:-)

TJ
Re: Sewe dwergies [boodskap #114081 is 'n antwoord op boodskap #114079] Do, 24 Mei 2007 10:50 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Julle is te stadig, ek het gekry:

slaapkous
skaamjan
domkop
snuiter
sonskyn
dok
knorpot

--

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:1179989755.591339@vasbyt.isdsl.net...
> Wat is die Afrikaanse name vir die sewe dwergies?
>
> Google weet nie - gooi net Engels.
>
> :-)
>
> TJ
Vorige onderwerp: Nuwe Koerant
Volgende onderwerp: Harry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:37:43 MGT 2024