Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Nuwe Koerant
Nuwe Koerant [boodskap #114056] Ma, 21 Mei 2007 07:18 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het enige van julle al die nuwe Sondag koerant onder oe gehad. Is dit die
moeite werd, of is dit in dieselfde klas as die Son.
Re: Nuwe Koerant [boodskap #114059 is 'n antwoord op boodskap #114056] Ma, 21 Mei 2007 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2007 09:18:57 +0200, "Riaan" wrote:
> Het enige van julle al die nuwe Sondag koerant onder oe gehad. Is dit die
> moeite werd, of is dit in dieselfde klas as die Son.

Iewers tussen Rapport en die Son, maar 'n step down.
Re: Nuwe Koerant [boodskap #114060 is 'n antwoord op boodskap #114059] Ma, 21 Mei 2007 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:5sj253ltbvfakh2uedcsh7hgsh77nv4dtv@4ax.com...
> On Mon, 21 May 2007 09:18:57 +0200, "Riaan" wrote:
>
> > moeite werd, of is dit in dieselfde klas as die Son.
>
> Iewers tussen Rapport en die Son, maar 'n step down.

Dink jy daar is 'n "bestaansreg" vir nog 'n Sondag koerant, of is dit ook
maar so fly by night poging wat net so halwe jaar gaan hou
Re: Nuwe Koerant [boodskap #114061 is 'n antwoord op boodskap #114060] Ma, 21 Mei 2007 11:16 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2007 13:14:58 +0200, "Riaan" wrote:
> Dink jy daar is 'n "bestaansreg" vir nog 'n Sondag koerant, of is dit ook
> maar so fly by night poging wat net so halwe jaar gaan hou

Het nie 'n clue nie. Dit het vir my egter altyd gelyk of Rapport
pretty much voorsien in behoefte oor 'n breë spektrum van smaak.
Vorige onderwerp: Die Beeld , alweer?
Volgende onderwerp: Sewe dwergies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:09:58 MGT 2024