Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Verskillende ruby-ondersteuners
Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113482] Vr, 09 Maart 2007 09:11 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Bulls Supporter

a. Persoonlikheid

Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
"Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".

b. Gunsteling voertuig

Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
Mercedes of Audi.

c. Gunsteling Dop

Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.

2. Sharks

a. Persoonlikheid

Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
rook steeds boom saam met jou oupa.

b. Gunsteling voertuig

Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
omdat jy niks beter kan bekostig nie.

c. Gunsteling Dop

Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
basies gefok!

3. Cheetahs

a. Persoonlikheid

Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.

c. Gunsteling Dop

Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
shooters veld gewen in jou provinsie.

4. Stormers

a. Persoonlikheid

Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
"laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.

b. Gunsteling Voertuig

Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.

c. Gunsteling Dop

Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
weerstaan.

5. Lions

a. Persoonlikheid

Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat maklik gesteel kan word.

c. Gunsteling Dop

Vodka, Black Label en Cutex-remover.
Re: Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113484 is 'n antwoord op boodskap #113482] Vr, 09 Maart 2007 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Joernalis:
Persoonlikheid: 'n Doos.
Gunsteling voertuig: Enigiemand anders se kar.
Gunsteling dop: Enige dop waarvoor iemand anders betaal het.

"Ferdi Greyling" wrote in message news:a592v2hosmuiic1llbhqh2dlo4ua3j0259@4ax.com...
> Die Bulls Supporter
>
> a. Persoonlikheid
>
> Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
> die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
> een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
> "Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
> waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
> selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
> jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".
>
> b. Gunsteling voertuig
>
> Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
> Mercedes of Audi.
>
> c. Gunsteling Dop
>
> Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
> huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.
>
>
>
> 2. Sharks
>
> a. Persoonlikheid
>
> Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
> is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
> Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
> rook steeds boom saam met jou oupa.
>
> b. Gunsteling voertuig
>
> Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
> omdat jy niks beter kan bekostig nie.
>
> c. Gunsteling Dop
>
> Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
> basies gefok!
>
>
>
> 3. Cheetahs
>
> a. Persoonlikheid
>
> Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
> aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
> verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
> as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
> dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.
>
> b. Gunsteling Voertuig
>
> Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
> nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.
>
> c. Gunsteling Dop
>
> Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
> shooters veld gewen in jou provinsie.
>
>
>
> 4. Stormers
>
> a. Persoonlikheid
>
> Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
> verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
> moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
> "laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
> Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.
>
> b. Gunsteling Voertuig
>
> Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.
>
> c. Gunsteling Dop
>
> Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
> sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
> weerstaan.
>
>
>
> 5. Lions
>
> a. Persoonlikheid
>
> Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
> goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
> Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
> spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
> jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners
>
> b. Gunsteling Voertuig
>
> Enigiets wat maklik gesteel kan word.
>
> c. Gunsteling Dop
>
> Vodka, Black Label en Cutex-remover.
Re: Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113485 is 'n antwoord op boodskap #113484] Vr, 09 Maart 2007 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stasie-voorman (anders bekend as Namibie-skroewedraaier want die kop
is plat en hy kan eintlik net skroef, die res is 'n gemors):
Gewoontes: Skuil agter vals name. Praat deurmekaar.
(Daar is nie veel meer as dit nie.)

On Fri, 9 Mar 2007 12:09:14 +0200, "Suidwester" wrote:

> Joernalis:
> Persoonlikheid: 'n Doos.
> Gunsteling voertuig: Enigiemand anders se kar.
> Gunsteling dop: Enige dop waarvoor iemand anders betaal het.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:a592v2hosmuiic1llbhqh2dlo4ua3j0259@4ax.com...
>> Die Bulls Supporter

>> a. Persoonlikheid

>> Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
>> die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
>> een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
>> "Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
>> waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
>> selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
>> jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".

>> b. Gunsteling voertuig

>> Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
>> Mercedes of Audi.

>> c. Gunsteling Dop

>> Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
>> huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.



>> 2. Sharks

>> a. Persoonlikheid

>> Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
>> is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
>> Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
>> rook steeds boom saam met jou oupa.

>> b. Gunsteling voertuig

>> Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
>> omdat jy niks beter kan bekostig nie.

>> c. Gunsteling Dop

>> Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
>> basies gefok!



>> 3. Cheetahs

>> a. Persoonlikheid

>> Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
>> aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
>> verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
>> as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
>> dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.

>> b. Gunsteling Voertuig

>> Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
>> nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.

>> c. Gunsteling Dop

>> Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
>> shooters veld gewen in jou provinsie.



>> 4. Stormers

>> a. Persoonlikheid

>> Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
>> verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
>> moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
>> "laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
>> Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.

>> b. Gunsteling Voertuig

>> Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.

>> c. Gunsteling Dop

>> Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
>> sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
>> weerstaan.



>> 5. Lions

>> a. Persoonlikheid

>> Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
>> goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
>> Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
>> spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
>> jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners

>> b. Gunsteling Voertuig

>> Enigiets wat maklik gesteel kan word.

>> c. Gunsteling Dop

>> Vodka, Black Label en Cutex-remover.
>
Re: Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113486 is 'n antwoord op boodskap #113485] Vr, 09 Maart 2007 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beter as 'n doos......
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:1rd2v2lpkmhuj5ch9m6pu88333q5fkus20@4ax.com...
>
> Stasie-voorman (anders bekend as Namibie-skroewedraaier want die kop
> is plat en hy kan eintlik net skroef, die res is n gemors):
> Gewoontes: Skuil agter vals name. Praat deurmekaar.
> (Daar is nie veel meer as dit nie.)
>
> On Fri, 9 Mar 2007 12:09:14 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Joernalis:
>> Persoonlikheid: 'n Doos.
>> Gunsteling voertuig: Enigiemand anders se kar.
>> Gunsteling dop: Enige dop waarvoor iemand anders betaal het.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:a592v2hosmuiic1llbhqh2dlo4ua3j0259@4ax.com...
>>> Die Bulls Supporter
>
>>> a. Persoonlikheid
>
>>> Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
>>> die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
>>> een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
>>> "Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
>>> waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
>>> selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
>>> jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".
>
>>> b. Gunsteling voertuig
>
>>> Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
>>> Mercedes of Audi.
>
>>> c. Gunsteling Dop
>
>>> Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
>>> huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.
>
>
>
>>> 2. Sharks
>
>>> a. Persoonlikheid
>
>>> Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
>>> is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
>>> Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
>>> rook steeds boom saam met jou oupa.
>
>>> b. Gunsteling voertuig
>
>>> Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
>>> omdat jy niks beter kan bekostig nie.
>
>>> c. Gunsteling Dop
>
>>> Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
>>> basies gefok!
>
>
>
>>> 3. Cheetahs
>
>>> a. Persoonlikheid
>
>>> Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
>>> aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
>>> verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
>>> as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
>>> dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.
>
>>> b. Gunsteling Voertuig
>
>>> Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
>>> nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.
>
>>> c. Gunsteling Dop
>
>>> Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
>>> shooters veld gewen in jou provinsie.
>
>
>
>>> 4. Stormers
>
>>> a. Persoonlikheid
>
>>> Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
>>> verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
>>> moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
>>> "laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
>>> Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.
>
>>> b. Gunsteling Voertuig
>
>>> Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.
>
>>> c. Gunsteling Dop
>
>>> Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
>>> sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
>>> weerstaan.
>
>
>
>>> 5. Lions
>
>>> a. Persoonlikheid
>
>>> Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
>>> goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
>>> Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
>>> spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
>>> jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners
>
>>> b. Gunsteling Voertuig
>
>>> Enigiets wat maklik gesteel kan word.
>
>>> c. Gunsteling Dop
>
>>> Vodka, Black Label en Cutex-remover.
Re: Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113488 is 'n antwoord op boodskap #113486] Vr, 09 Maart 2007 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hel maar 'n doos is maar lekker....

"Suidwester" wrote in message
news:esrid4$b38$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Beter as 'n doos......
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:1rd2v2lpkmhuj5ch9m6pu88333q5fkus20@4ax.com...

>> Stasie-voorman (anders bekend as Namibie-skroewedraaier want die kop
>> is plat en hy kan eintlik net skroef, die res is n gemors):
>> Gewoontes: Skuil agter vals name. Praat deurmekaar.
>> (Daar is nie veel meer as dit nie.)

>> On Fri, 9 Mar 2007 12:09:14 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Joernalis:
>>> Persoonlikheid: 'n Doos.
>>> Gunsteling voertuig: Enigiemand anders se kar.
>>> Gunsteling dop: Enige dop waarvoor iemand anders betaal het.
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:a592v2hosmuiic1llbhqh2dlo4ua3j0259@4ax.com...
>>>> Die Bulls Supporter
>>
>>>> a. Persoonlikheid
>>
>>>> Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
>>>> die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
>>>> een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
>>>> "Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
>>>> waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
>>>> selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
>>>> jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".
>>
>>>> b. Gunsteling voertuig
>>
>>>> Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
>>>> Mercedes of Audi.
>>
>>>> c. Gunsteling Dop
>>
>>>> Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
>>>> huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.
>>
>>
>>
>>>> 2. Sharks
>>
>>>> a. Persoonlikheid
>>
>>>> Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
>>>> is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
>>>> Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
>>>> rook steeds boom saam met jou oupa.
>>
>>>> b. Gunsteling voertuig
>>
>>>> Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
>>>> omdat jy niks beter kan bekostig nie.
>>
>>>> c. Gunsteling Dop
>>
>>>> Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
>>>> basies gefok!
>>
>>
>>
>>>> 3. Cheetahs
>>
>>>> a. Persoonlikheid
>>
>>>> Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
>>>> aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
>>>> verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
>>>> as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
>>>> dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.
>>
>>>> b. Gunsteling Voertuig
>>
>>>> Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
>>>> nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.
>>
>>>> c. Gunsteling Dop
>>
>>>> Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
>>>> shooters veld gewen in jou provinsie.
>>
>>
>>
>>>> 4. Stormers
>>
>>>> a. Persoonlikheid
>>
>>>> Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
>>>> verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
>>>> moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
>>>> "laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
>>>> Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.
>>
>>>> b. Gunsteling Voertuig
>>
>>>> Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.
>>
>>>> c. Gunsteling Dop
>>
>>>> Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
>>>> sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
>>>> weerstaan.
>>
>>
>>
>>>> 5. Lions
>>
>>>> a. Persoonlikheid
>>
>>>> Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
>>>> goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
>>>> Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
>>>> spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
>>>> jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners
>>
>>>> b. Gunsteling Voertuig
>>
>>>> Enigiets wat maklik gesteel kan word.
>>
>>>> c. Gunsteling Dop
>>
>>>> Vodka, Black Label en Cutex-remover.
>
Re: Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113490 is 'n antwoord op boodskap #113485] Vr, 09 Maart 2007 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 09 Mar 2007 12:33:00 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> die kop is plat en hy is 'n gemors):
> Gewoontes: Skuil agter vals name. Praat deurmekaar.
> (Daar is nie veel meer as dit nie.)
>

Die Scsaa_Oscar vir vandag gaan vir hierdie een.
Re: Verskillende ruby-ondersteuners [boodskap #113493 is 'n antwoord op boodskap #113488] Sa, 10 Maart 2007 07:48 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Joernaliste is in twee gedeel...'n halwe dus.

"Deneile" wrote in message news:esrs4u$hp5$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Hel maar 'n doos is maar lekker....
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:esrid4$b38$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>> Beter as 'n doos......
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:1rd2v2lpkmhuj5ch9m6pu88333q5fkus20@4ax.com...
>
>>> Stasie-voorman (anders bekend as Namibie-skroewedraaier want die kop
>>> is plat en hy kan eintlik net skroef, die res is n gemors):
>>> Gewoontes: Skuil agter vals name. Praat deurmekaar.
>>> (Daar is nie veel meer as dit nie.)
>
>>> On Fri, 9 Mar 2007 12:09:14 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>> Joernalis:
>>>> Persoonlikheid: 'n Doos.
>>>> Gunsteling voertuig: Enigiemand anders se kar.
>>>> Gunsteling dop: Enige dop waarvoor iemand anders betaal het.
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:a592v2hosmuiic1llbhqh2dlo4ua3j0259@4ax.com...
>>>> > Die Bulls Supporter
>>>
>>>> > a. Persoonlikheid
>>>
>>>> > Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
>>>> > die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
>>>> > een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
>>>> > "Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
>>>> > waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
>>>> > selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
>>>> > jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".
>>>
>>>> > b. Gunsteling voertuig
>>>
>>>> > Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
>>>> > Mercedes of Audi.
>>>
>>>> > c. Gunsteling Dop
>>>
>>>> > Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
>>>> > huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.
>>>
>>>
>>>
>>>> > 2. Sharks
>>>
>>>> > a. Persoonlikheid
>>>
>>>> > Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
>>>> > is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
>>>> > Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
>>>> > rook steeds boom saam met jou oupa.
>>>
>>>> > b. Gunsteling voertuig
>>>
>>>> > Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
>>>> > omdat jy niks beter kan bekostig nie.
>>>
>>>> > c. Gunsteling Dop
>>>
>>>> > Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
>>>> > basies gefok!
>>>
>>>
>>>
>>>> > 3. Cheetahs
>>>
>>>> > a. Persoonlikheid
>>>
>>>> > Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
>>>> > aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
>>>> > verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
>>>> > as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
>>>> > dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.
>>>
>>>> > b. Gunsteling Voertuig
>>>
>>>> > Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
>>>> > nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.
>>>
>>>> > c. Gunsteling Dop
>>>
>>>> > Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
>>>> > shooters veld gewen in jou provinsie.
>>>
>>>
>>>
>>>> > 4. Stormers
>>>
>>>> > a. Persoonlikheid
>>>
>>>> > Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
>>>> > verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
>>>> > moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
>>>> > "laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
>>>> > Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.
>>>
>>>> > b. Gunsteling Voertuig
>>>
>>>> > Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.
>>>
>>>> > c. Gunsteling Dop
>>>
>>>> > Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
>>>> > sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
>>>> > weerstaan.
>>>
>>>
>>>
>>>> > 5. Lions
>>>
>>>> > a. Persoonlikheid
>>>
>>>> > Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
>>>> > goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
>>>> > Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
>>>> > spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
>>>> > jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners
>>>
>>>> > b. Gunsteling Voertuig
>>>
>>>> > Enigiets wat maklik gesteel kan word.
>>>
>>>> > c. Gunsteling Dop
>>>
>>>> > Vodka, Black Label en Cutex-remover.
>>


>
Vorige onderwerp: Bulle teen die res van SA
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:18:18 MGT 2024