Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » SA Bankrekening
SA Bankrekening [boodskap #111196] Wo, 27 September 2006 21:53 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand dalk of 'n persoon wat nie 'n Suid-Afrikaanse burger is nie, 'n
bankrekening in Suid-Afrika mag hê?

Groete uit Pennsylvania.
Re: SA Bankrekening [boodskap #111204 is 'n antwoord op boodskap #111196] Do, 28 September 2006 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek glo daar is nie 'n probleem in die praktyk nie; my vader ('n Nederlander
net soos ek) het een - 'n 'non-resident's account. Maar beheer van jou
rekening oor die internet (wat in NL baie gebruikelik is) is, volgens die
bank, vir non-residents nie toegelaat nie weens regulasies van die
Reserwebank.

Jasper uit Nijmegen, NL

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:qpCSg.8800$fl2.7050@trnddc02...
> Weet iemand dalk of 'n persoon wat nie 'n Suid-Afrikaanse burger is nie,
> 'n bankrekening in Suid-Afrika mag hê?
>
> Groete uit Pennsylvania.
>
Re: SA Bankrekening [boodskap #111206 is 'n antwoord op boodskap #111204] Do, 28 September 2006 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 15:00:37 +0200, "Jasper Kok" wrote:

> Ek glo daar is nie 'n probleem in die praktyk nie; my vader ('n Nederlander
> net soos ek) het een - 'n 'non-resident's account. Maar beheer van jou
> rekening oor die internet (wat in NL baie gebruikelik is) is, volgens die
> bank, vir non-residents nie toegelaat nie weens regulasies van die
> Reserwebank.

Hoe gaan iemand jou keer om dit te doen?

Jy kry local internet-toegang en gaan van oorsee op die bank se
webblad in en doen wat jy wil doen.
Re: SA Bankrekening [boodskap #111209 is 'n antwoord op boodskap #111206] Do, 28 September 2006 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:k2inh2tmksf8hnlho28vhfpj3uj09o5nup@4ax.com...
> On Thu, 28 Sep 2006 15:00:37 +0200, "Jasper Kok" _student.kun.nl> wrote:
>
> Nederlander
>> net soos ek) het een - 'n 'non-resident's account. Maar beheer van jou
>> rekening oor die internet (wat in NL baie gebruikelik is) is, volgens die
>> bank, vir non-residents nie toegelaat nie weens regulasies van die
>> Reserwebank.
>
> Hoe gaan iemand jou keer om dit te doen?
>
> Jy kry local internet-toegang en gaan van oorsee op die bank se
> webblad in en doen wat jy wil doen.

Nie as jy nie 'n gebruikersnaam en wagwoord kry nie; en jy kry dit nie omdat
die banke dit nie gee nie omdat hulle probleme metdie Reserwebank sou kan
kry as hulle dit wel doen. Jy het 'n gebruikersnaam en wagwoord nodig om by
jou rekening se gegevens te kom. My vader het ondervinding daarmee. Daar was
'n bank wat 'n omweg gevind het, maar toe hy om praktiese redes 'n ander tak
toe gaan, het hy nie meer rekenaarbeheer oor sy rekening gekry nie. Dit is
natuurlik moontlik om van 'n Nederlandse rekening geld op die SA s'n te
plaas, maar betalings van die SA s'n kan nie oor die internet gedoen word
nie.
Re: SA Bankrekening [boodskap #111219 is 'n antwoord op boodskap #111209] Vr, 29 September 2006 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Sep 2006 16:44:41 +0200, "Jasper Kok" wrote:

> Nie as jy nie 'n gebruikersnaam en wagwoord kry nie; en jy kry dit nie omdat
> die banke dit nie gee nie omdat hulle probleme metdie Reserwebank sou kan
> kry as hulle dit wel doen. Jy het 'n gebruikersnaam en wagwoord nodig om by
> jou rekening se gegevens te kom. My vader het ondervinding daarmee. Daar was
> 'n bank wat 'n omweg gevind het, maar toe hy om praktiese redes 'n ander tak
> toe gaan, het hy nie meer rekenaarbeheer oor sy rekening gekry nie. Dit is
> natuurlik moontlik om van 'n Nederlandse rekening geld op die SA s'n te
> plaas, maar betalings van die SA s'n kan nie oor die internet gedoen word
> nie.

Nee, dit sal nie moontlik wees nie - nie om internet-redes nie, maar
buitelandse valuta-redes.

Nederland het nie beheer nie. In SA kan jy net n sekere bedrag per
jaar na die buiteland oorplaas.

Ek het gedink jy praat van interne internet-banksake binne SA.
Daarvoor sal jy net plaaslik toegang moet kry wat ek gereken het nie n
probleem sal wees nie. Dan kan mens BINNE SA oor en weer betaal via
die net, al konnekteer jy van Europa.

Maar jy praat duidelik van fondse oorplaas internasionaal. Daar gaan
jy probleme vanuit SA kry.
Re: SA Bankrekening [boodskap #111243 is 'n antwoord op boodskap #111219] Ma, 02 Oktober 2006 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5r1qh2p78dv5qki1d13pslbahhqmq5s57b@4ax.com...
> On Thu, 28 Sep 2006 16:44:41 +0200, "Jasper Kok" _student.kun.nl> wrote:
>
>
> > by
>> jou rekening se gegevens te kom. My vader het ondervinding daarmee. Daar
>> was
>> 'n bank wat 'n omweg gevind het, maar toe hy om praktiese redes 'n ander
>> tak
>> toe gaan, het hy nie meer rekenaarbeheer oor sy rekening gekry nie. Dit is
>> natuurlik moontlik om van 'n Nederlandse rekening geld op die SA s'n te
>> plaas, maar betalings van die SA s'n kan nie oor die internet gedoen word
>> nie.
>
> Nee, dit sal nie moontlik wees nie - nie om internet-redes nie, maar
> buitelandse valuta-redes.
>
> Nederland het nie beheer nie. In SA kan jy net n sekere bedrag per
> jaar na die buiteland oorplaas.
>
> Ek het gedink jy praat van interne internet-banksake binne SA.
> Daarvoor sal jy net plaaslik toegang moet kry wat ek gereken het nie n
> probleem sal wees nie. Dan kan mens BINNE SA oor en weer betaal via
> die net, al konnekteer jy van Europa.
>
> Maar jy praat duidelik van fondse oorplaas internasionaal. Daar gaan
> jy probleme vanuit SA kry.

Nee, ek het nie net gepraat van fondse oorplaas internasionaal nie. Maar as
jy 'n rekening oopmaak, is dit natuurlijk moontlik om sowel binne SA as
internasionale transaksies te verrig. Ek vermoed dan ook, maar dis net 'n
verrmoede, die banke (die Reserwebank of die ander banke) bevrees is dat 'n
'non-resident' beide tipes van transaksies wil kan verrig, homself dalk nie
hou aan die beperkings in internasionale valutaoorplasings nie, en dat die
Reserwebank daarom bepaal het 'non-residents' kan glad nie via die net
betaal nie.

Jasper
Re: SA Bankrekening [boodskap #111249 is 'n antwoord op boodskap #111243] Ma, 02 Oktober 2006 21:43 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jasper Kok wrote:
> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
> news:5r1qh2p78dv5qki1d13pslbahhqmq5s57b@4ax.com...
>> On Thu, 28 Sep 2006 16:44:41 +0200, "Jasper Kok" > _student.kun.nl> wrote:


>> >> by
>>> jou rekening se gegevens te kom. My vader het ondervinding daarmee. Daar
>>> was
>>> 'n bank wat 'n omweg gevind het, maar toe hy om praktiese redes 'n ander
>>> tak
>>> toe gaan, het hy nie meer rekenaarbeheer oor sy rekening gekry nie. Dit is
>>> natuurlik moontlik om van 'n Nederlandse rekening geld op die SA s'n te
>>> plaas, maar betalings van die SA s'n kan nie oor die internet gedoen word
>>> nie.
>> Nee, dit sal nie moontlik wees nie - nie om internet-redes nie, maar
>> buitelandse valuta-redes.

>> Nederland het nie beheer nie. In SA kan jy net n sekere bedrag per
>> jaar na die buiteland oorplaas.

>> Ek het gedink jy praat van interne internet-banksake binne SA.
>> Daarvoor sal jy net plaaslik toegang moet kry wat ek gereken het nie n
>> probleem sal wees nie. Dan kan mens BINNE SA oor en weer betaal via
>> die net, al konnekteer jy van Europa.

>> Maar jy praat duidelik van fondse oorplaas internasionaal. Daar gaan
>> jy probleme vanuit SA kry.
>
> Nee, ek het nie net gepraat van fondse oorplaas internasionaal nie. Maar as
> jy 'n rekening oopmaak, is dit natuurlijk moontlik om sowel binne SA as
> internasionale transaksies te verrig. Ek vermoed dan ook, maar dis net 'n
> verrmoede, die banke (die Reserwebank of die ander banke) bevrees is dat 'n
> 'non-resident' beide tipes van transaksies wil kan verrig, homself dalk nie
> hou aan die beperkings in internasionale valutaoorplasings nie, en dat die
> Reserwebank daarom bepaal het 'non-residents' kan glad nie via die net
> betaal nie.
>
> Jasper

Uit eie onlangse ondervinding is die antwoord op 'n SA rekening deur 'n
buitelander in twee gedeel:
(a) Enigiemand mag 'n SA bankrekening oopmaak mits hy aan die
FICA-wetgewing se vereistes voldoen, o.a. moet hy 'n geldige ID /
paspoort hê, hy moet bewys kan lewer van sy adres, soos 'n onlangse
water- en elektrisiteitsrekening.
(b) Hy moet PERSOONLIK aansoek doen, maw hy moet in lewende lywe by die
bank gaan aansoek doen.

Wat betref oorplasing van geld: dis alles nominaal onder beheer van die
Reserwebank. Volgens wet mag jy nie geld in of uit die land neem sonder
reserwebankgoedkeuring nie. In die praktyk steur hulle hulleself nie
aan kleinerige bedrae nie, veral waat dit vir betaling gebruik word vir
buitelandse aankope nie. Ek het al egter 'n oproep van iemand van die
doeane- en aksynskantoor gekry oor buitelandse valutatransaksies, selfs
klein bedrae. Jy sal egter nie toegelaat word om op eie stoom vryelik
geld tussen binnelandse en buitelandse bankrekenings te skuif nie.

Knersus
Vorige onderwerp: Moeiliker, swakker en stadiger
Volgende onderwerp: Benodig raad!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:36:07 MGT 2024