Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Werktuigkundige " deur S.J. PRETORIUS
" Werktuigkundige " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #109055] Di, 21 Februarie 2006 01:13
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werktuigkundige
S.J. Pretorius

Die lewe gaan sy kringloop op die swart
bank van die ewigheid, God druk die hart
versigtig daarop vas en slyp dit met
die donker, skerp klein helsteen van die smart.
Vorige onderwerp: " die geweer swaai die man " deur HENRI LAURIE
Volgende onderwerp: Otterkop en Dan se gedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 05:51:44 MGT 2024