Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Musiek
Musiek [boodskap #10859] Ma, 22 September 1997 00:00
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
sheri

Ek het die volgende CD's as jy belangstel:
Klassic Kramer,Stuur groete aan Mannetjies Roux, Verre Lande van Andre
Michael , Songs from State of the Heart van Amanda Strydom(uitstekend),
Meer en meer en Eerste Jare van Anneli van Rooyen, Miljoen van Lucas Maree
en Hot Gates(baie goed) van Laurika Rauch en 'n paar ander.

Riana
Christchurch NZ
Vorige onderwerp: Musiek
Volgende onderwerp: smaaklike musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:08:39 MGT 2024