Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » smaaklike musiek
smaaklike musiek [boodskap #10838] So, 21 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Vy...[1]  is tans af-lyn  Vy...[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Suid-Afrikaanse musiek is heel smaaklik en ek lys 'n paar
van my gunsteling cd's:

1. New africa rock: (pop/rock kunstenaars):
- urban creep
- the sunshines
- lesego
- robin auld
- jennifer ferguson
- lurchers
- matthew van der want
('n uitstekende cd, veral Lesego se "Johannesburg")

2. Basil Manenberg Coetzee's: Sabenza
(heerlike Jazz, Afrika styl)

3. Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues band: Eet Kreef
(lekker afrikaanse ligte pop/rock)

4. Dollar Brand: African market place
( nog uitstekende Jazz, heelwat Kaaps)

5.Bernoldes Niemand: Bang
(ek mis vir James, hy's die beste !)

6. Cape Jazz:
(nog jazz van die Kaapse meesters !)

7. Robbie Jansen: Vastrap Island
( lekker jazz)

8. The Lurches: Sunny Skies
(lekker lirieke en ritmes !)

9. David Kramer: Klassic Kramer
( my gunsteling afrikaanse lirieke,
laat my lag en ontspan !)

Ek sien uit daarna om gedurende my vakansie
in die Kaap, nog goeie suid-afrikaanse cd's
aan te skaf, enige idees is welkom ! :-)
Re: smaaklike musiek [boodskap #10858 is 'n antwoord op boodskap #10838] Ma, 22 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
sheri  is tans af-lyn  sheri
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hi vyg , please please please... is it possible to get a copy of your
david kramer cd... i would be very happy listening to it.... i live in
new zeaaland and find it a little tricky obtaining home music... i would
be happy to swop music from my collection or whatever...
(i have a reasonably extensive collection of afrikaans music and incl
jeremy taylor, sakkie sakkie, pip friedman etc.)
ta thanks( for replying in advance)
sheri
kiwi...@sinesurf.co.nz
......................................

Vyg Fynbos wrote:

> Suid-Afrikaanse musiek is heel smaaklik en ek lys 'n paar
> van my gunsteling cd's:
>
> 1. New africa rock: (pop/rock kunstenaars):
> - urban creep
> - the sunshines
> - lesego
> - robin auld
> - jennifer ferguson
> - lurchers
> - matthew van der want
> ('n uitstekende cd, veral Lesego se "Johannesburg")
>
> 2. Basil Manenberg Coetzee's: Sabenza
> (heerlike Jazz, Afrika styl)
>
> 3. Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues band: Eet Kreef
> (lekker afrikaanse ligte pop/rock)
>
> 4. Dollar Brand: African market place
> ( nog uitstekende Jazz, heelwat Kaaps)
>
> 5.Bernoldes Niemand: Bang
> (ek mis vir James, hy's die beste !)
>
> 6. Cape Jazz:
> (nog jazz van die Kaapse meesters !)
>
> 7. Robbie Jansen: Vastrap Island
> ( lekker jazz)
>
> 8. The Lurches: Sunny Skies
> (lekker lirieke en ritmes !)
>
> 9. David Kramer: Klassic Kramer
> ( my gunsteling afrikaanse lirieke,
> laat my lag en ontspan !)
>
> Ek sien uit daarna om gedurende my vakansie
> in die Kaap, nog goeie suid-afrikaanse cd's
> aan te skaf, enige idees is welkom ! :-)
Vorige onderwerp: Musiek
Volgende onderwerp: Winnie se laaste Lied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 10:09:25 MGT 2024