Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse Musiek
Afrikaanse Musiek [boodskap #108189] Ma, 16 Januarie 2006 07:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rapport gister:
10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
Riaan Boshoff.

Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n ware
kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met die
Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr van
jou plekkie in een of ander kamp.
3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
fonetiese reëls in 1.
4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers gesteel
het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk mense
sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die sterre
as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde soos
"polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed vir
publisiteit.
6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
"bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
Afrikaans).
7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind om
in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou lief,
my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae tot
die Afrikaanse taal.
8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op die
grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig en
'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
"band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan vestig.
Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette en
"make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.

Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang dat
jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
draai, dit wikkel en so aan.

Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die klankingenieur
se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.

Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs kundtenaars
wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of 'n
ander soortgelyke nommer te gee.
Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.

Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in die
Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", " nie
markgerig nie" en " visueel oninteressant".
Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.

Ek dink oom Paul is trots op ons!.
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108249 is 'n antwoord op boodskap #108189] Vr, 20 Januarie 2006 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my na een verbitterde joernalis of musiekmaker wat dit nie kon
maak nie? Wie is Riaan Boshoff nou eintlik? Die jaloesie loop
dik................foei tog.

"Annette" skryf in boodskap news:lJGdnYLad6Pc2lbeRVn-ow@is.co.za...
> Rapport gister:
> 10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
> Riaan Boshoff.
>
> Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n ware
> kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
> enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
> Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
> nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
> Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
> 1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met
> die
> Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
> verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
> moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
> 2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr
> van
> jou plekkie in een of ander kamp.
> 3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
> kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
> fonetiese reëls in 1.
> 4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers gesteel
> het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk
> mense
> sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die
> sterre
> as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
> 5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde soos
> "polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed
> vir
> publisiteit.
> 6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
> "bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
> Afrikaans).
> 7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind om
> in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou
> lief,
> my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
> neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae
> tot
> die Afrikaanse taal.
> 8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
> knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op
> die
> grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
> gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
> 9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
> maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig en
> 'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
> "band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
> 10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan
> vestig.
> Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
> mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette en
> "make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.
>
> Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang dat
> jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
> oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
> draai, dit wikkel en so aan.
>
> Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die
> klankingenieur
> se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
> gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.
>
> Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
> Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
> sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs
> kundtenaars
> wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of
> 'n
> ander soortgelyke nommer te gee.
> Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.
>
> Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in
> die
> Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", " nie
> markgerig nie" en " visueel oninteressant".
> Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
> treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
> waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.
>
> Ek dink oom Paul is trots op ons!.
>
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108257 is 'n antwoord op boodskap #108249] Vr, 20 Januarie 2006 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem nogal met die mens saam - en ek is allesbehalwe verbitterd.
Net daagliks al hoe meer stomgeslaan oor ons ou nasietjie se vlak vereistes
wat musiek aanbetref.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:Zs6dnedcjuP1CE3eRVn-hw@is.co.za...
> Klink vir my na een verbitterde joernalis of musiekmaker wat dit nie kon
> maak nie? Wie is Riaan Boshoff nou eintlik? Die jaloesie loop
> dik................foei tog.
> "Annette" wrote in message
> news:lJGdnYLad6Pc2lbeRVn-ow@is.co.za...
>> Rapport gister:
>> 10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
>> Riaan Boshoff.
>>
>> Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n ware
>> kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
>> enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
>> Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
>> nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
>> Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
>> 1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met
>> die
>> Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
>> verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
>> moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
>> 2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr
>> van
>> jou plekkie in een of ander kamp.
>> 3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
>> kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
>> fonetiese reëls in 1.
>> 4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers gesteel
>> het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk
>> mense
>> sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die
>> sterre
>> as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
>> 5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde soos
>> "polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed
>> vir
>> publisiteit.
>> 6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
>> "bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
>> Afrikaans).
>> 7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind om
>> in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou
>> lief,
>> my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
>> neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae
>> tot
>> die Afrikaanse taal.
>> 8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
>> knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op
>> die
>> grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
>> gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
>> 9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
>> maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig en
>> 'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
>> "band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
>> 10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan
>> vestig.
>> Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
>> mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette en
>> "make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.
>>
>> Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang dat
>> jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
>> oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
>> draai, dit wikkel en so aan.
>>
>> Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die
>> klankingenieur
>> se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
>> gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.
>>
>> Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
>> Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
>> sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs
>> kundtenaars
>> wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of
>> 'n
>> ander soortgelyke nommer te gee.
>> Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.
>>
>> Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in
>> die
>> Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", " nie
>> markgerig nie" en " visueel oninteressant".
>> Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
>> treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
>> waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.
>>
>> Ek dink oom Paul is trots op ons!.
>>
>
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108260 is 'n antwoord op boodskap #108257] Sa, 21 Januarie 2006 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weer dink dat mense, net soos die vryheid van spraak, ook die vryheid van
keuse het. As die CD-verkope 'n aanduiding is van wat die SA bevolking se
smaak is [watter ander maatstaf is daar?], dan is dit duidelik wie hulle
verkies. Die groot vraag is hulle vlak, soos jy sê, of is jou vermoë om
die diepte van die volk te bepaal dalk foutief? Terwyl ek nie aan jou
twyfel nie, moet ek vir jou sê dat ek dink jy en die ou sien nie die ding in
perspektief nie. Maklik 90% plus van die mense luister musiek nie om 'n
boodskap daarin te vind nie. Dis 'n agtergrond vir sy daaglikse besige
lewe waarin daar vele dinge is wat baie meer belangrik is as die musiek wat
hy hoor. Argitekte noem dit 'wit geraas'. Dit bring mee dat die meeste
mense koop musiek wat vir hulle goed klink en hulle nie verveel nie.
Luister mens gedurende die alledaagse lewe [dis nou behalwe die tyd wat jy
saam met 'n glas wyn voor 'n kaggel gaan lê en 'diep' musiek luister om die
boodskap te vang.....waarvoor meeste mense eenvoudig nie die tyd voor het
nie] na die 'diep' kunstenaars, dan raak jy aan die slaap voor die tweede
snit gespeel het.

"Annette" skryf in boodskap news:T4idnZoSb_JXvkzeRVn-vw@is.co.za...
> Ek stem nogal met die mens saam - en ek is allesbehalwe verbitterd.
> Net daagliks al hoe meer stomgeslaan oor ons ou nasietjie se vlak
> vereistes
> wat musiek aanbetref.
> --
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108261 is 'n antwoord op boodskap #108260] Sa, 21 Januarie 2006 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei dan - ek gaan 'n eksperiment doen - kyk of ek 'n wulpse gewilde Duitse
deuntjie kan opspoor, woorde skryf tot die effek van " Skallaka bokkiemooi
wulpsie, ek laaik jou sterk" - en 'n sanger kry wat nie die vaagste benul
het van artikulasie, frassering, asembeheer en musiekintonasie nie - van
hulle is die land vol - en dan kyk ons hoe gou ek geld maak:))))
Wit geraas ? Is dit nie 'n rassistiese opmerking nie?:)))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:MM2dnfBU8YjETUzenZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
> Ek weer dink dat mense, net soos die vryheid van spraak, ook die vryheid van
> keuse het. As die CD-verkope 'n aanduiding is van wat die SA bevolking se
> smaak is [watter ander maatstaf is daar?], dan is dit duidelik wie hulle
> verkies. Die groot vraag is hulle vlak, soos jy sê, of is jou vermoë om
> die diepte van die volk te bepaal dalk foutief? Terwyl ek nie aan jou
> twyfel nie, moet ek vir jou sê dat ek dink jy en die ou sien nie die ding in
> perspektief nie. Maklik 90% plus van die mense luister musiek nie om 'n
> boodskap daarin te vind nie. Dis 'n agtergrond vir sy daaglikse besige
> lewe waarin daar vele dinge is wat baie meer belangrik is as die musiek wat
> hy hoor. Argitekte noem dit 'wit geraas'. Dit bring mee dat die meeste
> mense koop musiek wat vir hulle goed klink en hulle nie verveel nie.
> Luister mens gedurende die alledaagse lewe [dis nou behalwe die tyd wat jy
> saam met 'n glas wyn voor 'n kaggel gaan lê en 'diep' musiek luister om die
> boodskap te vang.....waarvoor meeste mense eenvoudig nie die tyd voor het
> nie] na die 'diep' kunstenaars, dan raak jy aan die slaap voor die tweede
> snit gespeel het.
> "Annette" wrote in message
> news:T4idnZoSb_JXvkzeRVn-vw@is.co.za...
>> Ek stem nogal met die mens saam - en ek is allesbehalwe verbitterd.
>> Net daagliks al hoe meer stomgeslaan oor ons ou nasietjie se vlak
>> vereistes
>> wat musiek aanbetref.
>> --
>
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108264 is 'n antwoord op boodskap #108261] Sa, 21 Januarie 2006 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:pbednQAGu5VVcUzeRVn-iw@is.co.za...
> Okei dan - ek gaan 'n eksperiment doen - kyk of ek 'n wulpse gewilde
> Duitse
> deuntjie kan opspoor, woorde skryf tot die effek van " Skallaka bokkiemooi
> wulpsie, ek laaik jou sterk" - en 'n sanger kry wat nie die vaagste benul
> het van artikulasie, frassering, asembeheer en musiekintonasie nie - van
> hulle is die land vol - en dan kyk ons hoe gou ek geld maak:))))
> Wit geraas ? Is dit nie 'n rassistiese opmerking nie?:)))
>
1. Makie sakie wat jy jou liedjie gaan noem nie en wat sy woorde gaan wees
nie. As dit goed klink en dit pla nie die publiek nie [irriteer], dan is
die kanse goed dat dit 'n sukses kan wees. Hierdie is dieselfde argument
van hoekom so baie Mills & Boons boeke verkoop ivm sê met Afrikaanse goeie
lektuur. Is dit dan omdat SA vrouens vlak in die kop is? Of is dit dalk
omdat nie almal heeldag so ernstig wil wees nie. Of dat bv 'n rekenmeester
nie 'n greintjie belangstelling in die literatuur het nie en daarom eerder
ontspanningslektuur lees? Ek dink jy sal vind dat die meeste mense vere
voel vir musiek met 'n boodskap in....as hy reg klink op die oor, dan is hy
okei.
2. Wit geraas: Dit is wat jy alledaags hoor....maar ook nie hoor nie.
Dit is wat weg is toe julle krag afgegaan het en jy daai moerse stilte
gehoor het. Dit is die klank van jou omgewing. Swart geraas is daai
'angle grinder' wat skree deur beton of yster, of die mechanic wat die enjin
van 'n kar rev nadat hy hom ingestel het, ens. Dit is klank wat jou steur
in jou alledaagse bestaan...soos 'n harde poep! Dit het niks met ras te
doene nie, want die onderskeid het bestaan lank voordat ras 'n probleem
geword het.....moet nou nie jou Gloudina-spore hier op my trek nie!
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108269 is 'n antwoord op boodskap #108249] Ma, 23 Januarie 2006 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
plaas laat hy bietjie die kak van mendoza ontleed

"Suidwester" wrote in message
news:Zs6dnedcjuP1CE3eRVn-hw@is.co.za...
> Klink vir my na een verbitterde joernalis of musiekmaker wat dit nie kon
> maak nie? Wie is Riaan Boshoff nou eintlik? Die jaloesie loop
> dik................foei tog.
> "Annette" wrote in message
> news:lJGdnYLad6Pc2lbeRVn-ow@is.co.za...
>> Rapport gister:
>> 10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
>> Riaan Boshoff.

>> Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n
>> ware
>> kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
>> enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
>> Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
>> nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
>> Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
>> 1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met
>> die
>> Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
>> verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
>> moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
>> 2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr
>> van
>> jou plekkie in een of ander kamp.
>> 3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
>> kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
>> fonetiese reëls in 1.
>> 4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers
>> gesteel
>> het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk
>> mense
>> sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die
>> sterre
>> as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
>> 5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde
>> soos
>> "polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed
>> vir
>> publisiteit.
>> 6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
>> "bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
>> Afrikaans).
>> 7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind
>> om
>> in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou
>> lief,
>> my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
>> neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae
>> tot
>> die Afrikaanse taal.
>> 8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
>> knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op
>> die
>> grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
>> gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
>> 9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
>> maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig
>> en
>> 'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
>> "band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
>> 10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan
>> vestig.
>> Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
>> mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette
>> en
>> "make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.

>> Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang
>> dat
>> jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
>> oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
>> draai, dit wikkel en so aan.

>> Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die
>> klankingenieur
>> se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
>> gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.

>> Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
>> Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
>> sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs
>> kundtenaars
>> wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of
>> 'n
>> ander soortgelyke nommer te gee.
>> Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.

>> Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in
>> die
>> Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", " nie
>> markgerig nie" en " visueel oninteressant".
>> Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
>> treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
>> waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.

>> Ek dink oom Paul is trots op ons!.
>
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108274 is 'n antwoord op boodskap #108269] Ma, 23 Januarie 2006 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So, wat "sing" Mendoza wat jy nie van hou nie?
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:GI6dnaRm-9SV9kneRVn-iQ@is.co.za...
> plaas laat hy bietjie die kak van mendoza ontleed
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:Zs6dnedcjuP1CE3eRVn-hw@is.co.za...
>> Klink vir my na een verbitterde joernalis of musiekmaker wat dit nie kon
>> maak nie? Wie is Riaan Boshoff nou eintlik? Die jaloesie loop
>> dik................foei tog.
>> "Annette" wrote in message
>> news:lJGdnYLad6Pc2lbeRVn-ow@is.co.za...
>>> Rapport gister:
>>> 10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
>>> Riaan Boshoff.
>
>>> Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n
>>> ware
>>> kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
>>> enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
>>> Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
>>> nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
>>> Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
>>> 1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met
>>> die
>>> Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
>>> verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
>>> moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
>>> 2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr
>>> van
>>> jou plekkie in een of ander kamp.
>>> 3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
>>> kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
>>> fonetiese reëls in 1.
>>> 4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers
>>> gesteel
>>> het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk
>>> mense
>>> sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die
>>> sterre
>>> as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
>>> 5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde
>>> soos
>>> "polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed
>>> vir
>>> publisiteit.
>>> 6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
>>> "bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
>>> Afrikaans).
>>> 7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind
>>> om
>>> in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou
>>> lief,
>>> my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
>>> neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae
>>> tot
>>> die Afrikaanse taal.
>>> 8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
>>> knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op
>>> die
>>> grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
>>> gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
>>> 9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
>>> maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig
>>> en
>>> 'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
>>> "band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
>>> 10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan
>>> vestig.
>>> Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
>>> mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette
>>> en
>>> "make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.
>
>>> Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang
>>> dat
>>> jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
>>> oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
>>> draai, dit wikkel en so aan.
>
>>> Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die
>>> klankingenieur
>>> se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
>>> gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.
>
>>> Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
>>> Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
>>> sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs
>>> kundtenaars
>>> wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of
>>> 'n
>>> ander soortgelyke nommer te gee.
>>> Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.
>
>>> Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in
>>> die
>>> Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", "nie
>>> markgerig nie" en " visueel oninteressant".
>>> Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
>>> treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
>>> waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.
>
>>> Ek dink oom Paul is trots op ons!.
>>
>
Re: Afrikaanse Musiek [boodskap #108411 is 'n antwoord op boodskap #108189] Di, 31 Januarie 2006 20:57 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Rapport gister:
> 10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
> Riaan Boshoff.
>
> Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n ware
> kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
> enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
> Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
> nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
> Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
> 1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met die
> Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
> verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
> moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
> 2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr van
> jou plekkie in een of ander kamp.
> 3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
> kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
> fonetiese reëls in 1.
> 4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers gesteel
> het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk mense
> sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die sterre
> as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
> 5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde soos
> "polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed vir
> publisiteit.
> 6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
> "bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
> Afrikaans).
> 7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind om
> in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou lief,
> my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
> neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae tot
> die Afrikaanse taal.
> 8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
> knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op die
> grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
> gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
> 9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
> maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig en
> 'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
> "band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
> 10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan vestig.
> Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
> mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette en
> "make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.
>
> Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang dat
> jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
> oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
> draai, dit wikkel en so aan.
>
> Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die klankingenieur
> se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
> gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.
>
> Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
> Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
> sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs kundtenaars
> wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of 'n
> ander soortgelyke nommer te gee.
> Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.
>
> Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in die
> Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", " nie
> markgerig nie" en " visueel oninteressant".
> Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
> treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
> waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.
>
> Ek dink oom Paul is trots op ons!.
>

Fok julle almal.
Afrikaans is mooi al maak ons geluide, solank die wysie mooi is en iets
kan beskryf!
Vorige onderwerp: Stille Nag
Volgende onderwerp: Afrikaanse Radio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 14:04:09 MGT 2024